Ruger .243 vs Tikka3 .243
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
OOM LEEU.......
OOM LEEU...
DIT KAN ALLES WAAR WEES.... EN EK WEET NOU AL JY WAG DAT EK ANTWOORD EN JY HET GEWEET EK SAL.....GREAT MINDS THINK ALIKE ----FOOLS NEVER DIFFER...
WAT EINTLIK GESKRYF MOES GEWEES HET IS DAT JOU 25 EN JOU 243 NIE DIESELFDE AKURAATHEID HET NIE....DAAR IS 25-06 WAT DIE 120GR EN 115GR PUNTE MET BAIE GOEIE SELFS UITSTEKENDE RESULTAATE BEDRYF OOM LEEU. EN DAN KAN JY DIE 25 OOK REDELIK TOT MILDELIK AKURAAT KRY MET 85GR NOSLER BALLISTIC TIPS EN 87 BERGERS..TEEN N REDELIKE SPOED WAAR DIE 243 EN DIE 25 SO NABY AAN MEKAAR KOM DAT EK DIT VIR ALLE PRAKTIESE DOELEINDES KAN IGNOREER. DIE 83GR PUNTJIE WAT HULLE IN PORT ELIZABETH MAAK HET N WAARDIGE JAGGEWEER SKUT WAT AL VERSKEIE KERE DIE TOP 3 IS SA WAS , SKIET HULLE SO redelik mooi en akkuraat..
EK SELF SAL NOOIT DIE EEN BO DIE ANDER KIES NIE, MAAR DIE 243 IS NIE N MAN WAT SO BAIE BRANDSTOF IN DIE TENK MOET KRY SOOS DIE 25 VIR DIESELFDE SPOED NIE.
SO MY MENNING;akkuraatheid = ewe goed
spoed = ewe goed
kruitverbranding == 243 baie meer ekonomies op brandstof...
looplewe = 25 vreet daai goed vir soetkoek op
so as jy kies dis jou keuse.... koop die geweer wat jy wil, anders gaan jy altyd wonder of jy nie anders moes besluit het nie.
.....sit die scope op wat jou keuse is..
ELKE OU SOEN SY MEISIE OP SY EIE MANIER...
oom leeu hoekom sou jy die 243 kies ? behalwe omdat jy kan en wil...
mooi loop
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Jakes, is dit vir jou ook lekker om 'n ou jakkals in 'n yster te vang, veral as hy weet dis hier ?rens vir hom gestel?
Jakes, dink mooi hoekom die 243 meer akkuraat is, dan praat ons volgende week. En moenie jou sagte kant vergeet nie! Ek moet loop jag.
Lekker naweek.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Baas Leeu
Hier moet ek se nou praat jy oor feite!
Ek kan ook nie aan n beter keuse dink as n 243 nie en ek kan nie verstaan dat ander nog wonder oor die kaliber en dan nog die verkeerde besluit ook maak nie. 
Oor die topic
Dit maak nie saak watter een jy vat nie die kaliber is reg!
243groete
Tomma
Hier moet ek se nou praat jy oor feite!
Oor die topic
Dit maak nie saak watter een jy vat nie die kaliber is reg!
243groete
Tomma
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
JakesJACQUES wrote: ....ELKE OU SOEN SY MEISIE OP SY EIE MANIER...
.... oom leeu hoekom sou jy die 243 kies ?....
243 vs 25-06
Ek loop die gevaar om in ?n slagyster te trap wat ek vermoed jy vir my mooitjies gestel het. Voor ek op my leke manier vir jou vertel waarom ek dink die 243 is inherent meer akkuraat as die 25-06, moet ek jou probeer oortuig dat jy nie die redenasies net so kan gebruik om te probeer staaf dat jou bonzaai?tjie ?n beter roer as die 243 is nie. Rede: By kalibers gaan dit vir my oor die perfekte balans (wat nie altyd in boeke geskryf staan nie) en vir ons doel/terrein is die 243 die naaste wat jy daaraan gaan kom, in my opinie. Al is die 243 soms met net ?n katspoegie beter, is hy beter. Of ek nou jakkals, springbok, koedoe of gemsbok moet skiet, verkies ek om een roer uit my kluis te haal. Nie die 30-06 nie, nie die 25-06 nie, maar die 243.
Nou, hier is hoekom ek glo die 243 is inherent meer akkuraat as die 25-06:
1. Die 25-06 skop baie meer as die 243. A.g.v. al die veranderlikes by die vashou van ?n geweer, glo die kaliber wat minder skop tussen hierdie twee, moet inherent meer akkuraat wees.
2. Die kaliber met die kleiner doppie / kleiner volume met minder kruit daarin, se verbranding is in my leke opinie meer konstant as by ?n baie groter dop met meer kruit.
3. Die 243 se balans oor die algemeen is net beter, iets wat ek agtergekom het deur baie met altwee skiet.
Jy noem dat daar 25-06?se is wat met moeite baie akkuraat kan skiet en dat ek nie moet veralgemeen nie. Miskien het jy 'n punt beet, maar vir die klein, klein bietjie wat jy wen met 'n platter koe?lbaan op die 25-06 boet jy egter te veel in. Ek s? doen eerder die selfde moeite met jou 243 en jy het ?n inherent akurater "all rounder"-geweer wat aangenaam is om mee te skiet. Veral vir manne met ?n "sensitiewe skouertjie", soos jy.
Soos jy s? moet elke man sy meisie vry soos hy wil, maar dit verander egter nie aan die feit dat sommige meisies inherent lekkerder en beter vry as ander nie.
Laat die skote klap en die houe val.
Leeu
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Louis
Ek sien jy dans mooi om die yster wat Jakes vir jou gestel het(lyk my die triggergewig van yster is so bietjie aan die swaar kant) het. Die bonzai met sy 55gr koe?l het minder recoil as die 243, maar en dit is 'n groot maar, die 243 kan ook 'n 55gr koe?l skiet met dieselfde recoil skiet.
Ou Raves
Jy het nou jou 25-06, hou hom ook en probeer net om die ligste koe?l wat in hom werk te gebruik op jakkalse en katte. Die 243 het net meer variasie en makliker om te gebruik. Almal het maar 'n handicap en die kuns l? maar net daarin om dit te fnuik.
243-groete
Taffie

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Alles waar,Louis102 wrote:Soos jy s? moet elke man sy meisie vry soos hy wil, maar dit verander egter nie aan die feit dat sommige meisies inherent lekkerder en beter vry as ander nie.JACQUES wrote: ....ELKE OU SOEN SY MEISIE OP SY EIE MANIER...
270 Groete
Chris
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Taffie
Dit gaan 'n swaargewig vat om hom af te trap ....tafjak wrote: ... (lyk my die triggergewig van yster is so bietjie aan die swaar kant) ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Chris

Ook waar, maar sy moet darem na iets lyk en so ietsie in die binneste warm maak voordat...... nou ja, ek my beste sal gee.CHRIS wrote: ...Alles waar, maar hoe jy jou vrou soen is die ding ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
OOM LEEU
ALLES WAAR MY VRIEND ALES WAAR... DIE 243 IS N HEERLIKE PERD OM OP STAL TE HOU .. HOEKOM HET JY ALBEI ...DIS SOOS OM 2 VAN DIESELFDE KARRE TE KOOP N GROEN EEN EN N BLOU EEN.. MAAR DIT IS JOU KEUSE...AL REDE HOEKOM EK NIE N 243 HET NIE IS OMDAT EK REEDS N 25 HET.
EK WOU N 243 KOOP EN TOE HARDLOOP DIE 25 BARGAIN IN MY VAS...NOGAL VAN DIE OU LANGS MY IN DIE GEWEER WINKEL.
DIE EEN BELANGRIKSTE EN GROOT FAKTOR WAT JY NIE NOEM NIE IS DIE BESKIKBAARHEID VAN PUNTE IN N VERSKEIDENHEID VAN GEWIGTE EN DAT DIE BYVOORBEELD 87 GREINERS IN DIE 6MM BETER BC HET AS DIE 87GREINER VAN DIE 25.. VAN DIESELFDE VERVAARDIGER ....BIKI MAAR DAREM ...
NET VIR N VOORBEELD.
AS JY GAAN JAG EN JY VERGEET JOU KOELE BY DIE HUIS SAL JY MAAR MOET SOEK VIR N HANDELAAR WAT 25 AMMO AANHOU, TERWYL JY SELF OP PUT SONDER WATER DALK SAL REGKOM MET 243 AMMO.. (DIT MAAK DIE 243 N JAN ALLEMAN KALIBER EN DIE 25 N SPESIALIS MAN KALIBER..LAG LAG LAG)..
EK MOET BIEG EK HET SATERDAG MY 25 MET N SILINCER GAAN SKIET. AI MAN NET N PLESIER EN ELKE SENT WERD, WAT EK NOG MOET GAAN BETAAL.
DIE NUWE MODEL SILINCER VAN TERMINATOR IS SO 40% MEER OMGEWINGSVRIENDLIK (LEES SAGTER,EN MEER DOELTREFFEND) AS MY ANDER SILINCER VAN N GEWEER WINKEL IN BLOEM BV...EN MY 25 GENIET NOGAL DIE SILINCER WANT HY GROEPEER NOGAL INDREKWEKKEND MOOI VIR MY...
EK LEES IETS VAN DIE BINNISTE WARM MAAK,,,MMMM DAAI GEWEER HET WEER SATERDAG MY BINNISTE WARM GEMAAK... ONLY ACCURATE RIFLES ARE INTERESTING....MMM DAAI GEWIG IS N PROBLEEM JA....EK IS MOS DEESDAE N MIDDELGEWIG...GEWIG SIT OM MY MIDDEL, MAAR EK WERK DAARAAN....

JB
Middelgewig..... Ek dink daar is sommer n heel paar kilogram in die kuite ook

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Raven
Altwee baie lekker kalibers, 243 en 25-06, ek dink alle voor en nadele is vir jou reeds uitgewys, vir Jakkalse sou my keuse 243 wees.
Ek dink ook jy het reg besluit op die fabrikaat, Tikka. Boeta het twee, 25 en 22-250, as jy beginne met ladings, praat met hom, ek het ook baie 25 ladings, en oppi forum sal jy vi seker ook geholpe raak.
Onthou net wat ek jou laas gese het, jy moet omtrent nou nog soveel geld in n scope ook investeer. Help nie jy het n roer wat mooi skiet, maar jy kan nie sien waar jy wil skiet nie.
My 2c
Mooi loop
Francois

Jakes
Mooi loop.
Louis
Soos Raven het ook eers die 25-06 gekoop omdat alles so mooi op papier gelyk het. Jy weet soos daai girl op die dans wat alle manne se oog vang en wat die ander meisies op die dans ongemaklik maak. My verhouding met haar (25-06) het egter gou afgewater, sy is tempramenteel en kieskeurig oor die punte en lading wat sy wil gebruik. Bedorwe brokkie wat te groot vir haar skoene is. Die 243 kleinsus op aanbeveling van 'n geweersmut is baie meer soos 'n goeie boere-girl. Sy KAN vry en sy is nie vol fiemies nie - toe knoop ons maar 'n verhouding aan en die dinge loop lekker. Miskien word daar nog eendag 'n 22-250 uit die verhouding gebore, wie weet?JACQUES wrote: ... HOEKOM HET JY ALBEI ...
Mooi loop.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
OOM LLEU
JY KAN JOU TAAL SO MOOI GEBRUIK .. BEELDSPRAAK. NOU JY WEET EK IS NIE DIE SLIMSTE AKKER IN DIE BOOM NIE, MAAR DIT KLINK NOU VIR MY ASOF JY WIL BEWEER DIE TWEEDE VROU IS BETER AS DIE EERTSE EEN???? OF LEI EK NOU DIE WATER NA DIE PERD TOE...
EK HET SO VERMOEDE DAT HOE NADER DIE SLAGPEN AAN DIE BEGIN VAN DIE LOOP "LANDS" IS HOE MINDER IS DAAR WAT KAN 'SKEEF'LOOP TUSSEN DIE AKSIE EN DIE LOOP, KOMPAKTE KORT VET MANNETJIES BEDOEL EK NOU. EK IS NOGAL LUS VIR N 6MM PPC OF DALK DIE 6MM-250 'UGLY-DALK' DIT VOEL VIR MY NET SO MOOI AS EK DAAI PPC SE AMMO VASHOU , MAAR OMDAT EK DIE 22-250 HET LAAT DIT MY GEWIG NA DAAI KANT TOE GOOI.
AS EK NA DAAI 6MM-250 SE GROEPE EN SPOED KYK RAAK EK SO KRIEWELRIG EN VOL PLANNE SOOS N MATRIEK SEUN WAT SY MEISIE DIE EERSTE KEER PLAAS TOE NOOI --(EN SY HET JA GESE MET TOESTEMMING).
NOU HELP MY 6MM PPC OF 6MM-250...EK KAN NIE DAAI UGLY WOORD ONTHOU NIE....
DALK IESTIE ANDERS WAT UNDER COVER IS WAT EK NIE VAN WEET NIE?
GROETE
JACQUES
EK SAL MAAR HOU BY MY EERSTE VROU NOGAL LIEF VIR HAAR EN SENTIMENT...MMMMMM

Ek weet die kort dik doppies skiet mooi op teikens - dis al. Vra eerder vir die manne wat iets weet, maar hoekom wil jy nou met 'n donskoppie rondneuk as jy so gelukkig getroud is met die eerste vrou?
Mooi maak.
Dit is mooi as 'n man die eerste keer reg getrou het. Dit is presies wat ek vir Raven probeer s? het, om seker te maak, want "egskeidings" en gebroke "verhoudings" maak net die prokureers en geweersmitte ryk. Niemand anders wen iets, behalwe miskien 'n duur les nie.JACQUES wrote: ...EK SAL MAAR HOU BY MY EERSTE VROU NOGAL LIEF VIR HAAR EN SENTIMENT...
Ek weet die kort dik doppies skiet mooi op teikens - dis al. Vra eerder vir die manne wat iets weet, maar hoekom wil jy nou met 'n donskoppie rondneuk as jy so gelukkig getroud is met die eerste vrou?
Mooi maak.
Last edited by Louis102 on Mon Oct 12, 2009 1:23 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
JB
Kyk ook gerus na die 6mm BR Norma, naas die 6mm PPC die mees akkurate kaliber, manne inni states het al 5 skoot groepe op 600 yards van 0.76 " met hom geskiet. Myne skiet onder n duim op 300m, met amper enige gewig punt wat jy in hom sit.
Al wat ek nog oor die chrony geskiet het was 65 gr V-Max'e, die skiet hy so 3370 ft/sec.
Laat weet as jy dalk wil meer weet, of gaan kyk soma self by www.6mmBR.com
Mooi loop
Francois
Kyk ook gerus na die 6mm BR Norma, naas die 6mm PPC die mees akkurate kaliber, manne inni states het al 5 skoot groepe op 600 yards van 0.76 " met hom geskiet. Myne skiet onder n duim op 300m, met amper enige gewig punt wat jy in hom sit.
Al wat ek nog oor die chrony geskiet het was 65 gr V-Max'e, die skiet hy so 3370 ft/sec.
Laat weet as jy dalk wil meer weet, of gaan kyk soma self by www.6mmBR.com
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
FM
EK GAAN NOU N WILDE AANNAME MAAK EN DIE MANNE WAT KE MOET MY MAAR TEREG WYS ASB. DIT BLYK VIR MY DAT HIER RONDOM DIE 3300 EN 3450 RAAK DIE GROEPE VIR DIE 6MM VREESLIK AKKURAAT EN DIT SLUIT NOU AL DIE 6MM VARIASIES IN. DALK IS EK SO 50 VOET PER SEKOND NA ENIG RIGTING TOE UIT, MAAR DIT VOEL SO VIR MY NA STABILISEER SPOED VIR MY??????????????
EK HET JOU 6MM BR SITE VREESLIK GENIET EN MY N RUKKIE UIT DIE WERK GEHOU HOOR EN GAAN NOG IN DIE TOEKOMS N RYUKKIE VAN MY TYD N BESLAG NEEM.
DAAR IS SEKER SO SITE VIR DIE QUARTER BORES OOK OF NIE? LAG LAG

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Ruger .243 vs Tikka3 .243
Jacques,
ek weet van n 6mm PPC maar ek sal dit nie hard se nie, nou-nou begin jy weer in rooi vir my skryf