Ek sien die messe nou by alle winkels...Het iemand 'n opinie oor die messe??
Ek luister graag
Cheers
Bear Grylis messe
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Bear Grylis messe
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bear Grylis messe
Wel dis 'n Gerber, so dit sal seker nie gemors wees nie, maar teen R800 vir die groot een is bietjie styf.... Of dis dalk net ek wat 'n Muela soek 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Bear Grylis messe
jiss Cobb,
ek het so 'n Gerberlem sommer gebreek met 'n bok se kopafsnyery. ek het hom ingestuur en hulle het my twee maande later laat weet dat ek maar 'n ander een moet koop! ok, dit was nie die Grylls een nie, maar nogsteeds Gerber.

- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Bear Grylis messe
Made in China, but not too bad.
What isn't made there today though ?
What isn't made there today though ?
Last edited by FrankH on Sat Feb 25, 2012 2:36 pm, edited 1 time in total.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Bear Grylis messe
Cobb
Jip. Made in China. Hy is baie lig en het 'n heerlike grip. Dis 'n persoonlike ding, maar die mes laat my dink aan iets waarmee jy vis sal werk... 'n Aangepaste duikmes...
Ook duur, maar die een lyk en voel beter. Ook beter kwaliteit
http://www.bidorbuy.co.za/item/58673644 ... _logo.html
Net my 2c...
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein