Jy is reg, dit maak my ook vreeslik dom(moet ek s? dommer, ek is maar aan die dom kant).Die manne se somme maak my dom!!!!
Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
-
tafjak
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Cois
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Taffie en Cois ens.
Ek wil tog so bietjie opkom vir die boer.

My verlies is vanjaar 90 lammers, maw R45 000. So die geld wat die jagter moet betaal is nou weg want die res is temin vir my en jou. Wat nou as jy by my kom en 10 jakkalse skiet!!!!!!!
Nou wat van volgende jaar? Vra ek

Sorry dit was nou swak redenasie
Sommer gesprek wat ek oor 'n dop met pal gehad het. En ek s? baaaie boere redeneer so
Groetnis Chris

Chris
Ek wil egter net noem dat jy jou pal kan reghelp as julle weer 'n dop saam vat. Om bo-genoemde probleem op te los is en mens noem dit "Vroegtyde optrede".
Waai die wind ook so lekker daar by jou, hy skrou nou om die hoeke hier by Francois.
Taffie
... vreeslik as jy en ek moet opkom vir ons mede-boere. Maar so is die lewe.Ek wil tog so bietjie opkom vir die boer.
My verlies is vanjaar 90 lammers, maw R45 000. So die geld wat die jagter moet betaal is nou weg want die res is temin vir my en jou. Wat nou as jy by my kom en 10 jakkalse skiet!!!!!!!
Ek wil egter net noem dat jy jou pal kan reghelp as julle weer 'n dop saam vat. Om bo-genoemde probleem op te los is en mens noem dit "Vroegtyde optrede".
Waai die wind ook so lekker daar by jou, hy skrou nou om die hoeke hier by Francois.
Taffie
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
VAN DIE BOERE WEET NIE RERIG WAT OPHULLE PLAAS AANGAAN NIE WANT HULLE BOER DEESDAE IN DIE DORP. SO JAKKALSE REAGEER DIE PLASE.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
'n Ware verhaal van ing@geit
Ek moet net eers s? ek's self 'n skaapboer ook en glad nie spandabelrig nie.
Ek hoor op 'n publieke grondpad kry ou op sy eie grond nou en dan 'n jakkals, ek weet die ou spaarsamig en wil nie graag betaal nie. Ek maak toe voorstel dat ek vir R300 (ter wille van bure) sal uitgaan, of ek nou iets skiet of nie, in elk geval baie minder as wat my tripkoste alleen sou wees, nie nagfooi eers ingereken nie. NEEE hy sal maar self traai, netnou skiet ek niks. Intussen skiet ek oppad terug van ander jagte 2 by hom en een by sy buurman verniet. Hy gaan toe uit en skiet 2 maklik oor bakkie se deur met fluitjie of Cd op dak, glo sommer naby. Mooi man. Hy gaan toe weer uit en skiet mis, toe wil hy saamry en kyk hoe ek dit doen....Jaaaaaa
Ek glo dis 'n tippiese verhaal.
Nou mens moenie altyd kerm nie ou moet die probleem aanspreek, en die probleem is ONKUNDE en kort op sy hakke sy maaitjie "penny wise pound foolish"!!
Ek stem dat daai stuk wat Wiljak geskryf het LWB toe gaan

- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Chris
As n jagter by jou 10 skiet die seisoen gaan jy volgende lamseisoen nie 90 lammers verloor nie. Dis n langtermyn oefening hierdie. Dis soos Taffie se n mens moet voorkomend optree. Ek probeer dit by al my kliente deerkry dat ons voor die tyd moet jag en nie wag tot die eerste lam gevang word nie want dis die manier wat daar op gewerk word, lyk dit my inelkgeval.
Ek het vroegtydig by een van my grooter kliente gejag die jaar en in die stil tyd n lekker span geskiet, hy se my nou dat hy minder as n derde van die lammers verloor het as die vorige seisoen. So die kostes was nie verniet nie.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Manne. Net vir die intresantheid noem ek gou die volgende.Hier by my vang die jakkals by n boer. Hy bel my nie, en toe ek by buurman daarvan hoor bel ek hom en s? ek sal hom kom help. Teen R500 n jakkals s? hy vir my dit is te duur. Ek s? dit gaan hier nie oor die geld nie, hy kan my weer anderdag met iets anders help. Sy woorde toe "los die jakkals, jy is te duur, die jakkals kan maar vang, die lammetjies is nog klein , ek kan nie hulle waarde nou al bereken nie." In kort s? hy vir my, dit is goedkoper om lammers te verloor as om jou te kry. Ek wil nie oordeel nie. Ek het self vir 30 jaar geboer. Nodeloos om te s? die ou boer nou vir iemand anders. Uit alles uit. Soos Dawie s? "penny wise pound foolish" Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re:Donderweer en geweerknalle
Manne. Wie het ondervinding hierin. Sal jakkalse n geweerskoot as donderweer ervaar of dan wel as n geweerskoot. jy skiet een en 5 min later daag weer een op. geen skrik in hom nie. My jack russel kan nie diep genoeg onder die bed inkom as die weer dreun nie. Ek neem aan jakkalse is gewoond aan weer dreunings omdat hulle heeltyd daaraan blootgestel is. Het een aand geroep en terwyl jakkie in aantog is, so +- 60 m van bakkie is daar net een blits en toe n helse slag. Ek weet nie wie die grootste geskrik het, ek of jakkie nie, maar hy het so vinnig gehol ek kon hom nie kry nie. wie het nog ondervinding hierin Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Wiljak
Ek het jou stukke baie noukeurig gelees en stem volkome saam. Ek dink persoonlik dis nie die jakkalse wat die probleem is nie.
Ek het aan n voorstel of twee gedink hoe n mens ( ons as jagters) hierdie hierdie ding dalk in n rigting kan probeer inkry.
1: Ons as jagters sal moet saamstaan en uit een mond praat. Verskille sal persoonlik moet uitgesorteer word en nie op n openbare forum nie. So kan ons verdeeldhied voorkom.
2: Kom ons maak n databasis by wie ons as jagters skiet. Op die manier kan jy sommer sien dat jy nie in ander manne se stof jag nie en dit skakel sommer n klomp BS (lees bul shit) uit.
3: Tariewe by n eienaar wat al die goed VE ( mooier woord vir slim jakkals) het moet drasties verskil van normale tariewe. Dit kan later weer aangepas word namate die goed meer hanteerbaar is.
4: Afslag is nie ter sprake nie want ons as jagters sal nooit ryk word nie. Ons kan dalk armer word.... (elke jakkals of rooikat spaar jy die eienaar n minimum van R10000/ jaar)
Hierdie is n paar voorstelle van hoe ek voel
Groete
Izak Hattingh (Bloemfontein)

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
TOMMA
REDELIK TOT MATIGE GOEIE STUKKIE SOOS EK PERSOOONLIK ONDERVIND HET MET WAAR JY VOORHEEN GEJAG HET DAAR BY DIE BOER IN BOSHOFF
EN EK DINK VOORBEELDE SAL UITPOP SOS DASSIE POEFIE OPPIE ROTSE AS ONS EERS BEGIN VOORBEELDE NOEM, MAAR LAAT DIE VERLEDE EN DIE ONDERVINDING ONS LEI OM IETS BETER DAAR TE STEL VIR DIE TOEKOMS..
GROETNIS

Shoot straight and tell the truth!
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Tomma, ek dink jy't 'n paar baie goeie idees daar en dit is definitief 'n goeie begin punt - skaaf sal ons seker maar aan mekaar skaaf - dis mos maar ons Boere se manier, maar solank ons net dan ook saam in dieselfde rigting skaaf is die klein skawery tussenin ook in orde. Praat bietjie met Taffie oor die voorstelle van jou en laat ons in 'n rigting begin werk?
Jacques, ek dink jou stelling is ook van baie waarde - dat die verlede ons moet lei om 'n beter ding vir die toekoms uit te werk. Soos jy tereg s?, as ons almal eers begin voorbeelde aanhaal gaan ons net baklei - en dit geld vir beide die boere en die jagters onderling en die hele spul onder mekaar, want nie een van ons huise is ordentelik aan die kant nie.

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Wat is die probleem?: Jakkalse of die Boere
Cois, jy is heeltemal 100% reg - dis presies hoe dit werk en dis hoekom almal altyd kwaad is vir die jagter oor hy nie by almal uitkom nie - almal lam min of meer dieselfde tye so hulle word min of meer dieselfde tyd gevang en oor hulle wag tot hulle gevang word soek almal dan met rooi o? na 'n jagter, en hulle soek hom n??. Ek dink dis ook een van die redes dat die manne self die lig en geweer gryp of sommer enige iemand kry om te kom skiet.Ek probeer dit by al my kliente deerkry dat ons voor die tyd moet jag en nie wag tot die eerste lam gevang word nie want dis die manier wat daar op gewerk word, lyk dit my inelkgeval.
Dit sluit ook aan by wat Taffie s? - VOORKOMING IS DIE ANTWOORD - en by my antwoord aan Louis hierbo - ten minste een maar verkieslik twee van die 3 kere wat jy by die boer jag moet in die "voorkomende" tyd wees - een in die paar seisoen terwyl die teef dragtig is en een as die kleintjies nog nes gebonde is, vir die wat deurgeglip het in die paar seisoen - en die laaste een is om die wat nog deurgeglip het van kant te maak soos hulle self begin rondloop en voor hulle ??k begin teel.
Ek dink Taffie is reg - die antwoord l? eerstens by samewerking tussen bure oor groot areas en tweedens by "kontrakte" waar die ouens 'n aantal dae per jaar by jou koop v??r die tyd - en jy deel daai dae op soos die mees effektiewe beheer toegepas kan word. Dan word almal se plase geskiet wanneer dit regtig 'n verskil maak - VOOR hulle begin vang en wanneer die kleintjies nog baie klein is - goed, in die laaste geval vang hulle al, maar wat jy dan uitroei is baie keer sommer die hele nes, VOOR die kleintjies self ook begin vang - en dis die tyd wat jy die skelm ouens skiet by of naby die nes - volgende jaar minder of geen probleme....
Die boere wat gaan oorleef met aanvaarbare speen persentasies is die manne wat hierdie ding gaan insien en toepas, en die jagters sommer boek terwyl daar nog tyd oor is. Die ander - ek weet nie......
Dit help nie jy kry die chopper een keer per jaar nie - jy moet voor die tyd plan maak en jy moet dit 3 keer per jaar doen - en ek wil sien wie dit kan bekostig en hoe hulle gaan neste skoonmaak met die chopper.........
Ek is glad hoegenaamd nie verbaas dat die chopper juis nou nie sukses het nie - die jongetjies is nog in die gate en die ouers baie skelm en beskermend - hy werk beter, maar ook maar net, as die jonges rondloop en opgejaag kan word - die oueres het hom al geleer ek kruip klaar vir hom weg.
En kyk maar na die scoreboard hier ?rens anders op die forum - Taffie vs Meuliekopter. Na die chopper verbasend goed gedoen het (vir 'n chopper) het Taffie in daai selfde area en net daarna 2 of 3 keer soveel jakkals uitgehaal as die chopper en teen 15% of minder van die koste per jakkals. Reken nou by hoeveel hy die boer gespaar het en hoeveel die chopper die boer gespaar het en kyk waar staan die sommetjie dan?
Die manne gaan dalk vir my kwaad wees maar ek het nou die dag daaroor gewonder, na iemand hier gepraat het oor die boere wat kla die agente was skelm op die veiling of so iets, en nou weer die gesprek oor die manne wat nie geld het vir jag nie maar geld het vir die chopper - dis amper of ons ou Boerenasie (almal van ons) meer "vertroue" het in en gemaklik is met die ou wat hom bed@nner as die ou wat 'n eerlike job wil doen........
Eishh, Oubaas, dis 'n sterke nasie die, maar hy dra onnodig swaar aan sy harde kop....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...