Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne ek is opsoek na 'n ou hilux 15" rim met 6 gate kry nerens nie, het op gum,tree gister advertensie gesien vir 4 maar hulle will die rims nie split en as stel verkoop. Kan enige iemand help ?
My een rim het kraaktjie in en hulle se die kan nie reg gemaak word nie.
Ander idee wat kan werk julle moet net se of dit gaan werk is om inner tube te koop vir daardie spesifieke rim
Waar gaan ek kan vra vir so inner tube ?
Ek dink het so rim wat hier rondstaan. Praat jy van die ou allooi rims of die wit staal rims? Ek het so staal rim . Jy moet net s? wat die kode op die staal rim is as dit staal rim is wat jy soek.
Ek skenk hom vir die saak. Hy het nog 'n, ek dink 245 conti tyre op. Die kode is NB want anders moet jy 'n spacer opsit om spasie te maak vir die rim dat hy nie skuur teen die steering arm nie.
Ek wil vir Anton 'n baaaaaiiiiieeee groot dankie gee vir die rim en wiel wat hy vir my gegee het ek het seker 3 keer vir hom gevra wat ek om skuld daarvoor maar hy het elke keer gese dis vir die saak
Ons het ook lekker begin gesels oor jag en gewere natuurlik en ek kan sien dat ek lekker saam met die man langs 'n vuurtjie sal sit enige tyd.