Natal
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Natal
Gerhard
Ek is van Natal af, Greytown om presies te wees. Die mane hier in ons omgewing skiet nogal gereeld bosvarke. Van hulle gebruik lokaas en die ander maak weer gebruik van jaghonde. My Broer en sy aanstaande skoonpa skiet nogal gereeld varke, hulle staan al op so 312 varke in so 6 jaar periode.
Hier is ook baie mooi Bosboke, Rietbokke, Nyala's end Kudu's in die wereld.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Natal
Gerhard
Ek dink nie meer jy gaan nog n nataller kry om by te jag noe, hulle is almal die naweek deur die CHEETAS opgevreet.
BLOK.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Natal
Worshond
Nee jong my span le hulle self en uithonger om weer oor twee weke te kan jag en vreet.
Blok.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Natal
al wat jou span gaan vreet is gras en bulle poefie, Hulle het kla hulle beste gegee, en vir die bulle is hulle beste net nie goed genoeg nie
begin n poll met die score voorspel asb manne
BULLE 48 CHEETAHS 21
STERKTE MOOI LOOP
JB

Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Natal
Jacques
Ja ons sal seker ook maar n paar stukkies gras eet soos jy se, maar elke sport het tog maar sy nie lekker dele. Maar!! daai vleis gaan ons eet ek het die voto gekry as bewys dat die bulle self lekker goed gevreet het aan daai loftes grassies. Sappige voerkraal beesvleis sal darem lekkerder afgaan as n ou droe maer beesvleisie sonder n olie sousie in die bord.
BLOK.

Ja ons sal seker ook maar n paar stukkies gras eet soos jy se, maar elke sport het tog maar sy nie lekker dele. Maar!! daai vleis gaan ons eet ek het die voto gekry as bewys dat die bulle self lekker goed gevreet het aan daai loftes grassies. Sappige voerkraal beesvleis sal darem lekkerder afgaan as n ou droe maer beesvleisie sonder n olie sousie in die bord.
BLOK.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Natal
BLOK
Kom ons wees eerlik en praat na die eindstryd...let the scorebord tells the story.....
skop reguit en druk eerlike driee (nie strafdriee) en praat die waarheid..
Groetnis
JB
Kom ons wees eerlik en praat na die eindstryd...let the scorebord tells the story.....
skop reguit en druk eerlike driee (nie strafdriee) en praat die waarheid..
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Natal
'n Paar Natallers het vir my ook al sulke foto's en grappies gestuur - nie dat ek 'n probleem daarmee het nie, my humor sin is redelik flexable. Enigste probleem is die foto's en grapies bring nie die beker huis toe nie... he,he,he
My Natal suporter kolegas is redelik stil die week. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Natal
Thanks man.worshond wrote: Hy Skiet met n 30-06 Remintong 710 met n generasie 3 nag "Scope" daarop. Hulle gebruik maar die "bait and wait" metode. Hulle het ook al met honde gejag maar besit nie self n pak honde nie.
Ek is opsoek na plek waar ek bos otters met die boog kan gaan roer. As jy weet van plek laat weet asb.
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment