nuwe .308 inskiet

Post Reply
User avatar
Vurkster
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am

nuwe .308 inskiet

Post by Vurkster »

Dagse almal,

Na ses maande het ek sopas my nuwe .308 CZ gekry (bravo aan die SAP vir die vinnige diens!!!!)
My teleskoop is op en ek wil nou graag begin inskiet.

Is daar enige spesifieke riglyne wat mens moet volg om 'n loop op die regte manier in te skiet??
As enige persoon dalk kan help sal dit fantasties wees.

Ek wil dit graag die regte metode gebruik om jare lange diens uit my nuwe metgesel te kry.

Groetnis!!!
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win.       CZ mod 550 lux
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: nuwe .308 inskiet

Post by Witpietskiet »

Vurk,

Gaan lees bietjie die link. http://jaracal.com/index.php/topic,7917.0.html

Hoop dit help.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: nuwe .308 inskiet

Post by Lourens »

Vurk,

Welkom by die forum, hoop jy gaan dit baie geniet.

Ek volg gewoonlik die volgende prosedure:

1.) Skiet 1 skoot en maak dan skoon, herhaal vir 10 skote.
2.) Skiet 5 groepe van 3 skote, maak na elke groep skoon.
3.) Skiet 3 groepe van 5 skote, maak na elke groep skote skoon.

Dis maar hoe ek dit doen, dit werk baie lekker vir my. Ander ouens mag dalk weer 'n ander proses he wat vir hulle baie goed werk.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: nuwe .308 inskiet

Post by Ponkie »

Mes, ag ek bedoel vurk

Ek gebruik dieselfde metode as lourens. Werk baie goed vir my.
Die skoonmaak behels maar net nylon borsel met coper remover, daarna droee lappies todat die lappie nie meer vuil uitkom nie.
Dan skiet jy die volgende skoot/groep.

Groetnis en geniet daai puik geweer en kaliber.
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Vurkster
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am

Re: nuwe .308 inskiet

Post by Vurkster »

Bakgat, dankie kerels... ek sal julle raad volg!!!
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win.       CZ mod 550 lux
Post Reply