Hi Manne
Het iemand al met een van die gespeel ek kyk na die 4-12x40 Ballistic Fire Dot
En sal hy op .375HH gemonteer kan word
VX R 4-12x40 Leupold
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Vlakkie
Hy gaan loop soos stroop met daardie scope........
Mooi loop
Francois
Hy gaan loop soos stroop met daardie scope........
Mooi loop
Francois
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Hi Francois
Ek hoop net hy gaan op die geweer pas want ek het hom van middag bestel
en nie daaraan gedink dat hy dalk nie lank genoeg is vir die lang aksie nie
Ek hoop net hy gaan op die geweer pas want ek het hom van middag bestel
en nie daaraan gedink dat hy dalk nie lank genoeg is vir die lang aksie nie


- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Vlakkie
Jy moet kyk jy kry n EXTENDED mount, dan sit die voorste ring n entjie terug, hier amper in die middel van die magasyn. Behoort dan te werk......
Mooi loop
Francois
Jy moet kyk jy kry n EXTENDED mount, dan sit die voorste ring n entjie terug, hier amper in die middel van die magasyn. Behoort dan te werk......
Mooi loop
Francois
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Hy is op met Optilock ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5175.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5175.jpg[/img]


- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Dink daai was die regte keuse, hulle pas mooi saam 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: VX R 4-12x40 Leupold
Hallo Vlakkie
Ek glo hy gaan loop soos stroop. Hy lyk ook somme bakgat op die geweer. Baie geluk en mag hy jou diep in die sop skiet!
Lyk of hy amper vir die geweer gemaak is en ek sien daar is nie veel speling oor nie. Het jy nou al n skoot geskiet?
Groetnis
Wouter
Ek glo hy gaan loop soos stroop. Hy lyk ook somme bakgat op die geweer. Baie geluk en mag hy jou diep in die sop skiet!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.

