Goeie naand almal.
Ek wil graag weet of enige van julle weet van die "Mark Precision Optics Scope". Daar is 'n man wat dit adverteer in die nuwe Wild & Jag (November 2009).
Hulle website http://www.markscopes.com lyk nie te sleg nie, maar ek weet nie.
Ek luister graag.
Mark Precision Optics Scope
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Mark Precision Optics Scope
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Gernie
Eerste keer wat ek van hulle hoor.
Mooi loop
Francois
Eerste keer wat ek van hulle hoor.
Mooi loop
Francois
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Mark Precision Optics Scope
Ken hom ook nie Gernie, miskien moet jy een aanskaf en ons laat weet hoe hy vaar. Lyk ook vir my of hy kan werk, vertel daai manne hulle moet vir jou een beskikbaar stel om uit te toets as hy werk is ek seker die forum lede sal die brand ondersteun. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Lyk op die oog af nie sleg nie , watse prysklas is hy dit kan baie se van die kwaliteit waarteen jy hom moet vergelyk.
BLOK.
BLOK.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Ek het so bietjie opgelees oor die scopes, maar ek hou persoonlik nie baie van die scope nie.
Hier is 'n klein uitreksel:
Summary
"Another value-for-money scope from Mark Precision Optics. In the same class as Nikko Stirling's Gameking Illuminated and Tasco's Worldclass, this AOE Riflescope holds its own with competitors. As a multi-role and multi-distance field rifle on a farm or for a budget conscious bench rest shooter, this is your best bet yet."
Groete Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Dankie vir die reaksie manne.
Ek weet die prys se baie van kwaliteit en die hele storie van "goedkoop koop is duur koop", wat ook seker wel waar is. Maar as jy die outjie op 'n 223 sit wat geen recoil het nie, kan die outjie mos werk? Ek het 'n review gelees oor een van die scopes wat op 'n 308 getoets is, en die resultate lyk nie bad nie.
Ek weet die prys se baie van kwaliteit en die hele storie van "goedkoop koop is duur koop", wat ook seker wel waar is. Maar as jy die outjie op 'n 223 sit wat geen recoil het nie, kan die outjie mos werk? Ek het 'n review gelees oor een van die scopes wat op 'n 308 getoets is, en die resultate lyk nie bad nie.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Ek sien die Aussies het die scopes getoets ek dink dat selfs die swat model in die selfde klas as die NIkko Stirling val.
Ek dink hulle moet maar stuur dat die scopes getoets word deur of bokskieters of manne wat baie lood gooi en dan kan ons dalk oorweeg om die scopes te koop
my 2c
Beyers
Ek dink hulle moet maar stuur dat die scopes getoets word deur of bokskieters of manne wat baie lood gooi en dan kan ons dalk oorweeg om die scopes te koop
my 2c
Beyers
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Ek glo maar net in die volgende volgorde wanner dit by scopes kom in terme van geld spandeer:
Lynx......Leopold......en dan Swafofski & Zeiss.
Ek is ook opsoek na 'n nuwe scope, en daar is groot verskil van kwaliteit as jy begin kyk na Zeiss.
Ons almal weet die ordentlike scopes is baie duur, maar ek glo na 5-10 jaar kan jy miskien 'n ander geweer/kaliber koop of opbou, en dan nog dieseflde scope gebruik, as jy nou 'n goeie scope koop.
Dis maar net my opinie.
Raven.
Lynx......Leopold......en dan Swafofski & Zeiss.
Ek is ook opsoek na 'n nuwe scope, en daar is groot verskil van kwaliteit as jy begin kyk na Zeiss.
Ons almal weet die ordentlike scopes is baie duur, maar ek glo na 5-10 jaar kan jy miskien 'n ander geweer/kaliber koop of opbou, en dan nog dieseflde scope gebruik, as jy nou 'n goeie scope koop.
Dis maar net my opinie.
Raven.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Flap Bester
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Aug 28, 2014 8:26 pm
Re: Mark Precision Optics Scope
Dis dalk 'n bietjie mostert na die maal, maar ek het 'n 6-24 Mark op 'n 30-06 en is heel tevrede daarmee. Die enigste kritiek is dat die teleskoop nogal swaar is. Dit maak 'n mekbare verskil aan die gewig van die geweer, veral as jy lang afstande in die veld loop. Andersinds dink ek dis goeie waarde vir geld.