Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JopieFourie »

Aan al die nuwe manne en dames, baie welkom.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Baie welkom ook van my kant af en ek hoop julle geniet dit terdee hier.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Jaques en Willem

Glo julle geniet julself reeds gate uit hier  ;)  Ken Oom Les en Tannie Lethia van Sutherland. Tannie het matreriaal winkeltjie en Oom boer in die berge. Ek belowe al jare om daar te gaan help met die bojaane, maar aai die lewe is so 'n gejaag.

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Welkom en geniet dit
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Willem en Jacques.
Lekker om julle eindelik hier raak teloop.

Die foto op my avatar is verlede jaar geneem tydens 'n jag wat Willem vir my en twee vriende gere?l het en Jacques is een van my IDOLS op die sietbaan. Hy mag maar.

Groete,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Leeutjie
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Mar 19, 2012 5:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Leeutjie »

Hallo aan almal Ek is bekend as Leeutjie. Vincehond het my genooi om saam hom deel tewees van die jaracal partykie.
Ek hoop en glo Ek gaan baie hier by Julle manne leer en hopenlik nie net lood saam Julle eendag gooi nie ,maar n brandewyn ook.
Ek is van Brits in noord-wes en sien uit na die leersaamheid van die forum.
Groete Leeutjie en laat dit lood reen
308 WIN. Taurus 38 Special. .22 Bruno .
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by vlakvark1 »

Hallo julle

Sorry vir die intrapslag my naam is Schalk Maritz van Lydenburg werk en woonagtig op plaas naby Ohrigstad.

Hou baie van jag veral vlakvarke.

Die forum is baie intressant en opwindend.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom manne

Glo julle gaan dit geniet hier  ;) Vlakvark1, nou gaan daai tande van jou vinnig voete kry  ;D

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Hallo Julle

Welkom hier.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne, weet sommer julle gaan dit hier saam ons geniet! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Jaakie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jaakie »

Dag se manne en dames.

Ek het so bietjie rond gesoek op die net vir meer inligting oor jag geleenthede, toe kom ek op die nuttige webwerf af en sluit toe sommer aan. Ek is van Pretoria en Lydenburg areas. Lekker om hier te wees.

Groetnis
Jaakie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Jaakie

Glo jy gaan jou gaaate uit geniet hier  ;)

Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Fri Mar 23, 2012 9:55 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Jaakie, glo jy gaan dit saam ons geniet hier! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
stan man

Re: Nuwe aansluitings

Post by stan man »

ekke frans.. vanaf hennenman in die vrystaat.ry 4x4 jag met boog en allerlei vuurwapens.is n aktiewe lid van vrystaat jagters.
en bewaar die pes wat enige dier onwettig vang of dood maak.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Frans

Welkom hier Ouboet geniet dit.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Lourens Louw
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 22, 2012 3:37 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Lourens Louw »

Dag se.

Ek is van Malmesbury en lees al n tydjie hier op die forum en toe maar besluit om aantesluit

Groete uit die SWARTLAND
.38 SPL ASTRA
.270 WIN HUSQVARNA
.308 WIN MAUSER
12 BOOR WEBLEY
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Frans / Lourens

Baie welkom hier by ons  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo »

Welkom aan al die nuwe manne
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johnnie De Wet »

Hi Almal,

Lyk na n lekker 'crowd' en interissante onderwerpe.
Dink ek gaan hier bietjie skoene uitskop!
Johnnie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Johnie

Baie welkom, trek sommer 'n koppie ook nader, dit gaan laang nagte word  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Lourens

Baie welkom

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Baie welkom bly om kennis te maak geniet die forum
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Chuck
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Chuck »

Hi almal

My naam is Izak van Postmasburg in die Noord-Kaap. 
Lees al 'n geruime tyd die forum.  Geniet dit vreeslik en glo ek gaan nog baie leer!!

Groete
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DawieKotze »

Baie welkom aan al die manne wat die afgelope tyd aangesluit het.

Hoop julle geniet dit!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply