Ambessa wil jy nie asb so n data ook versamel nie
van kleintjies se geslagte myne omtrent almal reuntjies
Kleintjie geslagte
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Kleintjie geslagte
Knou die gediertes AF.
-
Ambessa
Re: Kleintjie geslagte
Hallo Chris101
Die geslagsverdeling is veronderstel om bloot toevallig so 50:50 te wees. Sommige wetenskaplikes beweer die verhouding tussen geslagte by geboorte mag wel deur omgewingsfaktore verander word.
Ambessa
Goeie gedagte.Chris101 wrote:...asb so n data ook versamel nie van kleintjies se geslagte myne omtrent almal reuntjies...
Die geslagsverdeling is veronderstel om bloot toevallig so 50:50 te wees. Sommige wetenskaplikes beweer die verhouding tussen geslagte by geboorte mag wel deur omgewingsfaktore verander word.
Ambessa
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Kleintjie geslagte
Dan is hier in die omgewing nou defnitief iets aan die gang oor die baie reuns
Knou die gediertes AF.
-
Ambessa
Re: Kleintjie geslagte
Hallo Chris11
Ambessa
Kom ons hoor van die ander ouens wat hulle ervarings is?Chris101 wrote:...Dan is hier in die omgewing nou defnitief iets aan die gang oor die baie reuns
Ambessa
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Kleintjie geslagte
Dagse manne
Het hier in my omgewing n nes gekry met net reuntjies in en nou die aand n span kleintjies geskiet en al 3 was tewe, so dit kanseleer mekaar seker uit of so sorg hulle dat verskillende genetieka by mekaar uitkom om inteling te voorkom.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kleintjie geslagte
HI ALMAL
AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR SAL DIE GETALLE BYKANS BALANSEER..
AS JY NA MAAND STATS KYK SAL JY SIEN DAT SOMS IS DIE REUNS MEER GENEIF OM IN DIE SKIETLYN IN VMAX'E VAS TE LOOP ..
ANDER TYE WEER DIE TEEF WAT VOOR DIE KOELE INLOOP...AS JY NA KLEINTJIES KYK.....WONDER EK MAAR NOG OF DIT NIE AFHANG VAN DIE TYD WANNEER DIE TEEF GEDEK IS NIE...
EN DALK WERK JAKKALSE SOSO SKILPAAIE AS DIE TEMPRATUUR DAAL IS DIT REUUNTIES EN AS TEMRATUUR STYG IS DIT TEEFIES WAT TE VOORSKYN KOM..
DALK IS SEKERE KOEIE GENEIG TO BULKALWERS EN SOMMIGE KOEIE TOT VERS KALLERS EN SOMMIGE OOIE NEIG NA RAMLAMMERS EN ANDER NA OOILAMMERS..
HIER KAN DIE BOERE ONS REGHELP...MAAR JAKKALSE EK WONNER MA NET, EK AANVAAR WAT EK SIEN EN BERUS DAARBY......EN DIE SLEGTE NUUS IS ONS KYK EERS NA DIE GESLAGTE AS HULLE HANG AAN DIE HAKKE? DALK IS DAAR JAGTERS WAT SOOS BOKJAGTERS MAAK EN NET DIE GROOT MANLIKE DIERE WIL UITHAAL...LAG LAG LAG
LEKKER WEEK

Shoot straight and tell the truth!
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Kleintjie geslagte
HET weer vanoggend 3 gelig al 3 reuntjie.
Die grondhonde het hulle vasgele nadat ek Vrydagaand die grotes geklop het.
Hulle wou glan nie saterdag reageer nie.
Die grondhonde het hulle vasgele nadat ek Vrydagaand die grotes geklop het.
Hulle wou glan nie saterdag reageer nie.
Knou die gediertes AF.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kleintjie geslagte
Hi
So n maand terug 5 uitgehaal, drie tefies en 2 reuns.
Mooi loop
Francois