Ek is in die mark vir 'n wind meter.
Kan enigeen dalk 'n aanbeveling maak van 'n goeie en betroubare een?
Groete
Wind meter
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Wind meter
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Wind meter
Hien
Hou my asb op hoogte van jou navorsing
Ek stel ook belang
Dalk kan ons beter prys beding
101
Hou my asb op hoogte van jou navorsing
Ek stel ook belang
Dalk kan ons beter prys beding
101
Knou die gediertes AF.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wind meter
Hein, ek het 'n Silva ADC windmeter wat ook barometriese druk, temperatuur ens aangee. As jy in die veld is kan jy agterkom dat kondisies versleg voor dit gebeur as jy die barometer dophou. Kan jou dalk baie tyd en frustrasie spaar.
Soek op Google onder "Anenometers", sy fensie naam.
Soek op Google onder "Anenometers", sy fensie naam.
Last edited by THOMAST on Tue Feb 07, 2012 4:55 pm, edited 1 time in total.
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Wind meter
Thomst
Is die goete plaaslik beskikbaar of moet ons dit self invoer.
101
Is die goete plaaslik beskikbaar of moet ons dit self invoer.
101
Knou die gediertes AF.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wind meter
Jy kan ook n wind meter koop by enige winkel wat kite boarding goed en windsurfing goed aanhou. Ek het myne gekoop vir R 550-00 in JHB.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wind meter
Verkoellings verskaffers verkoop dit ook. Die manne gebruik dit in die koel en vrieskamers om wind verplasing te bepaal.
Enige MAJOR TECH agent behoort een vir jou te kan bestel. Ek het noudie dag een van MT gesien.
Kyk hier http://www.major-tech.com/Website/Produ ... goryID=169
Peet
Enige MAJOR TECH agent behoort een vir jou te kan bestel. Ek het noudie dag een van MT gesien.
Kyk hier http://www.major-tech.com/Website/Produ ... goryID=169
Peet
Last edited by Pvdw on Wed Feb 08, 2012 7:30 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: Wind meter
Naand s?,
Ek het een van die Major Tech modelle (MT947). Werk heel goed en as ek reg ontou het hy so om en by R320 gekos.
Eugene
Ek het een van die Major Tech modelle (MT947). Werk heel goed en as ek reg ontou het hy so om en by R320 gekos.
Eugene
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wind meter
Zimbi het gehad vir R 450. Ek het een gekoop en hy werk baie lekker.
Saam met 'n ballistiese program/kaart op die skietbaan spaar hy jou geld.
..............en dit is nie omdat jy beter begin skiet nie, jy skiet eintlik baie minder omdat dit net nog 'n lekker gadget is wat tyd vat, so "at the end of the day", soos Naas sal s?, het jy minder tyd oor om sneller te trek.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wind meter
Chris101, die plaaslike agente vir die Silva is Lynx, die teleskoop manneChris101 wrote: Thomst
Is die goete plaaslik beskikbaar of moet ons dit self invoer.
101
Kyk 'n bietjie hier
http://silva.se/products/outdoor/adc-pro