Scope opsies vir lang afstand bou
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Jy weet mos watter een van die drie die meeste krap, ek dink ook jy het al die navorsing oor hom gedoen en ander se terugvoerings gelees. Koop hom nou en kry klaar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig
Ek sal weer die 12-42 x 56 Nightforce BR vat met die voorste parralax verstelling. Laas was dit ongeveer R12 000. Piet Breedt skiet ook een en hy glo daarin. Dis hierdie scope wat hy opsit as hy sy stuiwe groepies skiet.
My tweede opsie sal die Sightron wees wat amper 'n copy van die nightforce BR is.
Sterkte met die besluit.

Miskien is ek gewoont om 2 tree voorentoe te leopord craw na scope en dan weer terug

Die vergroting help baie
Die vergroting help baie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig.
ek het n 6.5-20 x50 Vortex Viper op my 300. wat dadelik opvallend is van die scope is kristal helderheid. die scope se verstelling op sy zoom is baie maklik in die sin dat jy nie jok moet lig om die verstellings van die zoom of die parralax te doen nie. ek het by pmp se groepring skiet na n Sawovski met min of meer dieselfde vergrotings gekyk en was stilweg baie beindruk met hoe die Vortex se helderheid vergelyk.
ek skiet nou so amper 3 jaar met die scope en behou hy altyd sy poi.
wat ek wel teen die scope het, is dat die paralx is te sensitief. as n teiken/dier op 250m staan en die verstelling is op 300m dan moet ek eers stel na 300m op die turret. nou goed dit het seker dan n voordeel dat jy op die manier kan sien hoe ver is die teiken, maar in die jagveld het dit al n keer veroorsaak dat ek eers moes stel, nadat ek op 500m was en toe moes afkom na 120m. die probleem word natuurlik net soveel meer sodra die lig swakker word.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig
Iets waaraan jy baie aandag moet gee is die kruishaar. Baie is te duk vir ver skiet. Die NF se NP-2dd is berug op die 1000 Yard skiet omdat jy nog mooi die teiken en die klein dot kan sien. Dis al hoe jy klein kan mik op daai afstand. Probeer 6mmbr web site wat scopes reeds getoets het vir 1000Y
Helderheid is vir my hier minder belangrik want omtrent al die scope sal die heilderheid toets slaag op die lang afstande maar ek is seker die kruishaar kan 'n probleem wees. Ek glo nog al die jare dat jy so goed skiet soos jy sien. Dis waarom ek nie 'n 25x sal gebruik vir die langer afstand tot 1000m nie.
Op 200m met die NF 12-42 x 56 skiet ek na 'n 10c stuk as ek groeppies skiet. Die NP-2dd kruis kan jy dan nog binne in die 10c stuk bewees op 30x. Praat met Piet Breedt oor die np-2dd kruishaar.
Willem---stuur asb. vir Ludwig 'n Nightforce met 'n NP-2dd om te toets. Ek weet hy sal hom nie maklik afhaal na die tyd nie.

Groete
Zack

as jy praat van die behoefte vit n fyn kruishaar dan is die Vortex defnitief n opsie. dit is die fynste kruishaar op n scope wat ek nog gesien het. dan stel die kruishaar se fokus ook nog so maklik dat die beeld en die haar perfek in balans en fokus is.
Ludwig ek dink jy behoort voordat jy koop n naweek hier by my te kom varke skiet in die lande dan kan jy self kyk hoe werk die Vortex op verskillende afstande. die een mielieland waarop ons gereeld skiet is 1,2km lank. seker jy sal na hartelus toetse kan doen.

Last edited by James Wilson on Wed Feb 29, 2012 11:44 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig jy gaan nie regkom met die NF is die nag nie. Sy field of view is te klein en die NP-2dd werk nie as die jakkels hardloop nie. Die dot is baie klein al is hy verlig.
Jy gaan sukkel met die NF in die nag,vra my

Jy gaan sukkel met die NF in die nag,vra my
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ek wil nou vir jou se dit sal interresant wees as ju net daai 2 voor poll opsit.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig, As die jakkels sy Mind verander dan soek jy hom weer in die scope. Die klein field of view het my R10 000 gekos omrede ek 'n ander scope moet koop om mee in die nag te skiet.
Toets eers voor jy koop. Gaan kuier by James. Miskien nooi hy my ook

Toets eers voor jy koop. Gaan kuier by James. Miskien nooi hy my ook
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Zack, daai lande is hoeka nader is 130km van jou af. 
ja ek het al die scope in die nag getoets. soos ek se dan raak dit n probleem. as die jak op presies die afstand staan wat die turret gestel is dan kan jy sommer die borsluise op die hond sien. maar laat hy net 50m nader of verder staan dan is dit n gestel uit n ander wereld.
sien op die vsa web sites die scope word juis vir baanwerk gebruik. nie te min, die paralax bly te sensitief
ja ek het al die scope in die nag getoets. soos ek se dan raak dit n probleem. as die jak op presies die afstand staan wat die turret gestel is dan kan jy sommer die borsluise op die hond sien. maar laat hy net 50m nader of verder staan dan is dit n gestel uit n ander wereld.
sien op die vsa web sites die scope word juis vir baanwerk gebruik. nie te min, die paralax bly te sensitief
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Hallo Ludwig
Ek is vir Nightforce maar ek verseker jou dat ek baie teen die nightforce is wat nagskiet betref vir een rede en dis die FOV. Hy is duidelik in die nag op 12x maar ek dink jy kry beter scopes vir die nag.
In die dag gaan jy baie baie ver gaan om NF te klop. Ek het op die BR besluit want volgens die 1000Y skuts is die voorste parralax beter en meer korrek. Dit het iets te doen binne in die scope.
Ek was al die jare 'n leupold man en dit was op al my gewere. Die laaste strooi was toe ek 'n 6.5-20 x40 met 'n dubbler wat hom 18-40 x40 maak wou uithaal. Ek het die scope na Leupold gestuur en vir 4 maande gewag vir 'n swak negatiewe antwoord. Daar het ek besluit dat ek uit beginsel nooit weer Leupold sal skiet nie.

Die positiewe kant en egter waar, daar is niks wat 'n Leupold wen as dit by silhouette kom nie. Die target turrets kan jy maar op en af , links en regs stel en jou altyd terugkom na zero. Ek het altyd gespog dat ek my scope kan afhaal en baseball speel en dan terugsit en ek sal weer 100% tervrede wees. Leupold kon my net beter beantwoord het want ek het nie gelka oor die shipping kostes nie.
Ek sal graag weer NF koop maar toe S&O die jaggeweer wenners begin sponser met NF Scope het ek geweet die NF scope pryse gaan mal word.

S&O het hier sy kop gebruik om skuts te oorreed om NF te koop. Die sponser scope gelde is lankal opgemaak want as ek mos 'n NF koop sal ek ook soos die wenners skiet.

My volgende NF sal ek maar self inbring.

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Die NF is goedkoper as wat dit was n jaar terug........
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Jis Ludwig,
Interesante onderwerp, net my twee sente ook. Ek het twee Sightron Siii's albei is 6-24x50, een met milldots en die ander die nuwe LR MOA wat ek pas gekry het en nog nie op 'n roer is nie. Die glas op die eerste een is rerig goed. Ek is baie beindruk met die nuwe MOA kruishaar, hy is dunner as wat ek verwag het met die dot maar 1/4 moa groot op maks vergroting. Het nou die aand deur hom geloer en hy gaan nie maklik werk vir nagskiet nie. Die turrets is oop (tactical) en is baie mooi gemerk met duidelike clicks.
Vir die prys is dit 'n goeie koop.
Sterkte
Rinkhals

Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ek weet ie te veel van lang afsteand skiet nie. Wag nog vir my .308 Varmint se lisensie en will graag met die geweer begin speel met langafstand skiet.
Ek moet ook nog 'n scope kry. Mieskien sal daar weer so paar special wees by Huntex hierdie jaar

Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Dag se,
Ek moet ongelukkig Leopold vote,
Het met n pel se FTR (Witpietskiet) geskiet met die selfde leopold op en hy werk super vir f-klas,kan maklik uitstel tot op 900m en kan selfs weer instel tot op 100m,parralax sit op die kant wat ek verkies,
Het nou self die Leopold 8.5-25x50 aangeskaf.

"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Is dit nie maar wat die lysie aan die begin ook was nie. hahahaLudwig wrote: Ek dink ek het my lys nou korter gemaak en sal heel moontlik moet kies tussen die SIII en PST.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig,
Die rede hoekom nagskiet moeilik sal wees is omdat die nuwe MOA kruishaar so dun is, miskien met 'n goeie lig en oor nie te ver afstande kan hy werk, ek mag verkeerd wees want dis mos maar moeilik om 'n scope te oordeel wat nog nie op 'n geweer is nie. Het myne van oorkant(vsa) laat kom.

Daar is nog hier en daar 'n retailer wat bereid is om jagtoerusting na donker Afrika te stuur en wat nie so permit vereis nie. Het so 2 weke vanaf bestelling tot aflewering gewag waarvan 10 dae was toe hy reeds in SA was.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig
Ek het bietjie vinnig gestem gister, nie gesien dis die NF BR nie! Ek het die 8-32 NXS en daarom het ek gestem sonder om mooi te lees of te dink!
Ek sal egter nie die BR vat vir jou gebruik nie, en sal my stem daar verander na die Sightron as ek kon!
Willem

Stem saam met jou oor die voorste paralax!
Willem
Stem saam met jou oor die voorste paralax!
Willem
-
Zack Benade
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Ludwig nou raak jy NASTY deur die NF BR wenner te wil afhaal.

Long range hunting gaan reeds oor jou tyd vat en alles 100% korrek kry. 'n Ding soos voorste fokus of side fokus behoort nie 'n issue te wees nie.
Ek wil graag spog

My verste skoot was 'n rooi oog kransduif was op 388 m met my 6mmBR voor genoeg getuies.

Dit kan seker geluk wees maar die laaste tyd het ek nogal baie geluk. Gewoonlik is dit die tarentale wat lekker deurloop tussen 400 en 500m. Enige geweer kan dit doen maar 'n goeie scope maak dit net baie makliker.
Na die tyd het die manne begin gewere en scopes in die mark sit.
Ek stem nog steeds nie vir die NF as dit by nagskiet kom nie. Ek dink jy het al klaar besluit en moet net oorgaan tot aksie en die ding koop.

Ek het net jou been getrek Ludwig.

Sent vir sent sal ek ook die Sightron vat want NF is begin mal raak met hulle pryse.

bullseye
Re: Scope opsies vir lang afstand bou
Nou praat jy Ludwig, ek het een van daai s&b police scopes. Dit is n scope in n ander klas, dis soos as jy n goeie knaldemper die eerste keer hoor, jy kan nie help om n smile te kry nie, met die s&b kan jy nie glo wat jy sien nie, dit is ongelooflik helder en sy turrets dis in n ander klas.daar is n nuwe hensold ook uit dit beloof ook om n puik scope te wees.
groetnis
byllseye.
groetnis
byllseye.