Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ok jul het my aandag ,wana kyk ek dan in groote(zoom) in die Burris en wie hou hul aan(beste pryse) wat kos hul in elkgeval.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Naand manne
Miskien is my keuse nou nie in baie manne se smaak nie, maar dit werk baie goed vir my. 'n Tyd terug, jaar, het ek 'n Redfield 3-9x50 gekoop vir my 308, wel ek is so be?ndruk dat ek die Lynx 2.5-10x56 op my 22-250 wil verkoop vir nog 'n Redfield. In die begin het ek my sleg misgis met afstand agv die mooi, helder, duidelike beeld !
In my o? die "arm" man se oplossing, hier in Cradock nou so R2800
Slegs my opinie
Izak H

- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
nou ja ek is nou maar n leupold man maar die nikon is goed. die leupold vx2 4-12x50 is so R5000 en die vx3 4.5 -14x50 is so R6500
die manne skiet baie goed in die kompetiesies met die nikon so daar is niks verkeerd met dit nie. die slim manne beveel 1 vergrooting vir elke 20 to 25 meter aan vir kop skote...so vir 300 meter tussen 12 en 15 vergrooting
hoop die 2cent werd help
lekker gooi francois

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Izak, gooi 'n prys op daai Lynx asb?
Goed, beter, 6millimeter!
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Geno
Die helfte van 'n nuwe een, is seker 'n begin, dit sal darem genoeg wees vir 'n nuwe Redfield. Laat weet maar, of sms of bel 073 twee nul nege 4844
Izak H
Die helfte van 'n nuwe een, is seker 'n begin, dit sal darem genoeg wees vir 'n nuwe Redfield. Laat weet maar, of sms of bel 073 twee nul nege 4844
Izak H
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ek het nou n email van mtc viper gekry,6x24x56 vir R4100 sonder tax,,Dink is glad nie sleg nie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Izak,
Dankie, ek lui jou more. Laat weet maar per PM watse tyd sal gepas wees.
Groete,
Eugene
Dankie, ek lui jou more. Laat weet maar per PM watse tyd sal gepas wees.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
izak. as geno hom nie vat, vat ek hom
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
ek wil gou by jul manne hoor? as jou scope breek, wie het vinniger en beter diens as lynx?
vir dit offer ek die klein bietjie helderheid op. met my 8x56 sien ek bitter ver in die nag!
vir dit offer ek die klein bietjie helderheid op. met my 8x56 sien ek bitter ver in die nag!
HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ek het nou met VLT gepraat. Burris 4,5 - 14 * 42 se kontant prys is R 2750.00, en die 6.5 - 20 * 50 Ballistic plex is R 4100.00. die prys is meer as jy met n kaart betaal.
Julle manne moet asb ophou om sulke tipe van drade op te sit, aangesien my gaai nou net soos Grumpy s'n juk waar dit nie moet nie.

Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
cassie,
Vat maar die scope, hy's joune. Ek het mooi gaan dink. Die vergroting is effe klein vir my behoeftes.
Groete,
Eugene
Vat maar die scope, hy's joune. Ek het mooi gaan dink. Die vergroting is effe klein vir my behoeftes.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Suiswes
Ek kan net aansluit by wat baie ander manne reeds vir jou gese het. Burris en Nikon is in my opinie die beste waarde vir geld vir die ou wat nie meer as R5000 wil spandeer nie.
Ek skiet self met die Burris 6.5-20x50 met die Ballistic plex kruishaar op my 22-250 en was nog nie een dag spyt nie.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Dankie ouens vir jul insette. Ek hoor wat jul se van die buirris, so graag een wou sien en deur hom kyk, maar ek ken die mtc viper en is dood tevreede met hom en.... Ek dink hy lyk baie MEAN( amper soos n rekkie se sniper gun).Ek sal gaan soek vir n burris vandag.
My keuse staan egter nou tussen 2
MTC Viper 6x24x56 30 tube
Rudolph h1 4x16x50 25 tube
EK WIL GRAAG SKIET WA EK SIEN!!! LOL !!! Sien Gorge het een ma as da fout kom is da nie n warborg nie.
My keuse staan egter nou tussen 2
MTC Viper 6x24x56 30 tube
Rudolph h1 4x16x50 25 tube
EK WIL GRAAG SKIET WA EK SIEN!!! LOL !!! Sien Gorge het een ma as da fout kom is da nie n warborg nie.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Ponkie waar stel die Burris se paralaks? Eksta knop of voor op die lens?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Suid Wes, hou ons op hoogte met daai twee scopes se pryse asb.
Veiligheid eerste manne!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Voor op die lens.wlm wrote: Ponkie waar stel die Burris se paralaks? Eksta knop of voor op die lens?
Ek kan ook vouch vir Burris
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Die viper saam tax hier by my afgelewer in NAM is R4800 en Rudolph R4700 ma hy het nie gese of tax by kom nie,By my is dit nog + 15%. Ek is soo bly ek het hier op die forum eers gevra want soos ek gese het ek nie fol wat op die scope staan nie hy moet net true skiet,Ek so wee net n gemors gekoop het,,,Ma nou kan ek ook met my scope op die skiet baan bree skouers ront stap of op n plaas aan kom en soos n sniper rekkie my geweer uit die sak haal en se WANNEER BIGIN ONS JAG!!! LOL.
Dankie aan al die plekke wat my gePM het met prysse,dis maklik om van een of twee tekies ma as dit by 5 of 6 kom dan raak dit n storie, Ek het net terug geval wat ek al mee tedoen gehaad het,,, en nie omdat ek vout vind met die ander nie
Dankie weer eens aan al die ouens wat inspraak gemaak het op my vraag. My keese is MTC VIPER 6X 24 X 56 30 tube.
Nou kan ek ook se ek het n goeie scope vir onder R5000 gekoop!!

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Baie geluk
Jy gaan nie spuit wees nie
Geniet hom !
Jy gaan nie spuit wees nie
Geniet hom !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Goeie besluit. Sit sommer fotos op van daai eerste sub MOA groep wat jy met die scope geskiet het. Geniet dit!
Veiligheid eerste manne!
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
EN SOO BIGIN EK WEER VAN VOOR AF WANT MTC HET NIE MEER STOCK IN DIE 6X24X56 NIE????@#$$#@@. EK NOU MA GEDINK MOET WAG EN IN BLOEM GAAN ROND SHOP,,SAL EK DAM N SCOPE RAAK LOOP WAT MY SAK PAS DAAR ??
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Dis oor jy eerder 'n burris moet kry 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
N GROOT +1 vir die eenDWB wrote: Dis oor jy eerder 'n burris moet kry![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Dit lyk soo,, maar waar en by wie,?DWB wrote: Dis oor jy eerder 'n burris moet kry![]()
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
VLT en dan reel jy net een van die forum manne pos hom vir jou Nam toe.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Wat is die beste of beeter scope vir R5 000
Het nou met n vrou da gepraat en sy het gese moet n emaiel stuur soo het hul nou geemail,,wag net vir hul terug voering op groote en prysse.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE