Goeie Nuus

Post Reply
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Goeie Nuus

Post by wingover »

Ek het vanoggend gehoor 2 van ons lokale skaap diewe (buurman se werkers) is agter tralies en die derde is blykbaar deur n boer op sy plaas geskiet (gewond) waar hy besig was om nog skape te steel. Die 2 been jakkalse veroorsaak die meeste skade!!!!!
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Goeie Nuus

Post by JopieFourie »

deur n boer op sy plaas geskiet (gewond)
Mooi man, maar ek glo die man gaan in die moeilikheid wees.

Noudie dag is 5 ooie op buurplaas geslag. Vermoed dit is ook werkers se toedoen. Maak mens kwaad, sleg moere!!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Goeie Nuus

Post by Beretta »

Ja hulle is net soos die fancy computer manne en brommers al wat hulle wil doen is in jou huis kom en alles op d@##%r. Ek het nie genade vir hulle nie.Breek hulle vingers.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Goeie Nuus

Post by visstok »

Dis sleg dat jy in die moeilikheid kom as jy net jou besittings probeer beskerm. My oupa het so storietjie gehaat. Was lank terug het hy een aand honde by sy skaap gekry, toe hy die honde begin skiet, spring die honde se baas onder n bessembos uit en begin met sy kurke hardloop. Toe die eerste loodpil agter sy hakke vasslaan verloor hy die kurke en hardloop soos n 100m atleed homself vinnig uit die moeilikheid uit! Baie bly julle kon die helsems vang!!! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Goeie Nuus

Post by FHM »

...Laat my dink...n hammermeul en n ou put op die plaas... :-X
Last edited by FHM on Tue Jul 03, 2012 4:17 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Goeie Nuus

Post by wingover »

Ek dink n krokodil plaas sal goed werk,  Leeu plaas sal nie werk nie want n Leeu het darm ook sy trots ;D
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Goeie Nuus

Post by cg rossouw »

Ons het ook so maand terug een van ons eie manne gevang, hys hof toe en die aanklaer stuur hom terug plaas toe om te kom werk vir die waarde van die skaap. Weet nie waar die dinge gaan nie maar hoe dom kan jy nou wees om so ou terug te vat, hy sal mos weer slag. Moet net se dat as jy n saak oop maak dat jy jou vee se waarde so hoog as moontlik moet maak, bv het my skaap op R 10 000 waardeer dan maak dit die saak die moeite werd en hy moet vir die hoe bedag gevonnis word, s? R10 000 een jaar tronkstraf
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Goeie Nuus

Post by wingover »

Ek dink die probleem met die vee steelery is dat dit in hulle hele evolusie is en dat hulle nie dieselfde daar oor redeneer as ons nie. Dieselfde weer oor wild diefstal. n" Poacher" redeneer weer dis ons almal se wild. Ek noem dit "self justification" Daar word glad nie in ag geneem dat die boer die plaas moes koop die vee/wild aangekoop het nie die goed versorg en onderhou nie en dat dit sy besigheid is nie. Gaan kyk wat gebeur as daar van enige van die ketting winkels se vooraad gesteel word. Waar sal hulle daai persoon terug indiens neem om, kom ons s? vir n pakkie skeermes lemmetjies en blik deoderant die waarde voor terug te werk. Dis n grap. So ver die wild diewe se straf aangaan is ek baie bly dat dit  nou in n erenstige lig gesien word en straf daarvoor, maak dit van so aard dat die wat gevang word nie sommer maklik dit weer sal wil doen nie.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Post Reply