Nou moet julle help

Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Nou moet julle help

Post by SmitH »

Naand mense

Ek weet nie of dit waar is nie miskien het van die manne in die Vrystaat van dit gehoor of gesien , maar ek het die foto gekry by n vriend wat dit weer by iemand anders gekry het. Die ongedierte is glo deur n Vrystaatse boer geskiet wat sy skape gevang het . Ek weet nie of julle kan uitmaak wat dit is nie , maar al wat ek kan se is dat die ding bledie lelik is.

Groete
SmitH

[img width=560 height=420]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... 977133.jpg[/img]
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nou moet julle help

Post by visstok »

Dankie Ludwig, amper maak Smith dat ek nie weer die roeper self gaan uitsit of geskiete jakkalse gaan optel nie, glad nie bang nie, net versigtig! Bly dis darem nie n vrystaatse skaap vanger nie, sou verseker nie sonder n ph wat kan ?back up? gaan roep het nie! Amper so lelik soos daai brandsiek jakkals, sal mens vinnig laat hardloop met sulke lang tree as jy die goed in die donker raakloop! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Pule
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Jan 31, 2010 3:11 pm

Re: Nou moet julle help

Post by Pule »

Het nogals dieselfde dier op facebook gesien vanogend.
Ook met die storie dat dit skaap gevang het in die Vrystaat.
Wys jou hoe die mense n lieg storie kan begin.

Groete
Pule
Winchester 220 Swift
Zastava 7*64
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Nou moet julle help

Post by foxbat25 »

Moet nooit toelaat dat feite 'n goeie kampvuur storie bederf nie!
Post Reply