Probleme met Photobucket

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
ablm468

Probleme met Photobucket

Post by ablm468 »

Miskien het iemand vir my raad, ek sukkel my G.. af om foto te upload na photobucket. Jy click op die upload link, selekteer die fotos op jou rekenaar en kliek upload, en daar gebeur niks.

Ek het al paar keer probeer en later opgegee.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Probleme met Photobucket

Post by Mac »

Maak hulle bietjie kleiner, het dieselfde oorgekom, maar so opgelos.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Probleme met Photobucket

Post by Pvdw »

Stem saam met Mac. Hoe kleiner hoe beter.

Ek maak hulle lekker klein, onder 100k en dan laai ek selfs 5-6 op een slag.

Peet
Work to live, don"t live to work
ablm468

Re: Probleme met Photobucket

Post by ablm468 »

anne  julle se julle maak die fotos kleiner, hoe don mens dit het jy 'n program daarvoornodig?

Hansman
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Probleme met Photobucket

Post by Marc »

Manne

Het julle nog probleme met photobucket  ???  Ek gaan deur dieselfde proses as Hansman en het geen probleem nie  ??? Ek hoef glad nie foto's te verklein of enigiets nie, laai sommer met "bulk loader" so tien op slag, binne paar minute  ;D

Hoop julle manne kom reg, want dit vertoon baie beter op die manier en sommiges kan nie die ander vorm, "attachments" oopmaak nie.

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Probleme met Photobucket

Post by Christo »

Hansman wrote: anne  julle se julle maak die fotos kleiner, hoe don mens dit het jy 'n program daarvoornodig?

Hansman
Hansman, ek kliek reg op die foto of foto's wat ek kleiner wil maak en kliek e-mail hulle. Dan vra rekenaar of jy hulle kleiner wil he en ek se ja. Op die e-mail select ek hulle weer en file hulle in my klein foto file. Daarvandaan het ek foto's wat 50-90kb groot is. Dan laai ek die foto's photobucket of waar ook al heen
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Probleme met Photobucket

Post by grumpy »

Julle ouens is gelukkig. Ek sukkel nog steeds om te registreer!!! Elke keer sit ek die regte goed in dan vertel hy my dis verkeerd. So ek het hom na sy ma se m--r gestuur want ek is nou baie pis--d off met hom.

Wanneer ek weer geduld het sal ek probeer anders bly ek maar sonder die fotos laai en ek is kalm!! ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Probleme met Photobucket

Post by Jakkalsgat »

Grumpy

Jy kom bietjie gespanne voor, wanneer laas het jy iets geskiet.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Probleme met Photobucket

Post by theedge »

As ek so 1 foto wil laai gebruik ek ook http://tinypic.com/ dit is maklik en ook direk.  Brows net jou foto open en upload sal jou na n link neem waar jy net die code moet insit en daar gaan jy
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Probleme met Photobucket

Post by grumpy »

Jaco, ek is nie bietjie gespanne nie, ek is moer baie gespanne!!! Ek is soos n oorlog skip wat besig is om te sink! Ek raak so dem--r in. Hulle wil net seker maak ek is nie n robot nie? DUUUUUUUUUUU!!!!!!! >:(
Post Reply