CFCR kontak nommers

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Not all CFR staff are incompetent,there are some really helpfull people who care about doing the best they can.A certain member who is high up in the approval process supplied the Gunsite community this very usefull info.
Thank you to him for allowing me to repost here.

"Here is the tel nr's as promised
To make it shorter to type, all numbers start with 012 353 ( the nr's I give will then be the extention )
To make things clear though, this is the list I was given and I can't vouch for all off them and I hope they are more or less accurate.
I also can't say who works with which specific applications in each Region, except for Gauteng North
I will list the officers and then give the other extentions, but it will take forever to type all the names.

Appeals:
Lt. Col. Legoabe 6546
other numbers 6282,6542,6576,6544,6282,6239,6308,6540,6567,6576, 6167,6180,

Complaints:
Lt. Col. Van der Walt 6089
Capt. Mmakou 6254

Compliance Section:

Col. Pather 6039
Col. Tuge 6113
Col. Rasher 6012

Gauteng North:
Lt. Col. Morkel 6007 ( Head ) Also currently doing all competencies
Lt. Col. Semono 6129 ( Accreditations and competencies )
Major Mtlhomedi 6129 ( Competencies )
Capt. Nortier 6148 ( Licences (SAPS 271), Temp. Authorisations for SA citizens, passport holders and dealers to trade on other premises, Dealers, Gunsmiths,Manufacturers,Transport Permits, Import/Export permits for individuals and dealers and institutions)
W/O Croucamp 6148 ( Alterations, barrel changes and dealers, manufacturers and Gunsmiths)
E. Robbertson 6175 ( Bussiness and institutions )
Other numbers 6099,6148,6053,6228,6073,6159,6046,6584,6198,6159
Fax number 6075 ( Dealers in G North region can submit their returns to this fax, and individuals can fax SAPS 534's, etc to this number)

Gauteng South:
Col. Motau 6065 (Head)
Lt. Col. Mokoto 6011
Maj Lesige 6218
Capt. Abbott 6297
Capt. Lesele 6218
Other numbers 6084,6220,6047,6263,6126,6218,6261

Kwazulu Natal:
Col. Ndukula 6152 (Head)
Lt. Col. Mpungose 6248
Maj Godi 6248
Capt. Steenkamp 6090
Capt. Motau 6500
William Masilela 6500
Other numbers 6230,6206,6230,6157,6016

Western Cape:
Col. Sikhakhane 6153 (Head)
Lt. Col. Makhubela 6189
Capt. Malebe 6232
Capt. Modise 6125
Capt. Meyer 6229
Other numbers 6189,6122,6194,6072,6260,6217

Eastern Cape and Free State:
Col. Dolo 6030 (Head)
Lt. Col. Wepener 6014
Maj Aphiri 6052
Capt. Mosiane 6014
Capt. Swart 6052
Other numbers 6093,6107,6311,6056,6110,6067

North West and Northern Cape
Col. Kibido 6038 (Head)
Lt. Col. Sindane 6233
Maj Mogonyana 6304
Capt. Mothapo 6304
Capt. Du Toit 6062
Other numbers 6139,6136,6264,6314,6100,6220

Mpumalanga and Limpopo
Lt. Col. Plaatjie 6133 (Head)
Lt. Col. Kruger 6133
Other officers are Capt. Van Shalkwyk and Capt. Setshedi No numbers as of yet
Other numbers 6559,6015,6096,6577,6009,6277

I hope this helps somewhat"
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Marc »

"I hope this helps somewhat"  ??? ??? ??? ??? ??? ??? Whaaaaaaaat  ??? ??? ???

This helps a loooooootttt, THANK YOU  ;) ;)  ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by molopohunter »

Thank you, it helps ALOT!!!!!!!!
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: CFCR kontak nommers

Post by Vantheman »

Baie dankie.

Het vandag nommer van Kapt Du Toit gebel. Ek is dadelik, baie vriendelik en profesioneel gehelp. Ek is ingelig dat hulle die aansoeke van my binne 90 dae moet afhandel. Hulle stuur ook nie meer die aansoeke na vingerafdrukke toe, dit is reeds gedoen met bevoegdheid. Ek is ingelig om einde Maart begin April weer navrae te doen, maar ek sal maar elke week 'n oproep maak en hoor of daar nie 'n verrassing is nie.

Nogmaals dankie
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Vantheman wrote: Baie dankie.

Van die storie oor die vinger afdrukke maak sin.Ek weet van n ou (prokereur) wat geweier het om weer afdrukke te laat neem met sy lisensie aansoeke want dit staan nie in die wapen dat jy dit moet he nie.Net vir bevoegdheid.Na n moerse fight aanvaar die Polisie dit so en al sy applikasies was sukselvol.
Ek hoop die vinger afdruk ding val weg want vir my is dit die ergste deel veral as jy 5 aansoeke op n slag gaan indien.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: CFCR kontak nommers

Post by Armand Steenkamp »

G-force,

Ek gan die naweek bietjie jou nommers traai! Ek wardeer! Hoop tog nou net hulle se wat ek wil hoor!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Armand hoop jy kom reg.Daar is n kans dat die meeste van die nommers net in die week beman is maar ek is nie seker nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: CFCR kontak nommers

Post by Armand Steenkamp »

Ek gan donderdag aand probeer! Kom kerels hou duim vas!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek het 2 lisensies 26 Jan 2012 in gegee in Silverton Polisie stasie... Dink jul ek kan al begin bel om te hoor hoe ver my aansoek is of is dit bietjie te vroeg?

Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Flip Fouche »

G-force

Baie dankie vir die nommers.Ons het reds groot vordering gemaak.

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Petrie303 wrote: Dagse,

Ek het 2 lisensies 26 Jan 2012 in gegee in Silverton Polisie stasie... Dink jul ek kan al begin bel om te hoor hoe ver my aansoek is of is dit bietjie te vroeg?

Groete,
Petrie
Bel en vra wat die status is....Silverton is n hit and miss....dalk le die aansoek nog daar.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Cobus(Cobb) »

"give that man a Bells"

G-force, jy is my nuwe hero...as ons ooit weer by 'n Jaracal uitstappie of iets is, koop ek jou dop.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Cobb wrote: "give that man a Bells"

G-force, jy is my nuwe hero...as ons ooit weer by 'n Jaracal uitstappie of iets is, koop ek jou dop.

Cheers
Ek sien uit daarna.Ek is bly die Kaptein Nortier was so gaaf gewees om ons so te kon help.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Petrie303 »

G-force wrote:
Petrie303 wrote: Dagse,

Ek het 2 lisensies 26 Jan 2012 in gegee in Silverton Polisie stasie... Dink jul ek kan al begin bel om te hoor hoe ver my aansoek is of is dit bietjie te vroeg?

Groete,
Petrie
Bel en vra wat die status is....Silverton is n hit and miss....dalk le die aansoek nog daar.
Dankie,

Goed om te weet, het gedink al die smiles daar is te goed om waar wees...

Nou net om n nommer te soek om die kantoor daar te bel. Kan mens jou ID nommer gebryk as verwysing by hulle? Die bewys van aansoek is by die huis en kom eers weer vrydag in PTA...

Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Petrie303 wrote:

Silverton val onder GAUTENG NORTH.
Bel of die call centre 012-3536111 of kry een van die nommers in die boonste lys onder GAUTENG NORTH en gee hul net jou ID nommer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het so gemaak.....

Moenie die "hoofmanne" bel nie, hulle antwoord elkgeval nie, bel die ander nommers een na die ander, totdat iemand wat nie woorde soos "eish", "yo" en "Idunno" (die is 'n verwysing na attitude, nie rasse klas nie)gebruik nie, praat mooi, moenie knorrig klink nie en dan help hulle graag.
Die dame met wie ek gepraat het, het my selfs terug geskakel nadat sy my le?r loop soek en terug geneem na 'n Kolonel toe vir heroorweging....

Ek wag nou vir verdere nuus van haar kant af.

Cheers
Last edited by Cobus(Cobb) on Thu Mar 22, 2012 6:31 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Cobus(Cobb) »

Aansoek is heroorweeg....nou goed gekeur... ;D ;D

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Beer (Christo) »

Ek het nou al die hele week daai Gauteng North nommers gebel en word elke keur deurgesit. Ek was vandag uiteindelik deurgesit na iemand wat sowaar in die afdeleing werk. Ek is nou al redelik knorrig, maar ek moet se die dame was baie vriendelik.

My aansoek is al 18 November 2011 by CFR ontvang en verder het nog niks gebeur nie. Die dame het my meegedeel dat sy nerens my leer kon kry nie!!!!! >:(

Sy het onderneem om vir my Maandag terugvoering te he. Kom ons hou maar duime vas
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by bobby »

guys the goodies are coming though .

my last licience was applied for 9 jan and approved on 8 march . there was no updates just recived and then approved .

cobb
am i hearing you right that they reconcided your application and then approved it ? if that's the case go buy a lotto ticket now cos you can't get better luck than that .

cheers
bobby 
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by molopohunter »

Julle manne is darem gelukkig.
Cobus, veral jy. Chaaf jy die tannies op die foon?
My aansoeke het omtrend 3 weke in lichtenburg gele, toe nog 3 weke in potch, toe raak dit verlore.
Ek moes nou laas week weer my aansoeke van vooraf gaan ingee.
Die nuwe mense is baie behulpsaam, maar ek vind die stelsel nogsteeds pateties...nou weer van vooraf wag.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Petrie303 »

G-force wrote:
Petrie303 wrote: Dagse,

Ek het 2 lisensies 26 Jan 2012 in gegee in Silverton Polisie stasie... Dink jul ek kan al begin bel om te hoor hoe ver my aansoek is of is dit bietjie te vroeg?

Groete,
Petrie
Bel en vra wat die status is....Silverton is n hit and miss....dalk le die aansoek nog daar.
Aai, Aai...

Daar is Silverton toe n hit and miss... My aansoek is toe 27/01/2012 gelog op die sisteem, ma die aansoeke is nog steeds daar in Silverton Polisie stasie... hoe de $#%&...
Dit is glo "still in prosess"... Wat moet hulle als doen by die stasie om dit te "prosess"??? En hoekom vat dit 2 maande net vir die stasie om te process?

Maak mens KWAAD...
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Petrie303 wrote:
G-force wrote:
Petrie303 wrote: Dagse,

Ek het 2 lisensies 26 Jan 2012 in gegee in Silverton Polisie stasie... Dink jul ek kan al begin bel om te hoor hoe ver my aansoek is of is dit bietjie te vroeg?

Groete,
Petrie
Bel en vra wat die status is....Silverton is n hit and miss....dalk le die aansoek nog daar.
Aai, Aai...

Daar is Silverton toe n hit and miss... My aansoek is toe 27/01/2012 gelog op die sisteem, ma die aansoeke is nog steeds daar in Silverton Polisie stasie... hoe de $#%&...
Dit is glo "still in prosess"... Wat moet hulle als doen by die stasie om dit te "prosess"??? En hoekom vat dit 2 maande net vir die stasie om te process?

Maak mens KWAAD...
Bel vir Kapt Nortier wat onder Gauteng North val en vertel hom jou storie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by Marc »

G-Force

Jy ken nie iemand wat met vrystaat aansoeke werk, wat my gaan kan help. Aansoek l? nou al van 9Feb or een plek still daar by CFR  ???

Bel die nommer's, maar lyk of hulle kantore geskuif het of iets, want die verkeerde manne tel heeltyd op en sit my terug skakel toe waar niks wil gebeur nie  :'(

Dankie
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: CFCR kontak nommers

Post by G-force »

Marc wrote: G-Force

Jy ken nie iemand wat met vrystaat aansoeke werk, wat my gaan kan help. Aansoek l? nou al van 9Feb or een plek still daar by CFR  ???

Bel die nommer's, maar lyk of hulle kantore geskuif het of iets, want die verkeerde manne tel heeltyd op en sit my terug skakel toe waar niks wil gebeur nie  :'(

Dankie
Marc
Jammer om te hoor.Ek ken nie die manne van daai wereld nie.Jou beste opsie gaan wees is om die Kapt Nortier te skakel en vir hom te vra of hy nie by daai manne n draai kan maak nie.Ek glo hy sal,hy is baie behulpsaam.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: CFCR kontak nommers

Post by Sarelss »

Manne,
ek het einde verlede jaar aansoek ingedien. een is vir nuwe 375. Bel elke week en elke week word ek vertel dit l? nog daar en is nog nie eers deurgestuur CFR toe vir oorweging nie. Raak ook al knorrig, want my wiskunde vertel dit is meer as drie maande. Vandag bel ek weer om te hoor of my aansoek nog nie moeg gel? is nie. Eerstens verbaas toe ek by 'n vriendelike Sannie uitkom wat my nogals meedeel dat my lisensie goedgekeur is !!

Ek glo dat hulle sisteem nie opdateer word nie, en die mense wat jou moet meedeel, kan maar net weergee wat op die skerm is. Dus, bly maar gereeld bel....

Ek was blykbaar veronderstel om 'n sms te kry s? sy, maar daai stelsel van hulle het dit nog nooit reggekry om my suksesvol te sms nie.

Jagtersgroete
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Post Reply