lynx...Uitstekende diens
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
lynx...Uitstekende diens
jul weet my scope het so 2weke terug gebreek, ens.
lynx het my laat weet hy is reg gemaak, en gediens. verniet. dir presies 9dae nadat ek hom gepos het.
jul weet ook dat ek 'n nuwe scope soek...ek dink sulke diens het my mind opgemaak. 2.5-10x56.
die bietjie diekant toe, daai kant toe gaan nie veel verskil maak.
mooi loop

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
HI Cassie
Na watter adres het jy hom gestuur?
G Gert
Na watter adres het jy hom gestuur?
G Gert
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Daarsy cassie
Ek het dieselfde ondervinding gehad so 2 jaar terug en van daaraf sal ek net lynx koop.
Dis hkm jy sal sien my ketties het net lx 2 scopes nou op
Ek het dieselfde ondervinding gehad so 2 jaar terug en van daaraf sal ek net lynx koop.
Dis hkm jy sal sien my ketties het net lx 2 scopes nou op
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Gerrit, die adres is op www.lynx.co.za.
dis in sloan park, jy sal dit deer sien
dis in sloan park, jy sal dit deer sien
HOU HOM DAAI DIKTE
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Hierdie is goeie nuus manne
Ek het een spesifieke Lynx, 'n 6x44 Twilight series, wat nou so twaalf jaar elke jaar harde diens doen. Hy't al HARD geval, gestamp, nat gere?n en bitter koud en warm gekry. Tot vandag nog nie een probleem gehad, niks, nada, zero
Al waneer ek die zero stel is as daar 'n nuwe batch kruit aankom of die baas wil ander koe?le probeer.
Die klariteit van die nuwe modelle kan net nie heeltemal bybly by wat ander manne deesdae uitbring, teen beter pryse nie. Maak mens hartseer
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Selde hier met die lynx.Hy bly maar net n lekker scope my pa het n lynx 8*56 en hyt 12 jaar lank met hom bokke geoes saam met oom Dawie D en hy hou nou nog ek moet by se hy is op n baie lekker roer [223] en hy HOU met al sy stampe,krape en vallery alles deur. Mooiloop
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Morese Cassie
Baie bly oor die goeie diens wat jy gekry het.. Ek is self 'n baie groot lynx fan.. Daar le nou juis 'n 6-24x42 langs my bed wat net wag vir die 30-06 sodat hy kan begin werk.. Darem nog net 3 weke, dan is dit so.. Ek sien nou die Calvinia langs die naam.. Ken jy vir Wilhelm Visagie? Mannetjie wat langs my bly hier in die Bos.. Nie seker wats die Oom se naam nie..
Lekker dag
Tiny

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Cassie
Ek het die selfde goeie diens by daai manne gekry.
Ek het 2 van my 8x56's vir hulle gestuur na 9 jaar se diens en hulle het die scopes gediens en nuwe lense opgesit en alles het binne 12 dae gebeur.
Jy gaan ver soek vir hierdie tipe diens.
Groete Dawie

As ek jou sien gaan jy val
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
wil net laat weet, my scope is terug op my geweer, en 100% reg. die knop wat stukkend was, reageer baie goed. nou loop my gun weer soos 'n jet! (baie bly ek kon die 6x40 weer afhaal)
sal nie sommer weer 'n ander scope koop, hul is bekostigbaar, en lewer goeie diens.
sal nie sommer weer 'n ander scope koop, hul is bekostigbaar, en lewer goeie diens.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: lynx...Uitstekende diens
Ek soek ook nis anders as Lynx nie.
Ek het my scope laat breek omdat ek stupid was. By skerpknal in PTA ingegee. Die scope na so 10 dae (kan nie presies onthou nie) teruggekry. Ek het 'n rekening verwag, omdat ek weet ek was 'n aap.
Geen rekening, scope kosteloos herstel en gediens deur Lynx!
Diens uit die boonste rakke.
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Die manne by lynx kan trots voel oor hulle diens
As ek jou sien gaan jy val
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: lynx...Uitstekende diens
DIESELFDE ERVARING GEHAD, EN UITSTEKENDE DIENS GEKRY!
Wat my nog meer aan hulle laat glo, is toe k 'n probleem met my geweer gehad het toe ek in die jagveld aankom- het ewe skielik links en hoog geskiet, n dit terwyl ek hom soos 'n baba in komberse gery het. Ook nie gereageer soos verwag met die instellery in die veld nie.
Met my terugkoms het ek hulle gemail, en in detail verduidelik hoe die scope reageer het met verstellings. 2 dae later het ek 'n mail gekry wat ges? het ek moet na die voorste mount kyk.
Was glad nie be?ndruk met die antwoord nie, maar toe ek gaan kyk, was dit die probleem!
Daar mag beter scopes wees, maar hierdie tipe diens kry mens nie sommer nie.

Danie Lombard .243
Re: lynx...Uitstekende diens
LYNX se diens is uitstekend, my .243 geweer se Lynx 8X56 kruishaar het gebreek, die onderste been. Die scope is nou 12 jaar oud.
Ek het self die scope na Lynx Optics gepos nadat ek met Jan Jak gepraat het en Lynx Optics gekontak het. Twee weke na ek die scope gepos het, het Lynx vir my die scope terug gepos weer in 'n soos nuut toestand. Ek het nie 'n sent betaal nie, nie eens vir die terug pos nie. Die scope is onder waarborg herstel.
As ek dink dat dit slegs twee weke neem om weg gestuur te word, herstel te word en weer terug gestuur word is dit bitter spoedig as mens dit met sou vergelyk met herstel werk aan 'n scope wat na die vsa of europa gestuur moes word met die koste van shipping.
Nog 'n rede hoekom ek in die toekoms weer 'n Lynx scope sal aankoop.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: lynx...Uitstekende diens
Danie, ek het presies so Lynx by iemand persent gekry, wat nog soos nuut lyk. Ek lees net goeie dinge van hom vir nagskiet. Wat is jou ondervinding met hom om goete uit te ken oor langafstande in die nag in langerige gras, soos ons hier op die ho?veld het?
Is die vergroting nie bietjie beperkend daarvoor?
Is die vergroting nie bietjie beperkend daarvoor?
-
Danie Lombard .243
Re: lynx...Uitstekende diens
Piet
Laasnag was die eerste keer vandat ek die scope besit dat ek onseker was van 'n teiken, is dit 'n jakkals of is dit 'n wat? Ek en Hendrik en JB het gaan jakke soek by die vee pos. Tel twee jak oe op met lig. Skielik staan daar 'n yslike wit bok/jak/ding/iets hoog bo die gras uit. Dit is toe 'n jak wat bo op 'n miershoop staan en loer. Ek wat agter die stuur van bakkie is kon nie die miershoop sien deur die gras nie. Die jak het lyn reguit met sy bors na my gestaan en sy stert kant weg van my af, ek kon net die wit bors mooi sien, ek dink die jak het sy kop laag gehou omrede ek nie sy kop kon sien nie. Skat die afstand was anderkant 200 meter gewees, nie 300 meter nie. Deur die scope het dit soos 'n koplose witterige ding met lang bene gelyk. Vrek eienaardig gelyk. Toe die ou sy kop optel se Hendrik jak en ek sien wat dit is. Die jak speel tans harp.
Dit is werklik waar die eerste keer ooit wat ek nie seker was wat ek in die scope gesien het nie. Al die ander kere in die 12 jaar wat ek met die scope jag kon ek alles duidelik en helder sien in die nag, selfs op ver afstande ook. Hier in ons wereld is dit net gras en ek moet se, die scope doen sy ding.
'n GROOT plus volgens my opinie van die scope is die wye veld van sig van die scope. Maak nie saak hoe ver of hoe naby die teiken is nie, as jy die scope optel is die teiken in die scope, elke keer. Jy hoef nie te soek nie. Doen jouself eendag 'n guns en kyk op 200 en 300 meter hoe wyd die scope field of view is. Dit is werklik baie wyd, meer as ander scopes sou ek reken.
Ek het al deur verskeie nag scopes gekyk. Jare terug het ek deur 'n Khales Heila 8X56 gekyk en dit was ook 'n baie goeie helder scope.

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Net so vir die interesantheid.
Lynx is besig met n 8x56 met illuminated reticle.
Ons is baie opgewonde en ek sal julle op hoogte hou sodra hulle beskikbaar is.
Lynx is besig met n 8x56 met illuminated reticle.
Ons is baie opgewonde en ek sal julle op hoogte hou sodra hulle beskikbaar is.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: lynx...Uitstekende diens
So pas my 2de scope teruggekry wat ek ingestuur het. Ek het vermoed dat die POI skuif. Lynx het getoets, die paralaks reggemaak en kosteloos aan my terugversend.
As alle vervaardigers net bereid was om so by hul produk te staan sou die w?reld 'n wonderlike plek gewees het.
As alle vervaardigers net bereid was om so by hul produk te staan sou die w?reld 'n wonderlike plek gewees het.
-
Danie Lombard .243
Re: lynx...Uitstekende diens
Chev
LYNX is voorwaar goed, nie net hul diens nie, hul scopes is fantasties.
Klompie jare terug het Lynx 'n 8X56 ilunminated rectical scope bemark. Ek het 'n egter een klagte t.o.v. die model, die vield of view is baie nou en beperk, verder is dit net so goed soos die std 8X56 Twee van my vriende het van die iluminated rectical vorige modelle en hulle het nog nooit probleme ondervind met die scopes nie. Die een vriend het sy scope gehad voor ek myne gekoop het, dus is die scope ouer as 12 jaar.

- Jaco 7mm Rem Mag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sun Dec 19, 2010 7:52 pm
Re: lynx...Uitstekende diens
Hallo cassie
Al is my reply bietjie laat gan dit geen verskil maak nie.ek besit n 2.5-10x56 vir n week lank en ek is baie bly ek het nie dubbel betaal vir n duurder scope nie.die lx2 is baie helderder as ou twilight series.geniet hom,jy gannie. Spyt wees nie.
Groete.