Scope opsies vir lang afstand bou
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Bullseye
Wat is die prys van die S&B Police swcope?
Ek het nog net positiewe goed gelees oor die scope.

bullseye
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Zack pm vir klipspringer hy het vir my die scope ingebring, hy sal vir jou die prys kan gee, ek wil nie weer aan daai prys herinner word nie,alhoewel ek baie baie tevrede is. As mens na daai tipe taktiese scopes kyk wil ek aanbeveel dat mens fisies deur n paar produkte kyk en kruishaar baie mooi uitkyk in alle toestande. Jy is welkom om te komtoets by my. groetnis bullseye
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig, soek n bietjie weer na my post oor die sightron.
Die kruishaar is nie geskik vir nagskiet nie omdat hy baie dun is.
Ek is bevooreg om die SIII 6-24x50 LRMOA en die NXS 8-32x56 NP-2DD te h?. Ek sou sonder om te skroom nog n SIII koop teen helfte van die NXS se prys.
Hy is verseker nie n NXS nie en ek is baie dankbaar vir my Nightforce maar as jou budget dit nie toelaat nie is die Sightron die opsie vir my.
Ongelukkig kan ek nie komentaar lewer oor die spesifieke model Vortex nie en die Vortex scopes waardeer ek al gekyk het se beeld was ook baie mooi.

Last edited by Arnold on Thu Mar 01, 2012 9:46 pm, edited 1 time in total.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Schmidt & Bender Police Marksman II scope kan vir so plus minus, rofweg R23,000 tot R43,000 ingebring word afhangende van die model en die wisselkoers. 'n Algemene 5-25x56 omtrent so R34,000.
http://schmidtundbender.de/en/products/ ... orces.html
As daar voorraad is, is dit seker so 3 weke aflewering.

Last edited by Sako75 on Thu Mar 01, 2012 9:57 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ek wonder hoeveel beter die S&B regtig is as die NXS?
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Na my mening geld die wet van dalende meer opbrengs in die geval. Vir elke 1% verbetering in die verrigting van die toerusting moet mens inkrementeel al hoe meer spandeer vir die klein bietjie ekstra verrigting. Mens kan mens se keuse seker maak iewers tussen die optimum punt van beste van waarde vir geld OF of die heel beste wat geld kan koop (hoewel dit nie meer noodwending die beste waarde vir geld is nie). Dan word alles nog beinvloed deur mens se begrotingsperk en jou persoonlike voor en afkeure..............
So--bottom line--is the S&B PMII worth over $2000? Each shooter has his own requirements and sometimes his appetite for premium gear exceeds his budget. For many shooters, a $2k scope is completely out of the question no matter how well it is made or how well it performs. However, for myself, given the events I attend, the environmental conditions in which I compete, and my investment in both time and equipment, I believe a scope of this caliber is an absolute necessity. I can easily say that if you can only afford one high-end scope, the S&B PMII Series is an excellent choice for a tactical marksman, for a hunter, and for anyone shooting targets at unknown distances. (Yes a benchrester or 1000-yard shooter needs more magnification and the mil-dot reticle may not be ideal--but there are other products for those disciplines.) For those who want and need a tactical scope, the Schmidt & Bender PMII Series is absolutely top of the class. It delivers everything a tactical shooter requires--plus a little bit more--something I call confidence.
http://www.6mmbr.com/schmidtbenderpm2.html

Last edited by Sako75 on Fri Mar 09, 2012 11:17 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
ek sou die s&b ook darem in n ander klas verwag teen daai prys.
Alhoewel, as jy n resies motor ry gaan jy seker nie continental eco bande opsit nie
Mens wil dit nie altyd herken nie maar die scope is belangriker of net so belangrik soos die geweer ... nou hoekom is jy nie beteid om so baie geld soos wat jou geweer gekos het vir jou scope uit te haal nie?
Jou ringe is net so belangrik maar die stel wat R2.5k kos is darem net te duur.
Alhoewel, as jy n resies motor ry gaan jy seker nie continental eco bande opsit nie
Mens wil dit nie altyd herken nie maar die scope is belangriker of net so belangrik soos die geweer ... nou hoekom is jy nie beteid om so baie geld soos wat jou geweer gekos het vir jou scope uit te haal nie?
Jou ringe is net so belangrik maar die stel wat R2.5k kos is darem net te duur.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Wat jy se is 100% en wat ek geskryf het is nie op jou gemik nie maar meer in die algemeen
Vir my kom dit in waar 'n ou bv. 'n sako koop en soek hy die goedkoopste scope want sy geld is nou op. Dan vervang hy nooit daai scope nie want hy kan mos deur hom sien.
Vir my regverdig die minimale verskil in optika nie die prysverskil tussen die SIII en NXS nie.
Iets wat nou vir my belangrik is as ek scopes koop is die helderheid van die optika en nie so erg die vergroting nie. Ek het bv. 'n 6-24 lynx gehad en toe ek hom vgl. met my 4.5-14 burris het ek die lynx verkoop. Die burris was net soveel helderder. Nou as jy tot op 100 of 150m skiet maak dit seker ook nie saak nie maar as jy fyn wil skiet moet jy fyn kan sien, soos gese is.
Dit is darem baie lekker om jou koelgate op 'n teiken te kan sien op 300m (afhangende van kondisies en teiken natuurlik). Op 100m stap die manne gereeld vorentoe om te sien waar hulle geskiet het en dan bly sit ek maar want ek weet presies hoe my groep lyk (al is dit die hele bladsy vol
).

Dan is dit reg dat ons 100% saamstem 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Hallo Luddie
Ek gaan nou jou appelkar omgooi! Jammer daaroor en ons het al persoonlik hieroor gepraat. Jy sit onsaglike tyd en moeite in hierdie projek. Jy het hier en daar n kompromie gemaak met die bou van jou geweer maar as jy alles in ag neem is die eindresultaat nie ver weg van jou idiaal nie. Soos Arnold se is die scope van enorme belang as dit kom vir jou spesifieke aplikasie. Jy het self erken jy gaan vir n tydelike opsie en dit is nie jou idiaal nie.
Met dit wat jy wil doen gaan die genot dalk by die deur uit. As ek so luister na alles dan is dit die hele tyd n kompromie wat jy maak met die scopes. As dit nie die kruishaar is nie is dit die vergroting of interne verstellings. Daar is baie opsies om die nodige gelde te verkry vir die regte scope. Verleng jou karpaaiement met twee maande, steel by jou buurman of pers hom of haar af, maar maak n plan en koop die regte scope en kry klaar! Vir iemand wat voel soos jy oor hierdie goed is dit die regte ding om te doen. Jy sal nie spyt wees nie! Onthou wat ek altyd se van losers vs winners. Wees n wenner en maak n plan!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig
Stem saam met Wouter - steel die melkgeld of iets. Onthou, dis altyd makliker om na die tyd ekskuus s? as om voor die tyd toestemming te kry om iets te koop.
Mooi loop
Stem saam met Wouter - steel die melkgeld of iets. Onthou, dis altyd makliker om na die tyd ekskuus s? as om voor die tyd toestemming te kry om iets te koop.
Mooi loop
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Luddie
Daar's hy dan. Daar het jy dan nou net gesettle op die SIII! Onthou net kan die SIII met n koeelgat deur hom funksioneer?
Gaan koop die scope en geniet hom! Solank jy happy is en gerustheid in jou hart het met jou besluit voorspel ek net groot welslae vir jou en die kombinasie. Hierdie gesprek het nou amper die draai gevat van n vroeer een.
Jy het mos klaar geweet wat jy gaan doen voor die tyd! 
Groetnis
Wout
Daar's hy dan. Daar het jy dan nou net gesettle op die SIII! Onthou net kan die SIII met n koeelgat deur hom funksioneer?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Hi Wouter
'n Tasco 4x32 sal mos ook werk op 'n 7mm, of Hoe????

Ek gaan hierdie keer nie my naam onder aan skryf nie.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Wouter
Dit is presies wat ek hom ook nou al die hele tyd se, lyk vir my ou Snipe is maar net lus vir geselsies aanknoop. hahaha

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Blok
Ek sien ons het dieselfde brille op!
Zack
Ek sal die 4x40 TV view aanbeveel en niks anders nie!
Voel so sterk daaroor dat ek maar my naam sal byvoeg!
Groetnis
Wout
Ek sien ons het dieselfde brille op!
Zack
Ek sal die 4x40 TV view aanbeveel en niks anders nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
En om my uit die werk te hou, maar dit anvaar ek met n smile.Ludwig wrote: Ek doen net my deel vir Jacaral![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ek dink jy moet maar die NXS bestel!!!
Die NXS is beter as die SIII en as my skip inkom betsel ek een vir elk van my gewere en die wat ek nog wil koop
Dat Leupold overpriced is gaan ek nie mee stry nie.
Die NXS is beter as die SIII en as my skip inkom betsel ek een vir elk van my gewere en die wat ek nog wil koop
Dat Leupold overpriced is gaan ek nie mee stry nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Oopsie, daar het jy nou 'n fouttjie begaan. Ek dink jy moes maar eerder bietjie gewag het en 'n NXS gekoop het.
Lees ook bietjie Piet Breedt se komentaar oor die NXS, daai goed maak laat mens nie mis skiet nie!!!

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Dan moet ek seker nie noem dat R5500 op my nuwe geweer se mounts gespandeer het nie...Arnold wrote: Jou ringe is net so belangrik maar die stel wat R2.5k kos is darem net te duur.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Daai sinnetjie is bietjie uit konteks so alleen! R5500 op ringe is dalk bietjie baie maar ek sou nie se dit is te veel nie.
Al die goete is maar relatief ... hoeveel was die geweer en watter scope het jy op hom?
Al die goete is maar relatief ... hoeveel was die geweer en watter scope het jy op hom?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Dis n nuwe Tikka T3 Sporter in 6.5x55 met n 5.5-22x56 NXS...Arnold wrote: Daai sinnetjie is bietjie uit konteks so alleen! R5500 op ringe is dalk bietjie baie maar ek sou nie se dit is te veel nie.
Al die goete is maar relatief ... hoeveel was die geweer en watter scope het jy op hom?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Neewat, daai ringe gaan jou net met n geruste hart laat slaap!
Hoe v?r is die lisensie? Ek sal graag wil weet hoe daai roer skiet.
Ek moet self nog vir my n ordentlike paar ringe kry, maar die scope en geweer was klaar so duur dat ek nou al vir twee jaar lank nie ammo kan bekostig nie
Hoe v?r is die lisensie? Ek sal graag wil weet hoe daai roer skiet.
Ek moet self nog vir my n ordentlike paar ringe kry, maar die scope en geweer was klaar so duur dat ek nou al vir twee jaar lank nie ammo kan bekostig nie
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
My hoof aansoek is Oktober laas jaar ingehandig en my aansoek vir tydelike lisensie sal hopelik nog so 2 weke wees...