Caliper

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Caliper

Post by Vlakvark »

Image
Image
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: Caliper

Post by Henk100 »

Ek weet nie wat die prys is nie, maar kyk eers by plekke wat gereedskap verkoop. Ek glo mens sal dieselfde tipe produk goedkoper daar kry. Net 'n voorstel.
Groete
Henk
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Caliper

Post by Christo »

Myne so 4+ jaar terug gekoop by S&O vir R 550.00

Kyk hier !!!!!!! R119.00

http://www.pricecheck.co.za/offers/3032 ... +6%22+%29/

My post reply blad het nie meer smileys en insert tools nie. Copy en paste in blokkie
Last edited by Christo on Sat Feb 11, 2012 4:28 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Caliper

Post by James Wilson »

ek weet nie of nog van julle manne dit raakgesien het nie, maar al die digital calipers wat ek tot nou gesien het insluitende my eie een lyk almal dieselfde.  die plastiek die plek waar die knoppies sit en die manier wat die baterye vervang word asook die kompartement waar die battery sit. alles is dieselfde net die kleur die stickers en die prys wat verskil.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Caliper

Post by Beyers »

Insize is billik en goed. http://www.executool.co.za/index.php?cP ... 56_526_531
Soek maar beste prys op net.
Adendorf sin is OK. as hy @#$@# gee stuur terug en jy kry 'n nuwe.
Last edited by Beyers on Mon Feb 13, 2012 9:47 am, edited 1 time in total.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Caliper

Post by Beer (Christo) »

Myne se battery is nou pap. Dit gebruik 'm SR 44 (silver oxide) en nie 'n LR44 (alkiline) soos my sakrekenaar nie. Sukkel bietjie om dit in die hande te kry :(
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Caliper

Post by Vlakvark »

James
Ek stem met jou almal lyk die selfde maar daar is groot prys verskille

Ek het Saterdag by die winkel waar ek daai sonnic cleaners gekoop het in gegaan en toe het hulle digital calipers vir $20.00 waar hulle gewoonlik $38.00 is toe vat ek 5 nou het my
Hornady  Comparator
Hornady Bullet comparator
Sinclair groop mesuring calipar rooi
Sinclair groop mesuring calipar blou
Elkeen sy eie caliper en hoef ek nie die heel tyd die goed op en af te haal nie  elke een nou op sy eie  caliper .
Image
Image
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Caliper

Post by James Wilson »

nou praat jy, dit is wat ek ook wil doen.  ek het n Franfort Arsenaal, en nog elke ander caliper wat ek gesien het lyk soos hy op n druppel. net die prys wat verskil soos die name verskil. so dit luk soos die een plek waar n mens maar n goedkoop kan betaal sonder om betroubaarheid afstand te doen.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply