Nuwe aansluitings
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Chuck
Baie welkom, geniet dit.
Groete
Jaco
Baie welkom, geniet dit.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne! Weet sommer julle sal dit geniet hier saam met ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Andren van heerden
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal.
Eks nog onseker hoe al hierdie goed werk maar is seker ek sal baie vinnig leer. hierdie forum is vir my baie interesant en eks seker ek gan baie hieruit kan leer. Ek is Andren van Heerden en boer in die Dordrecht distrik. Ons boer met bees, skaap en Agoras

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne 
Geniet dit hier
Groetnis
Marc
Geniet dit hier
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi there to all
My name is Wayne Shuman. I farm in the Queenstown area with Merino Sheep and Bonsmara cattle.
I have read may things on the forum and appreciate how many of you are willing to give out hard earned information or advice to others, keep it up and thank you.
regards

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Wayne
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Wayne
Baie welkom, geniet dit
Groete
Baie welkom, geniet dit
Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Wayne, hoop jy geniet dit hier saam ons! Daars baie manne van jou wereld hier op die forum, my ouers het self grond tussen Dordrecht en Queenstown, aan Dordrecht kant van transkei. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Conrad Strydom
Re: Nuwe aansluitings
Dagse almal. Conrad Strydom is die naam, sien uit om nuwe ding te leer hier en nuwe friende te ontmoed...
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom
Jy sal baie leer by die manne. Hoop jy geniet dit.
Jy sal baie leer by die manne. Hoop jy geniet dit.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
-
Mooihuil
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jan 28, 2012 8:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Hello ek is Cornelis Oosthuizen. Ek kom van Herbertsdale af. Het van 1996 af jakkals gejag in die Herbertsdale, Van wyks dorp, Albertinia, Mosselbaai omgewing. Het n fabriek kom opsit in die Kalahari naby Askham, sal bly wees om te hoor van nog jakkals jagters in die omgewing.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Cornelus
PM vir KSV (Hein) hy is in daai kontrei Kathu as ek reg is maar vir kalahari manne is dit mos sommer n buurman. Net n neskurige vraag watse fabriek sal mens nou in daai deel van die kalahari wil opsit seker san mee iets doen. Wonder sak julle dit nie vir mense in die stede nie. hahaha
Geniet hom.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Conrad en Cornelis, welkom hier by ons, hoop julle geniet dit baie en weet sommer julle gaan baie leer! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Mooihuil
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jan 28, 2012 8:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Blok en Visstok. Ek nie baie rekenaar geletterd so julle moet maar help ek sukkel. Besig met 'n sandfabriek (grappie met 'n soutfabriek). Groete Mooihuil
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne 
Groetnis
Marc
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Nuwe aansluitings
Naand manne
Ek lees al 'n geruime tyd die forum en vind dit baie leersaam.
My naam is Jan Nel en ek is van Bela-Bela, Limpopo. Ek bly op 'n wildsplasie en verwyl my tyd met jag, herlaai en skiet.
Al hoekom ek van tyd tot tyd Pretoria toe gaan is om te draai by S&O en VLT.
Lekker aand!
Ek lees al 'n geruime tyd die forum en vind dit baie leersaam.
My naam is Jan Nel en ek is van Bela-Bela, Limpopo. Ek bly op 'n wildsplasie en verwyl my tyd met jag, herlaai en skiet.
Al hoekom ek van tyd tot tyd Pretoria toe gaan is om te draai by S&O en VLT.
Lekker aand!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
JP, welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Mooihuil, eks maar net so tegnelogies gestremt, hier is darem n hele paar manne wat tegnelogie verstaan en jou graag sal help as jy sukkel met iets! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Tazlana
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand se mense.
Eks Tazlana (Lana) vd WesKaap. Vind die forum baie interesant, (slegte invloed vd kerel).
Hoop ek kan n paar goed wys raak.
Lekker aand.
Groete.
Eks Tazlana (Lana) vd WesKaap. Vind die forum baie interesant, (slegte invloed vd kerel).
Hoop ek kan n paar goed wys raak.
Lekker aand.
Groete.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Lana, jy gaan somer baie leer hier! Hoop jy geniet dit hier saam ons. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
ljb@lantic.net
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal. Ek kom van Kenhardt. Lees al lank jul raad.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom ljb, hoop jy geniet dit hier saam ons en leer baie! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Petrus
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Mar 31, 2012 6:32 pm
Re: Nuwe aansluitings
Nuwe lid van Pretoria Noord - Petrus
9mm Short
.22 Win
.243 CZ Win
.308 Win
.300 Win Mag
9mm Short
.22 Win
.243 CZ Win
.308 Win
.300 Win Mag
Last edited by Petrus on Sat Mar 31, 2012 6:49 pm, edited 1 time in total.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Petrus, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet