grappe op die forum

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

grappe op die forum

Post by jaracal »

Goeie dag almal
Ek versoek julle asb om die grappe skoon en onsuggestief te hou. Dit is 'n openbare forum en kan ek nie so iets toelaat nie. Indien dit voortgaan sal die bladsy "vir die lagspiere" verwyder word of kan 'n persoon wat nie daaraan gehoor wil gee nie geblok "banned" word van die forum.
Dankie vir die samewerking
Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply