Jakkels jag 101

Post Reply
Zack Benade

Jakkels jag 101

Post by Zack Benade »

Hallo Almal

Ek wag vir 'n jakkelsjag kurses in Bloemfontein of ten minste naby Bloemfontein.
Ek wil graag weet of daar enige leestof is wat jakkels jag in detail beskryf vir die beginner----hoe, hoekom en waarom ?  Toerusting, Plek,Tyd,Maanfases ens.

Ek wil nie more jakkels jag gaan doen as 'n beroep nie maar ek wil my eie kennis en myself verbeter.

Laat weet asb. as daar iets is wat kan help

Groete
Zack
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jakkels jag 101

Post by cassie_calvinia »

hallo
heinrich funkc het 2 dvd's en 'n e-book beskikbaar. dit is baie leersaam. kyk dit 5 keer deur, en jy sal elke keer iets nuuts leer. jy kan dit bestel by 041 9922 079.
hoop dit help
HOU HOM DAAI DIKTE
Zack Benade

Re: Jakkels jag 101

Post by Zack Benade »

Dankie Cassie,  ek sal hom kontak
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Jakkels jag 101

Post by Wielie Waps »

Zack
Jacques Botha sal beginners kursus hier in Bloem doen - ons moet net genoeg manne bymekaar kry.
Venue is nie 'n probleem nie.
Geroer-nie geskud nie
Post Reply