Gisteraand se veeverlies

Post Reply
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Gisteraand se veeverlies

Post by FrancoisN »

Hier is veeverlies van gisteraand.

Wat se julle is die stukkende ribbebene jakkals se vreetskade of nie? >:( >:(

Groete
Francois
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gisteraand se veeverlies

Post by Gerhard »

Kyk hoe mooi het hulle die pens weg gevreet en die boude gelos.

Jakkals se werk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
stan man

Re: Gisteraand se veeverlies

Post by stan man »

ek het nou die aand buite ventersburg gaan jakkals skiet wat n pasgebore kalf gevreet het.die eet patroon lyk dieselfde.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Gisteraand se veeverlies

Post by vlakvark1 »

Stuur die fotos vir die ''Groenes'' . Lyk vir my daar is n paar jakkies wat siek is. Hulle kort pille--- loodpille!!  :o :o
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply