Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?

Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek het die scope by my swaertjie gekry, oorsee gestuur om gediens te word, ma sien nerens sien n plek om hom in te stel nie...

Hy het net hogte en wind verstellings wat ek sien.

Die doppies (Waar mens gewone scopes stel) is op 3 plekke vas geskroef, het dit een keer afgeskroef ma sien nie n plek om die scope dan in te stel nie...

Dit is n baie goeie scope, sy beeld is baie goed (beter as van die nuwe scopes van vandag) en het al baie goed met hom geskiet op my swaar se 308. Die scope was toe hy gekoop (baie lank terug) was nog in windhoek opgesit en ingestel (niemand weet hoe dit gedoen was nie) en nog nooit weer daarna an hom gekaren nie tot ek hom afgehaal van die 308 nie...

Het iemand raad asb om die scope in te stel?


Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?

Post by tripodmvr »

Kahles se agente in SA is Truvelo. Miskien kan hulle jou help. Weet net dat Europese teleskope verstel gewoonlik met 1 kliek = 10mm op 100meter. Probeer ook Kahles self by www.kahles.at
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?

Post by DawieKotze »

Is dit nie dalk van daai modelle waar jy die turret moet uitrek om verstellings te maak nie. As jy klaar is druk jy dit weer terug om die verstelling in te lock.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?

Post by Petrie303 »

Ludwig wrote: Petrie, ek gaan nou maar 'n raai vat, maar try dit maar en laat weet. Het die doppies merke aan die buitekant op? (dit kon dalk afgekom het met tyd as die scope oud is) As jy s? dat wanneer jy die doppies afhaal, jy nie kan sien hoe die turrets moet verstel nie, vermoed ek dis "open turrets" en mens draai die doppies vir verstelling sonder om hulle af te haal. Jy haal hulle dan slegs af as jy die verstel merke wil "zero" na die selfde afstand as wat jy die scope gezero het. Soos ek s?, ek raai maar hier, dalk ken iemand anders die scope baie goed en weet presies hoe hy werk.
Dagse,

Die scope is die een op die eerste foto.
Die merkies is nog lanks die kant, maar dit is net die wind en bullet drop merkies en kan dus nie gonoeg verstel voor dit op maks vertelling is nie...ek sal wel bietjie meer met dit speel en kyk of dit kan uitttrek(glo nie dit sal werk nie) en of as ek dit maks verstel het (volgens die bullet drop en wind vertelling) die doppies afhaal, weer zero en dan weer kan stel...

My swaer het amper die scope weggegooi, gedink dit is n cheap scope...ok ma goed ek weety van beter en lekker bos scope gekry...
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
Post Reply