.375H&H met 300gr PMP RNSP punte
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
.375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Middag Almal,
Ek het nou redelik van die "forum search" funksie gebruik gemaak en het gou 'n paar voortspruitende vra:
1) Baie van die fundi's is dit eens dat slegs premiumpunte gebruik behoort te word in die .375, veral by ligter punte ( < 250gn). Sou julle se dat "bullet failure" nogsteeds 'n probleem sal wees met PMP 300gn RNSP vir wild grote tot en met Eland (@ 2500fps)? Ek het onlangs die 375 aangeskaf en is tans besig om 'n lading te probeer vasstel met PMP 300gn RNSP.
2) Ek kry tipies by my proewe sover dat 2 skote amper sny met die 3de ene 'n paar cm weg op 100m. Sover bleik laer ladings beter akkuraatheid te gee. Ek gebruik S335 met RWS5333 (magnum) primers. Ek het 'n 1/12 groefdraai in 'n 25' truvelo loop, gebou op 'n voere aksie. waar moet ek eerste begin eksprimenteer om die "flyer" se fout te kry? Ek het gedink om dalk eerder S355 te probeer, en ook te kyk wat is die verskil tussen gewone en Magnum primers. Ek gebruik pmp doppe
3) Ek lees van die QL program wat mens in die regte rigting kan wys.. Kan iemand asb. dalk vir my 'n som slaan op daai calculator??
Ek is nog nuut hier en redelik opgewonde oor al die inligting op hierdie fantastiese forum van julle, so verskoon asb. al die klomp vra.
groete

.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
My ondervinding met die 300gr PMP is dat dit heeltemal te sag is en selfs op 'n kudu se voorbene heeltemal opgebreek het.
Hier is 2 ladings wat behoort te werk vir jou geweer.
S335 64,5 vir spoed van 2495
S355 71,5 vir 2578.
Die spoed is die belangrike een - werk versigtig op daarna en stop as jy voor dit druktekens kry. Hierdie die heel boonste nodes wat jy met die' 2 kruite kan kry.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Baie dankie tripodmvr. Ek het nog so 50 of wat van hulle oor. het nie gedink hulle sal moeilikheid maak teen so lae spoed nie.. En hulle is redelik goedkoop. Dis hoekom ek maar met hulle begin ekspirimenteer het.
Is daar interressantheidhalwe ook 'n node hier by 62gr rond (2450fps oor my chrony)? (ek het die beste groepe sover daarrond gekry.)
Is daar interressantheidhalwe ook 'n node hier by 62gr rond (2450fps oor my chrony)? (ek het die beste groepe sover daarrond gekry.)
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
pieter
i load 65.5gr S335 for 300gr pmp`s and they shoot well out of 3 x 375 ( sako,musgrave and sauer)
theo
i load 65.5gr S335 for 300gr pmp`s and they shoot well out of 3 x 375 ( sako,musgrave and sauer)
theo
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hi Theo. Thanx for the advice. Something seriously wrong with my loads.... Here are my results from last weekend:
S335 (61.5-67.5gr), TPL=90.70mm, Primer= RWS5333, PMP cases, PMP 300gr RNSP bullets, 3-shot groups @ 100m:
1) 61,5gr = 56,6mm, avg vel. = 2430fps
2) 62.5gr = 44.36mm, avg vel. = 2500fps
3) 63.5gr = 120mm, avg vel = 2513fps (might have pulled 1 shot, as it was way low and right)
4) 64.5gr = 70.22mm, avg vel.= 2547fps (most constant velocities over 3 shots)
5) 65.6gr = 77.31mm, avg vel.= 2565fps.
6) 66.5gr = 81.03mm, avg vel.= 2579fps
7) 67.5gr = 84.75mm, avg vel = 2622fps
I've loaded 4 loads each now of 61.5,62.0,&62.5 using RWS5333 primers and another 4 each of the same loads using RWS5341 primers. Will test sunday morning.
If I still have no joy, should I change the powder (to S355), or rather the bullet. which might have the greatest influence on accuracy?
S335 (61.5-67.5gr), TPL=90.70mm, Primer= RWS5333, PMP cases, PMP 300gr RNSP bullets, 3-shot groups @ 100m:
1) 61,5gr = 56,6mm, avg vel. = 2430fps
2) 62.5gr = 44.36mm, avg vel. = 2500fps
3) 63.5gr = 120mm, avg vel = 2513fps (might have pulled 1 shot, as it was way low and right)
4) 64.5gr = 70.22mm, avg vel.= 2547fps (most constant velocities over 3 shots)
5) 65.6gr = 77.31mm, avg vel.= 2565fps.
6) 66.5gr = 81.03mm, avg vel.= 2579fps
7) 67.5gr = 84.75mm, avg vel = 2622fps
I've loaded 4 loads each now of 61.5,62.0,&62.5 using RWS5333 primers and another 4 each of the same loads using RWS5341 primers. Will test sunday morning.
If I still have no joy, should I change the powder (to S355), or rather the bullet. which might have the greatest influence on accuracy?
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hallo Pieter
Eerstens is dit waar wat die manne se van die 300gr PMP SP. Sy kopermantel is baie dun en dit lei tot swak resultate op diere veral as redelike groot bene gevang word. Ek sal jou sterk aanraai om n sterker koeel te kies. As jy die koeel moet/wil gebruik sal ek n snelheid meer in die 2250-2350ft/sek band voorstel. Teen 2500ft/sek is die spoed al te hoog en vererger dit die koeel se swak konstruksie.
Ek het jou gegewens deur QL gehardloop en moet vir jou se dat van so 62.5gr jy oor maksimum begin hardloop. Ek vermoed jou dopkapasiteit is in die omgewing van 91gr so as jy dit kan deurgee kan n mens net n vynere bepaling maak. Huidig sal ek vir n nodespoed van 2337ft/sek gaan en jou hoogste node spoed is 2440ft/sek. Ek sal ook nie n magnum primer gebruik op die lading nie so standaard behoort beter te wees.
S355 sal die poeier van keuse wees want dopfulling is beter en met die swaarder koeels is hy in elk geval meer van pas. Hier kan jy beide magnum sowel as standaard primer gebruik. Ek neem aan jy het jou geweer deur gegaan en gesorg dat alle skroewe stewig vas is( dit sluit in jou basisse en ringe) en dat daar nie stremming op die aksie is nie. Die 375 is gewoonlik nie vol nonsens met herlaai nie en die groepe wat jy kry lyk aan die groot kant.
Kry maar n beter koeel en doen hierdie moeite liewer met die. Laat weet maar dan vat ons dit verder.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Baie dankie Wouter. Soos ek se, ek het nog so 50odd van die pmp punte by my, maar dit is gladnie 'n geval dat ek my hart daarop gesit het nie- dit was meer om die geweer meer in te skiet en aan die gang te kry teen billike koste (jy weet mos hoe werk dit as 'n man 'n nuwe roer gekry het.....!
)
Ek hou baie van rhino se punte ook. Het miskien gedink aan hulle 270gr? Ek het nie 'n behoefte om vreeslik vinnig te laai met ligter punte nie, aangesien ek ook die .270 het vir verder skote tot en met koedoe size. Die .375 se werk sal meer wees vir hartbees tot eland grote wild in digte bos oor kort afstande. Dis waarom ek maar met 'n rondeneus in 300gr gegaan het.....
Wat is ander goeie (premium) punte wat nie 'n arm en been kos nie, wat ek vir bog. doel moet oorweeg. Wat ook beter akkuraatheid as die pmp's behoort te gee. Soos ek se, ek glo nie ek wil noodwendig ligter as 270gr gaan nie omdat ek soms deur bos ook sal moet skiet. Behalwe as my geweer nie van die swaer punte hou nie, dan moet ek seker maar ligter gaan.
Ek het die geweer nou van die gunsmith af gekry wat hom opgebou het. So ek het nie weer gekyk of alles vas is nie. Ek sal die skroewe weer check
Thanx vir al die raad
Pieter
Ek hou baie van rhino se punte ook. Het miskien gedink aan hulle 270gr? Ek het nie 'n behoefte om vreeslik vinnig te laai met ligter punte nie, aangesien ek ook die .270 het vir verder skote tot en met koedoe size. Die .375 se werk sal meer wees vir hartbees tot eland grote wild in digte bos oor kort afstande. Dis waarom ek maar met 'n rondeneus in 300gr gegaan het.....
Wat is ander goeie (premium) punte wat nie 'n arm en been kos nie, wat ek vir bog. doel moet oorweeg. Wat ook beter akkuraatheid as die pmp's behoort te gee. Soos ek se, ek glo nie ek wil noodwendig ligter as 270gr gaan nie omdat ek soms deur bos ook sal moet skiet. Behalwe as my geweer nie van die swaer punte hou nie, dan moet ek seker maar ligter gaan.
Ek het die geweer nou van die gunsmith af gekry wat hom opgebou het. So ek het nie weer gekyk of alles vas is nie. Ek sal die skroewe weer check
Thanx vir al die raad
Pieter
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hallo Pieter
Onthou met die aanwensel van monometaal koeels word vleisskade tot die minimum beperk al is die spoed hoog. Die koeels breek nie sommer op nie so daar is nie sekondere prejektiele wat een van die hoofsondaars is met vleisskde nie. So jy het die beste van twee werelde genaam n plat trajek tesame met minimum vleisskade. Met monometaal koeels neem die gewig af vir dieselfde penetrasie want die koeel verloor nie gewig wat momentum(penetrasie) beinvloed nie. As die koeel petals maak is daar ook meer spasie vir die meduim om deur te beweeg(minder weefsel weerstand) wat ook dan penetrasie verbeter. Daar is ook nie lood betrokke wat soos bewys baie nadelig vir ons as mense is nie. Rhino koeels het wel lood so is in die verband nie vrygespreek nie.
Ek persoonlik is maar n groot Barnes TSX fan met goeie reg. My keuse sal die 270gr wees teen 2580ft/sek uit jou geweer. Dit is n nodespoed met S355. Onthou ook asb dat daar nie so ding bestaan van n kaliber/koeelvorm/spoed/gewig of enige van die dinge wat vrygespreek word van invloed nadat dit n opjek getref het nie. Alle koeels word ongelukkig daardeer beinvloed. Enige persoon wat jou anders vertel is besig met snert. Jy kan ook die nuwe 250gr TSX van Barnes probeer maar hy is ongelukkig nie in QL nie. Ek gebruik ook nie meer Rhino koeels nie vanwee die feit dat hulle ook nie in QL beskikbaar is nie en dat daar te veel variasie in hulle verskillende lotte is. Hulle sal moet drasties aandag gee aan kwaliteits beheer. Ek se nie daar is nie ander koeels wat ook aan jou behoeftes voldoen nie maar uit redelike ondervinding in die verband beveel ek die beste aan in my ondervinding. Van al die groot vervaardigers se produkte het ek getoets/gebruik behalwe met die een uisondering van GS Custom. Jy kan hulle in baie dieselfde klas as Banes TSX sien met n paar adisionele voordele.
Maak maar seker oor al die skroewe op n geweer veral as hy terugkom van die smit! Ek deel maar die brokkie want ek het dit al baie oorgekom!
Groetnis
Wouter
Onthou met die aanwensel van monometaal koeels word vleisskade tot die minimum beperk al is die spoed hoog. Die koeels breek nie sommer op nie so daar is nie sekondere prejektiele wat een van die hoofsondaars is met vleisskde nie. So jy het die beste van twee werelde genaam n plat trajek tesame met minimum vleisskade. Met monometaal koeels neem die gewig af vir dieselfde penetrasie want die koeel verloor nie gewig wat momentum(penetrasie) beinvloed nie. As die koeel petals maak is daar ook meer spasie vir die meduim om deur te beweeg(minder weefsel weerstand) wat ook dan penetrasie verbeter. Daar is ook nie lood betrokke wat soos bewys baie nadelig vir ons as mense is nie. Rhino koeels het wel lood so is in die verband nie vrygespreek nie.
Ek persoonlik is maar n groot Barnes TSX fan met goeie reg. My keuse sal die 270gr wees teen 2580ft/sek uit jou geweer. Dit is n nodespoed met S355. Onthou ook asb dat daar nie so ding bestaan van n kaliber/koeelvorm/spoed/gewig of enige van die dinge wat vrygespreek word van invloed nadat dit n opjek getref het nie. Alle koeels word ongelukkig daardeer beinvloed. Enige persoon wat jou anders vertel is besig met snert. Jy kan ook die nuwe 250gr TSX van Barnes probeer maar hy is ongelukkig nie in QL nie. Ek gebruik ook nie meer Rhino koeels nie vanwee die feit dat hulle ook nie in QL beskikbaar is nie en dat daar te veel variasie in hulle verskillende lotte is. Hulle sal moet drasties aandag gee aan kwaliteits beheer. Ek se nie daar is nie ander koeels wat ook aan jou behoeftes voldoen nie maar uit redelike ondervinding in die verband beveel ek die beste aan in my ondervinding. Van al die groot vervaardigers se produkte het ek getoets/gebruik behalwe met die een uisondering van GS Custom. Jy kan hulle in baie dieselfde klas as Banes TSX sien met n paar adisionele voordele.
Maak maar seker oor al die skroewe op n geweer veral as hy terugkom van die smit! Ek deel maar die brokkie want ek het dit al baie oorgekom!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Ek het nou meer geleer in 2 dae op hierdie forum as in 5jaar se magnum tydskrifte!!!!

Wouter, ek gaan julle nog peper met al die vrae......... druk maar die "ignore" knoppie as julle gatvol raak!
Ok, so as jy kon voorstel, so jy s? dat Barnes TSX of Custom GS gebruik. In 270gr. Nou vir die vraag- wat is 'n goeie prys om daarvoor te betaal?? Hier in Namibia het herlaaikomponente nogal die geneigdheid om duur te wees en nie altyd beskikbaar nie. Ek het wel 'n geleentheid vanaf Pretoria einde vd maand, wat vir my by Safari en Outdoor in Menlyn kan gaan koop en saambring. Hoe is hulle pryse??
Ek het 4x Federal patrone by 'n pel persent gekry. Hulle is gelaai met 270gr Barnes Tsx as ek dit nie mis het nie.. Ek sal gou So-oggend ook 'n groepering met hulle gaan skiet- dan het ek 'n baie goeie verwysing m.b.t. akkuraatheid van die Barnes TSX in my geweer. Ek sal hulle spoed ook meet, en dan as verwysingspunt gebruik as ek hulle self wil laai.
Wouter, ek gaan julle nog peper met al die vrae......... druk maar die "ignore" knoppie as julle gatvol raak!
Ok, so as jy kon voorstel, so jy s? dat Barnes TSX of Custom GS gebruik. In 270gr. Nou vir die vraag- wat is 'n goeie prys om daarvoor te betaal?? Hier in Namibia het herlaaikomponente nogal die geneigdheid om duur te wees en nie altyd beskikbaar nie. Ek het wel 'n geleentheid vanaf Pretoria einde vd maand, wat vir my by Safari en Outdoor in Menlyn kan gaan koop en saambring. Hoe is hulle pryse??
Ek het 4x Federal patrone by 'n pel persent gekry. Hulle is gelaai met 270gr Barnes Tsx as ek dit nie mis het nie.. Ek sal gou So-oggend ook 'n groepering met hulle gaan skiet- dan het ek 'n baie goeie verwysing m.b.t. akkuraatheid van die Barnes TSX in my geweer. Ek sal hulle spoed ook meet, en dan as verwysingspunt gebruik as ek hulle self wil laai.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Ek het gou die dopkapasiteit vir jou gemeet (deur die dop met water te vul tot gelyk vol bo, terwyl die primer nog in is- hoop dis die regte metode??). Ek kry 93grein gemiddeld. ( Ek was egter geskok om die verskil in kapasiteite van verkillende gevuurde doppe uit my .375 te vergelyk- soveel as 3gr!!! Nou sien ek hoekom julle julle doppe weeg..!!). My geweer se looplengte is ook 26' nie 25 nie.Wouter Roets wrote: Hallo Pieter
Eerstens is dit waar wat die manne se van die 300gr PMP SP. Sy kopermantel is baie dun en dit lei tot swak resultate op diere veral as redelike groot bene gevang word. Ek sal jou sterk aanraai om n sterker koeel te kies. As jy die koeel moet/wil gebruik sal ek n snelheid meer in die 2250-2350ft/sek band voorstel. Teen 2500ft/sek is die spoed al te hoog en vererger dit die koeel se swak konstruksie.
Ek het jou gegewens deur QL gehardloop en moet vir jou se dat van so 62.5gr jy oor maksimum begin hardloop. Ek vermoed jou dopkapasiteit is in die omgewing van 91gr so as jy dit kan deurgee kan n mens net n vynere bepaling maak. Huidig sal ek vir n nodespoed van 2337ft/sek gaan en jou hoogste node spoed is 2440ft/sek. Ek sal ook nie n magnum primer gebruik op die lading nie so standaard behoort beter te wees.
S355 sal die poeier van keuse wees want dopfulling is beter en met die swaarder koeels is hy in elk geval meer van pas. Hier kan jy beide magnum sowel as standaard primer gebruik. Ek neem aan jy het jou geweer deur gegaan en gesorg dat alle skroewe stewig vas is( dit sluit in jou basisse en ringe) en dat daar nie stremming op die aksie is nie. Die 375 is gewoonlik nie vol nonsens met herlaai nie en die groepe wat jy kry lyk aan die groot kant.
Kry maar n beter koeel en doen hierdie moeite liewer met die. Laat weet maar dan vat ons dit verder.
Groetnis
Wouter
Hoop dit help. laat weet asb watter gegewens jy nog nodig het.
Dankie Wouter
Groete
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Sorry, vergeet om by te voeg- sal jy ook asb. vir my beraamde lading gee in my geweer vir S355 om 2340/ 2440fps (nodes) te gee. Dan laai ek sommer vannaand daardie ladings ook wat ek die naweek kan gaan toets. Dan weet ek sommer klaar watter tussen die S355 en S335 beter is sonder om verder tyd te mors.
Baie dankie
Baie dankie
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Die beste groep het jy by 2500vps gekry en dit was naby my nodespoed gewees. Met die nuwe gegewens wys S335 nou na 62,2 vir 2478. Met S355 lyk dit na 65,7 = 2454 en 68.9 = 2555 vir akkurate nodes.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hallo almal. Het vandag drie proewe gaan skiet. Maar ek het gewone primers (RWS5341) ipv magnum primers gebruik. kan nie glo die verskil wat 'n primer aan 'n groepering doen nie!!! Ek het wouter/tripodmvr se raad gevolg en rondom 62gr S335 gekonsentreer nl. 61.5gr, 62gr en 62.5gr. Vier van elk, dan die beste drie uit die groep gemeet. TPL = 90.8mm. Geskiet op 100m. Hier is die resultate:tripodmvr wrote: Die beste groep het jy by 2500vps gekry en dit was naby my nodespoed gewees. Met die nuwe gegewens wys S335 nou na 62,2 vir 2478. Met S355 lyk dit na 65,7 = 2454 en 68.9 = 2555 vir akkurate nodes.
1) 61.5gr: 2398,2383,2386,2388 = 2389fps gemiddeld
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
S335- 62.0gr : 2379,2398,2413,2421= 2403fps gem.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
S335- 62.5gr : 2429,2456,2431,2445 = 2440fps gem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Die beste groep was 24.4mm (deur die beste 3 van die 4-skoot groep te meet) by 62.0gr. Presies Soos julle voorspel het met QL!
Die spoed was egter heelwat stadiger... amper 100fps... ek weet nie of 'n primer so groot verskil kan maak nie. Verder het ek ook die chrony sowat 7 tree voor die loop gesit ipv 4 met my laaste toetse. Miskien was die chrony te naby die vorige keer en het dus onakkurate lesings gegee?
Dis in elk geval 'n reuse sprong in die regting rigting as mens dit met die vorige proewe vergelyk. Ek sal miskien wel ook die S355 probeer, wat teoreties nog beter behoort te vaar, maar het reeds vir my Barnes TSX 270gr bestel wat ek einde April sal kry. Dan moeite doen met hulle vir 'n kookwater lading.
Hierdie is die eerste keer dat ek ook van Q/L hoor, en die teorie is onmiddellik bewys deur praktiese bewyse- WOW , eks oortuig!
Dankie vir al die hulp.
Die spoed was egter heelwat stadiger... amper 100fps... ek weet nie of 'n primer so groot verskil kan maak nie. Verder het ek ook die chrony sowat 7 tree voor die loop gesit ipv 4 met my laaste toetse. Miskien was die chrony te naby die vorige keer en het dus onakkurate lesings gegee?
Dis in elk geval 'n reuse sprong in die regting rigting as mens dit met die vorige proewe vergelyk. Ek sal miskien wel ook die S355 probeer, wat teoreties nog beter behoort te vaar, maar het reeds vir my Barnes TSX 270gr bestel wat ek einde April sal kry. Dan moeite doen met hulle vir 'n kookwater lading.
Hierdie is die eerste keer dat ek ook van Q/L hoor, en die teorie is onmiddellik bewys deur praktiese bewyse- WOW , eks oortuig!
Dankie vir al die hulp.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hallo Pieter
Eerstens die feit dat jou geweer se loop 26 duim is in pleks van 25 gooi ons hele sommetjie omver. Nodespoed werk net vir n gegewe looplengte. Dit is reg hoe jy die waterkapasiteit uitgewerk het. Die verskille in die waterkapasiteit is tipies van PMP doppe so dit is een van die redes hoekom hulle nie hoog aangeskryf word nie. Investeer maar in beter doppe as jy beter akkuraadheid soek.
Jpu nodespoed vir die gegewe komponente is 2373ft/sek, so jy was net n rapsie hoog. Slaan hierdie spoed en jou groepering kan jou dal net verras. Sit jou chrony so 5m weg van die loop vir beste resultate en skiet 12 uur op n sonskyndag sonder wolke. Jou hoogste node sal op 2480ft/sek val met n lading van om en by 64,9gr. Ek sou op die laer een bly om inpaksnelhede laag te hou met die PMP's. Wat Oom Pine gesien het is nie die uisondering op die reel nie maar eerder die reel met hulle. PMP erken self dat die koper mantel te dun is.
Wanneer jy jou Barnes Koeels ontvang dan skree jy sodat ons vir jou n bak lading wat groot vreugde in die jagveld sal gee kan bou.
Groetnis
Wouter
Eerstens die feit dat jou geweer se loop 26 duim is in pleks van 25 gooi ons hele sommetjie omver. Nodespoed werk net vir n gegewe looplengte. Dit is reg hoe jy die waterkapasiteit uitgewerk het. Die verskille in die waterkapasiteit is tipies van PMP doppe so dit is een van die redes hoekom hulle nie hoog aangeskryf word nie. Investeer maar in beter doppe as jy beter akkuraadheid soek.
Jpu nodespoed vir die gegewe komponente is 2373ft/sek, so jy was net n rapsie hoog. Slaan hierdie spoed en jou groepering kan jou dal net verras. Sit jou chrony so 5m weg van die loop vir beste resultate en skiet 12 uur op n sonskyndag sonder wolke. Jou hoogste node sal op 2480ft/sek val met n lading van om en by 64,9gr. Ek sou op die laer een bly om inpaksnelhede laag te hou met die PMP's. Wat Oom Pine gesien het is nie die uisondering op die reel nie maar eerder die reel met hulle. PMP erken self dat die koper mantel te dun is.
Wanneer jy jou Barnes Koeels ontvang dan skree jy sodat ons vir jou n bak lading wat groot vreugde in die jagveld sal gee kan bou.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
@Wouter- Dankie weereens! Ek het toe daai 3 ander (gekoopte) patrone wat ek persent gekry het, ook vanoggend geskiet met die Barnes X punte (dis PMC El dorados of federals...... die doppe agterop is gemerk "ELD). Dis egter 300gr , nie 270gr soos ek gedink het nie. Die gemiddelde spoed van hulle was 2461fps. My eerste skoot was baie laag, die spoed ook, maar dit was die eerste skoot na ek die loop skoongemaak het (fouler). Die ander 2 het 23mm uit mekaar geland.... So dit lyk vir my "Mnr. Voere" laaik die Barnes tsx'e.. As daai 270greiners eers hier is.. boetie!!!!!
.
Ek wil graag 'n ander ding ook vra: Hoe gemaak as mens graag die Quick load program wil bekom. Dis sekerlik ook nie reg as die paar van julle wat wel die program het, heeltyd vir almal moet bontstaan om op julle rekening ladings te bepaal nie....??
Dalk 'n bankrekening nommer verskaf, en na 'n deposito'tjie, word 'n lading verskaf..... Of ek kan dalk 'n blou pilletjie uit my apteek in ruil aanbied vir ladings gelewer...LOL.. die een hand was mos die ander
Ek wil graag 'n ander ding ook vra: Hoe gemaak as mens graag die Quick load program wil bekom. Dis sekerlik ook nie reg as die paar van julle wat wel die program het, heeltyd vir almal moet bontstaan om op julle rekening ladings te bepaal nie....??
Dalk 'n bankrekening nommer verskaf, en na 'n deposito'tjie, word 'n lading verskaf..... Of ek kan dalk 'n blou pilletjie uit my apteek in ruil aanbied vir ladings gelewer...LOL.. die een hand was mos die ander
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Pieter
Jy gaan met die manne se koppe smokkel met daardie blou hoofpyn pilletjie
.
Beretta
Jy gaan met die manne se koppe smokkel met daardie blou hoofpyn pilletjie
Beretta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Hallo Pieter
Man dit klink na n plan!
Ons moet een van die dae by Tsumeb uitkom by Julio Lopez hulle. Hoe ver is jy van daar. Ek kan die program saambring en dan kan jy dit oplaai op jou komper. Sal dit kwalifiseer vir meer blou pilletjies?
Anders kan jy dit ook bekom by S&O of dit direk invoer van Amerika. Dit is nie goedkoop nie maar deur en deur die geld werd volgens my.
Groetnis
Wouter
Man dit klink na n plan!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Wouter
Ek sien dit lyk asof jy hoopyn het.Moet net nie een drie maal perdag vat nie

Beretta
Ek sien dit lyk asof jy hoopyn het.Moet net nie een drie maal perdag vat nie
Beretta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Beretta

n Kloppende koppyn sal dalk onstaan!
Groetnis
Wout
n Kloppende koppyn sal dalk onstaan!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Wouter
Skerp man skerp
Beretta
Skerp man skerp
Beretta
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: .375H&H met 300gr PMP RNSP punte
Whahahhaha!!!
Smaak my ons gaan mekaar kan help dat die "skote kan bly klap".............
Ek bestel sommer 'n six-pack van daai pille, en gooi nog 'n pakkie of wat Cataflam ook in vir die rug....
Grootfontein is 60km van Tsumeb af. Laat weet wanneer julle hier is- ek stick jou vir 'n koue lemonade daar by die Dros! Sal sommer vir jou die skietklub ook gaan wys (Schutzverreighn). Ons is dalk in die gatkant vd die wereld, maar ons klub het 'n lekker skietbaan.