Bosvark jagte
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Manne dit is met groot vreugde dat ek met julle meedeel dat my eerste vark vir Rowland Ward kwalifiseer!
Die Taxidermie het my vandag laat weet.
5.5" Dis net net maar dis daar!
Dit maak die ervaring ekstra spesiaal, en al moes hierdie vark ongelukkig sy lewe gee sal ek hom nooit vergeet nie.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Twee vlie? met een slag, hoe gelukkig kan een man wees ? Dit gaan jou eerste vark herineringe net nog meer spesiaal maak
Geluk
Geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Ek moet bieg dat die RW 'n groot bonus is.
Maar ek kon nie die vark se tande sien toe ek hom geskiet het nie, en dit het niks aan die belewenis verander nie!
Maar ek kon nie die vark se tande sien toe ek hom geskiet het nie, en dit het niks aan die belewenis verander nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Daar is net iets aan Bosvark jag wat die snare in my binneste roer - seker maar die adrenalien ding. Hulle noem dit nie verniet die arm man se leeu nie... Baie geluk met 'n mooi vark, ek self het nog nie die goed met honde gejag nie. Dit klink opwindend!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Dankie Freek,
Jong die feit dat die goed so half kwaad is pomp die adrenalien nog meer.
Want as hy hom nie trap nie gaan hy jou trap!
Jong die feit dat die goed so half kwaad is pomp die adrenalien nog meer.
Want as hy hom nie trap nie gaan hy jou trap!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Verseker... Ek het al 'n paar manne gesien wat sleg tweede gekom het met daai monsters. Was self ook 'n paar keer in 'n benoude situasie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Deon
Jou ou yster! Kan nog steeds nie die foto sien nie maar sien daai langesig al hier in my geestesoog! Baie geluk man.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Baas Wout,
Hier is Deon se fotos in 'n ander (beter?) formaat:

Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Dankie Mater
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Dankie Babaleeu/Deon
Ja-nee voorwaar twee pragtige varke op daai middelste foto! Ek glo daai agterste een sal hoog in Rowland se boekie kom!
Nee Deon pragtig man! Is een van die diere wat my tot nou toe gefnuik het.
Groetnis
Wout
Ja-nee voorwaar twee pragtige varke op daai middelste foto! Ek glo daai agterste een sal hoog in Rowland se boekie kom!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
Hallo Manne,
Ek was bevoorreg genoeg om my 2de bosvark hierdie naweek te skiet.
Dit was 'n sog van 55kg (heel). Daar is verder net nog een volwasse vark geskiet, 'n monster beer van 90kg. Die beer het net 1 tand wat baie lank is wat hy ongelukkig goed weet om te gebruik.
Dit bly baie opwindend en tog baie gevaarlik, hierdie varkies is nie jou maat nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Dis awesome, baie geluk
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: My eerste Bosvark!!!
Lekker!!
As die wolke die week nie pla nie gaan ek hopelik ook weer n varkie traai plat maak!

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My eerste Bosvark!!!
En toe wag daar 'n aangename verassig vir my! 6&7/8" (ses en sewe agtstes) tande! Dis weer Rowland Ward!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by DWB on Wed Mar 07, 2012 8:15 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Hallo Maters,
Ek het nou sommer die topic se naam verander en sal van nou af al my fotos en stories hier aanheg.
Ek het nou sommer die topic se naam verander en sal van nou af al my fotos en stories hier aanheg.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Manne, skuus, hierdie is nou sommer 'n proeflopie met Dropbox en vir manne soos Wouter wat nie die fotos kan sien nie 
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG_2040.JPG[/img]
[img width=560 height=369]http://dl.dropbox.com/u/65759801/Sog%20 ... 23%202.jpg[/img]
[img width=560 height=413]http://dl.dropbox.com/u/65759801/Sog%20 ... 0Maart.jpg[/img]

Last edited by DWB on Wed Mar 07, 2012 8:31 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bosvark jagte
Hallo Deon
Stadig nou man! Jy roer hulle ou maat. Dankie vir die spesiale moeite om vir my die te wys.
Lyk my daai vark daar regs moet weer n skoot kry! Hy hou nie baie van die foto genemery nie!
Groetnis en nogmaals geluk

Last edited by Wouter Roets on Mon Jul 30, 2012 3:09 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Hehehe, ek is nou nie seker oor watter een van die varke regs jy verwys nie 
Maar daai groot beer was 'n monster. Ons het ver aan hom gesleep.
Hy het ongelukkig een hond keelaf gesny met daai een tand van hom.
Daai oubaas kan skiet. Die leeu wat daar by S&O pronk bo by die trappe (Fullmount) is deur hom geskiet met dieselfde pak honde as waarmee ons die varke jag. Dit is juis die teef wat die leeu gaan uithaal het wat deur die vark doodgemaak is.
Maar daai groot beer was 'n monster. Ons het ver aan hom gesleep.
Hy het ongelukkig een hond keelaf gesny met daai een tand van hom.
Daai oubaas kan skiet. Die leeu wat daar by S&O pronk bo by die trappe (Fullmount) is deur hom geskiet met dieselfde pak honde as waarmee ons die varke jag. Dit is juis die teef wat die leeu gaan uithaal het wat deur die vark doodgemaak is.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bosvark jagte
Deon
Daai regte een wat probeer opstaan op die foto. Hy het seker al styf geraak so dit lyk of hy wil regop kom en hardloop. Dit is altyd sleg om so n getroue jagmaat te verloor. daar gaan baie moeite om nie eers te praat van liefde in so n hond in nie. Het die vuilbaard gesien daar by S&O en dit is voorwaar n mooi een.
Groetnis
Wout
Daai regte een wat probeer opstaan op die foto. Hy het seker al styf geraak so dit lyk of hy wil regop kom en hardloop. Dit is altyd sleg om so n getroue jagmaat te verloor. daar gaan baie moeite om nie eers te praat van liefde in so n hond in nie. Het die vuilbaard gesien daar by S&O en dit is voorwaar n mooi een.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Ja kyk, Ek het daai vark man alleen van my bakkie afgelaai en hom toe so op sy agterstewe neergesit, ek was self verbaas om te sien hoe hy so bly regop sit, en hy was eintlik nie so styf nie.
Die oubaas het daai leeu in die oog met die 9.3 geskiet. Dit was 'n probleem leeu wat uit die Hluhluwe Umfolozi park ontsnap het, hy het so 2 mense en 'n bees of wat mee klaargespeel toe hulle ingeroep is.
Die oubaas het daai leeu in die oog met die 9.3 geskiet. Dit was 'n probleem leeu wat uit die Hluhluwe Umfolozi park ontsnap het, hy het so 2 mense en 'n bees of wat mee klaargespeel toe hulle ingeroep is.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark jagte
Eish manne, Sien nou met 'n skok ek het MAANDE laas 'n Bosvark gepiets.
Darem die Mak Vark/Bosvark Kruis nou die dag geskiet.
Wel, altwee my groot tone het so bietjie by die dokter gekuier en ek kon nie die naweek jag nie.
Toe skiet die manne 11 varke tussen 9 van hulle.
Kyk die monsters!!!
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-2 ... -WA000.jpg[/img]
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-2 ... -WA001.jpg[/img]
Darem die Mak Vark/Bosvark Kruis nou die dag geskiet.
Wel, altwee my groot tone het so bietjie by die dokter gekuier en ek kon nie die naweek jag nie.
Toe skiet die manne 11 varke tussen 9 van hulle.
Kyk die monsters!!!
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-2 ... -WA000.jpg[/img]
[img width=560 height=315]https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-2 ... -WA001.jpg[/img]
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm