Sukses uit Noordkaap

johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Image
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Freek »

Geen wonder die groenes wil julle plase konfeskeer nie. Onthou net om vir ons ouens ook 'n paar oor te los, ek wil ook voel hoe voel dit om so te skiet. Ek dink 'n man se arm is lam nadat jy die roer se slot gewerk het na so 'n aantjie. Skiet 'n silencer in sy mur in een nag. ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
BOKRAM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by BOKRAM »

Goeie genade !!!

Waar,wat & hoe?!! Deel bietjie met ons?!!!!!!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Twee manne se werk die,Charlie en Dirkie,daar langs die N1.
Blykbaar is die jakkalse daar ligte gewoond agv die druk verkeer om die hoofweg.

johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Freek »

Ja,ja,ja laas toe ek da in die nag gery het, het ek gedink dit is 'n nuwe woonbuurt net om nou uit te vind dit was toe al die tyd jakkals oe wat so blink... :)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Freek as jy mooi oplet sal jy sien die bakkie is net so vol as die sleepwa,die twee manne KAN. :o

johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Freek »

Ja nee, duidelik het hulle op die nes af gekom... vlekkie is duidelik besig om produksie kapasiteit na te jaag.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Jong as ek dit reg verstaan moes die twee manne teen half tien ry om nog patrone te loop haal,toe hulle terugkom was die "remote" aan flarde gevreet en al die dooie jakkalse weg.....opgevreet......hulle moes toe weer omdraai om nog n Foxpro by die bure te leen :o

johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by jaracal »

Johan
Voel jy nie skuldig nie? Om dit so openlik te doen.  :o
Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Hein,ja nee kyk enige persoon wat vir die storie geval het  :o
N mens moet soms n stukkie "day dream" ;D

My grootste vraag is waar in die wereld kom iemand aan so n vrag dooie jakkalse?
Dit lyk ook vir my na CAYOTES en nie rooi jakkalse nie.
Gaan jy n raaiskoot vat? ???

johan...QBE

ns....Dirk jou en Charlie se stuk is uit ;D
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by jaracal »

Johan
Ek het lekker gelag toe ek dit sien, gewonder hoveel sal vir die storie val. Jy moes nie so vinnig opgegee het nie. ;D
As jy mooi kyk lyk dit soos sneeu op die gras, bakkies bietjie verskillend van ons s'n, nie veel van die swart rug van vlekkie nie. Defenitief coyotes.

Wonder of dit met 'n kompetisie was. Ek lees nou dat brandsiek en pravo/distemper baie coyotes laat vrek. Dit is gewoonlik die natuur se manier om die getalle te beheer.

groete
h
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by JACQUES BOTHA »

NEE MAN DIT KAN NIE CAYOTIES WEES NIE, EK WAS BY, KYK DAAR STAAN MY BAKKIE IN DIE AGTERGROND,, EK WOU NET NIE SO GROOTPRATERIG WEES NIE..
EK HET DIE RAAM AFGEHAAL VIR DIE FOTO.. EN VIR CHARLIE EN DIRKIE GESE OM NIE MY NAAM TE NOEM NIE, WEENS POLITIEKE DRUK IN MY WERKPLEK..
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by JACQUES BOTHA »

EN OMDAT MY PROBLEEMDIER BESIGHEID NOGGIE PROFESIONEEL IS EN BEE IS NIE....
Shoot straight and tell the truth!
Dirk

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Dirk »

Ek wil darem net se dat hierdie nie 'n grap is nie. Ek was by. Daardie jakkalse is met 'n spesiale aangepaste geweer geskiet. (Sien foto) Die eerste band van 200 het ons net skoon geskiet om die "caller". Na ons terug gekom het van die buurman af het ons bande, skut en loop geruil. Hierdie aksies is beslis iets om na te kyk vir daardie erge probleeme in die "iestencape".

Image
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

En om te dink Hein reken ek "day dream" ;D
Hier kom die waarheid nou uit :o

johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Wiljak wat is jou en Taffie se mening ontrent hierdie "belt en foxpro vreet" metode van beheer?Sal dit moontlik werk in die kolonie?
Kan KS of Caller moontlik n vreet bestande foxpro ontwerp?
Jacques jy en Dirk was self daar,kan julle ons vertel wat presies gebeur het?

johan...QBE



ns..jong watter klanke het julle gebruik?
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Caller »

Johan

Jy moet nie spot oor 'n vlekkie bestande caller nie, die bakore het al my caller se antenna afgebyt.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Freek »

Ook maar moeilik om betroubare hulp te kry in die hitte van die stryd... Watse klank het julle gebruik, vlakhaas distress? ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by WillJak »

Johan, jong ek weet nie van ?n jakkals bestande roeper nie, maar daar is aanvraag vir ?n koe?l bestande een ? en die sal seker bestand wees teen Vlekkie ook??. Was nou nie self by nie maar verneem daar is een of twee manne wat al die roepertjie lang bome toe geskiet het ? of die jakkals gemis en die roeper getref, of deur die jakkals geskiet en die roper getref of die reflekterende band op die roeper in die hitte van die oomblik vir nog ?n stelletjie o? aangesien?.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Ek het al gehoor n mens skiet n chronograaf raak ;D....maar n roeper :o
Wiljak daardie manne was seker vreeslik anstig om vir vlekkie te dood?
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by katjak »

Naand manne. Hierdie is my eerste skrywe op die forum. Wil net s? dit lyk my my rekenaar se beeld speel parte met my. Is die foto eg?. Vertel my ook waar kry mens so baie by mekaar. Dit was seker oor n paar aande gewees.  Hier by Rhodes in die Ooskaap kon ek nog net 5 op een slag bymekaar kry en ek jag al n goeie 8 jaar. 

Katjak
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by Freek »

Welkom Katjak, hartlik welkom hier by ons. Jong moet asb nou nie toelaat dat daai foto jou fnuik nie ... ;) Die dag as soveel jakkalse in geroep en geskiet word dink ek 'n paar groenes bedank uit hulle poste.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by katjak »

Dankie Freek. Ja, het nou my bril gaan haal. Jakkies lyk nogal heel verdag. As ons wel so baie begin skiet per nag sal ons oor 6 maande sonder werk begin sit. Sal dan van wkaap moet invoer om hul getalle knou te gee  ;D
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by johan »

Katjak dis te koud by julle,die dat die jakkalse so wegkruip,nee man dis een aand se werk gewees ;D......OK ons was darem 6manne op 3bakkies :o
Dan moet ek ook weer se dat dit reg langs die N1 was,die ondiere skrik glad nie vir n lig nie,en hulle was nog redelik jonk ook.
Stuur groete aan die Stenekamp broers en sorg dat daar darem die winter patryse en n paar forellle oor is vir my ook :o ;D
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Sukses uit Noordkaap

Post by JACQUES BOTHA »

JOHAN:
ONS HET BEGN JAG NET ANDER KANT DIE OTRNAJE RIVIER.. ONS HET ELKE 5 KM N FOXPRO ROEPSTEL AFEGLAAI , JA AL 173 VAN HULLE,
NA DIE 50 STE STEL , DRAAI DIE EERSTE BAKKIE OM  EN GAAN TERUG NA DIE 1STE ROEPER EN HY SKIET DIE JAKKALS OM DIE ROEPER DOOD EN BEGIN OPTEL AAN DIE JAKKALSE EN ROEPSTEL TOT BY NOMMER 50, BAKKIE NR 2 DOEN DIESELFDE MET ROEPSTEL 51 T0T 101, EN BAKKIE 3 DIESELFDE MET 105 TOT 152, ROEPSTELLE 153 TOT 173 IS SPAAR STELLE VIR DIE WAT JAKKALSE OPVREET VAN DIE HONGERTE EN LUS EN NUUSKIERIGHEID .
ONS BEPLAN N 2 DE OPERASIE OM DIE WAT ONS IN DIE 5KM RADUIS GEMIS HET AAN TE VAT. ONS GAAN NOU DIE ROEPSTEL 2,5 KM ANDER DIE ORANJE RIVIER SIT EN DAN SELFDE DOEN ELKE 5 KM, SODOENDE KAN JY NOU DIE AREAS TUSSENIN DEK WAT JY GEMIS HET..
EK WONDER OF IEMAND AL DAARAAN GEDINK HET OM SY FOXPRO OP N REMOTE CONTROL KARRETJIE(DAARIE OFFROAD 4X4) TE  MONTEER, SODOENDE KAN JY SOMMER AS DIE WINDJIE DRAAI OP DIESELFDE PLEK SIT EN DIE ROEPER SO MANEUVER DAT HY ONDER DIE WIND KOM,, JY HOEF OOK NIE DIE ROEPER UIT TE SIT NIE, JY STUUR HOM PRESIES WAAR JY HOM  WIL PLAAS OP DIE SPOT....
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply