bushnell 6-24x50 AOE

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

bushnell 6-24x50 AOE

Post by cassie_calvinia »

dagse
wie ken die bushnell 6-24x50 AOE scope? waar is sa is hy te koop, vir hoefeel? en, hoe is die scope?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: bushnell 6-24x50 AOE

Post by Geno »

Cassie,
Praat jy van hierdie scopes?:
Image

Hy sal seker goed genoeg vir 'n PCP windbuks of .22 wees.
Oppas net, die bushnell 6-24x50 AOE is 'n knock-off, nes die NcSTAR 6-24x50 AOE en die Tasco 6-24x50 AOE .

Dis almal OEM scopes wat rip-offs is.
Ek sien hulle retail vir ongeveer $50.00
Jy behoort hulle by vlooimarkte, en chinese shops te kan koop.


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: bushnell 6-24x50 AOE

Post by erx »

Shit Geno

Dis nou 'n eye opener wat jy daar gooi, hoe weet
n man dan nou deesdae wat die regte ding is?
Ek het al gehoor die manne praat goeie goed van die nuwe Bushnels?

Groete
erx
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: bushnell 6-24x50 AOE

Post by Geno »

ERX,
Beste is om deur 'n geakkrediteerde verspreider of invoerder te koop.
As jy wel al 'n scope het waaroor jy twyfel, kontak die invoerders en gee die serial-nommer vir hulle om te kyk of dit 'n genuine produk is.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: bushnell 6-24x50 AOE

Post by erx »

Geno

Thanks vir die reply, ek sal dit definitief in gedgte hou. Ek is maar versigtig vir scopes invoer, het al gehoor die manne kry baie keer nie wat hulle gedink het nie, veral die reticle, party lande gebruik glo moerse dik kruishare wat dan by ons 'n totale gemors is?

Groete
erx
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bushnell 6-24x50 AOE

Post by cassie_calvinia »

'n pel van my voer dit in. nie seker of dit spesifiek hy is nie, weet net dis 6-24x50. hy gebruik dit op al sy gewere, onderandere 30-06 en hy baie gelukkig. goed jy se my dit....
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply