Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dis nou al 'n ruk dat ek verwittig is dat my .22 se liksens afgekeur is...Maar daar is nog geen brief by my wat die rede/s aandui nie...
Ek kan nie verto? rig of appeleer sonder die brief nie....Is hier nie iemand op die forum wat kan help nie??
PM my as jy kan help maar annoniem wil bly tov die res van die forum..
Aan die anner manne, wat staan my te doen??Wie het ander raad vir my...eks naby aan trane
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ek het vannoggend met iemand gepraat by die CFR self.n Afrikaanse ou wat te doen het met die goedkeurings.My Pa se een handwapen is ook afgekeur laas jaar al.Die ou se hy moet sommer weer n aansoek indien.Hy reken dit is vinniger as wat jy vir daai simpel brief wag.Hy beweer hulle kyk nie of dit maak nie saak nie as dit voorheen afgekeur was.
Ek weet nog nie of ek die kaans moet waag nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Ek het myne deur Nell prokereurs gedoen in Desember 2010. Einde Januarie 2011 goedgekeur en geprint. Wag toe nog 2 maande vir die polisie kantoor om dit te gaan haal.
Maar nou ja ek het hom gekry.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
DirtyOldsix wrote:
Cobb ek wag ook vir .22 liksens se goedkeuring. Hoe het jou aansoek gelyk? Was daar endossement van jagvereniging by? Is jy toegewyde jagter?
Was net gewone aansoek, my pel se aansoek en motifering was 100% soos myne en syne is goedgekeur....??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Het nou net met Anette by CFR gepraat...Sy stel voor 'n ou doen heraansoek, appeals vat vir ewig...
Raai raai waar sal ek wees later vandag...??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Maar as jy heraansoek doen moet jy op die aansoek sit of n vorige aansoek afgekeur is of nie en wat die redes was?
Nou weet ek nie hoe kan die slim mense by die CFR s? doen weer aansoek nie.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Julle gaan my nie glo nie.....na eergister se oproepe na CFR, is ek vanoggend meegedeel dat my afgekeurde aansoek, gister goed gekeur is...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Cobb wrote:
Julle gaan my nie glo nie.....na eergister se oproepe na CFR, is ek vanoggend meegedeel dat my afgekeurde aansoek, gister goed gekeur is...
Cheers
Baie geluk!Die gawe Kapt Nortier het my gese as n lisensie afgekeur is en iemand kontak hom kan hy die gou heroorweeg.Ongelukkig met my Pa s'n wat afgekeur is was die laas jaar gewees...hy se dit is te lank terug.Baie bly jy het reggekom!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Cobb wrote:
Julle gaan my nie glo nie.....na eergister se oproepe na CFR, is ek vanoggend meegedeel dat my afgekeurde aansoek, gister goed gekeur is...
Cheers
Baie geluk en dankie aan die persoon aan die anderkant wat bereid was om moeite te doen
Geniet hom
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Kan jy glo. Net weer 'n bewys van die een hand weet nie wat die ander hand doen nie. Jy is absoluut uitgelewer aan die ou wie jou aansoek ontvang en wat sy mood vir die dag is.
Gelukkig is daar nog ouens wat belangstel en 'n verskil in hulle werkplek en dan ook uiteindelik die publiek wat hulle dien te maak. Puik uiteinde,
bly vir jou Cobb.
Hoor gou hier... Johan is die eksekuteur van sy swaer se boedel. Die ou is in Sandton vermoor tydens 'n roof. Johan doen in 2006 aansoek vir die 7x57 en die liksens word afgekeur, waarna hy appelleer. Appel word afgewys waarna 'n ander vriend van my aansoek doen vir die geweer. Di? kry in 2011 sy lisensie. Laas week bel die polisie, Johan kan maar sy lisensie kom afhaal! Dit beteken 2 ouens is nou vir dieselfde geweer gelisensieer! Mooi Man!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Dit het met my en my pa ook gebeur. Hy hernu sy lisensie vir n 243 en seker 2 jaar later toe ek 21 is doen ek aansoek vir dieselfde geweer maar met n lang brief by dat my pa se aansoek moet ignoreer en die wapen op my naam moet kom! 6 maande later kry ek my lisensie en als is 100%! 3 Jaar later laat weet hulle my pa, hy kan sy lisensies kom haal na meer as 5 jaar en wragtag, daar is my geweer se kaartjie ook by op sy naam!
Het toe n paar mense gebel wat toe wel bevestig het dat die wapen op my naam is, hulle het net perongeluk vir hom ook n kaartjie gedruk.........
Bel bietjie rond en hoor maar op wie se naam die geweer nou eintlik is!
Ja die nadele van die adminstratiewe prosese waar Links en Regs nie altyd weet wat die ander doen nie en dan gebeur dit waar die een afkeur en die ander goedkeur op presies dieselfde ding wat gedupliseer is en by altwee roetes ingeskakel het. Die is nie die eerste keer wat ek van sulke voorvalle verneem nie. My .22 aansoek is noe 3 weke in waar dit 1 week gevat het tot by CFR. Hulle dui dit nou die laaste 2 weke aan as in process as ek telefonies navraag doen en die 3 maande tydskaal is volgens die persone sover die tyd om op te werk.
Groete
F
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Ek het my aansoek ingedien September maand laasjaar 2011 by Lydenburg polisiestasie wat eers ontvang is 2 November 2011 by Pretoria. Elkekeer as ek navraag doen is die antwoord "it's still in process" ek het al die prokureur van JJ wapens in Ermelo gevra om navraag te doen en sy kry die selfde antwoord. My vraag is wat staan my te doen verder is daar iemand met raad of n ordentlike antwoord?
Vlakvark,
Ek is al net so gatvol!!! Ek kry nie eens die mense in die hande nie!!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
...Het sopas 'n SMS gekry en ry nou nou SAPS toe om my kaartjie te gaan haal, kan julle glo, als in 2 weke....na maande se wag.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ek waa laaaanklaas op die forum,dis nou maar om my nie aan my situasie te laat dink nie. Ek het so 3 weke trug gebel en daar was my me gedeel dat my 243 se liksens afgekeur is!!! Daar is seker nie veel wat ek kan doen behalwe om te wag vir die brief wat se hoekom hy afgekeur is nie?
Kan nounog nie glo dat hy afgekeur is nie Alles was reg gewees!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)