Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post Reply
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Hello almal
Ek wil net so ietsie se oor die meopta teleskope. Ek so rukkie
terug vir my meostar 3-12*56 gekoop en moet se uitstekend
sal enige tyd meopta vir enige iemand aanbeveel.
Net so iets oor hul helderheid. My ma se broer kuier laasweek
by my hy so blind in regter oog dat hy moes leer links skiet,
kyk deur teleskoop, kyk my met verbasing aan en se: dis die
eerste teleskoop wat met regter ook duidelik kan sien soveel
dat hy regs sal kan skiet.
Ek dink dit se iets van hul kwaliteit.
Groete Fanie
Last edited by Fanie Nel on Tue Feb 07, 2012 4:21 pm, edited 1 time in total.
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: Meopta teleskop: kwaliteit optika

Post by klipspringer »

Hello Fanie,

As jy na die Meopta Meostar R1 3-12x56 verwys, ondersteun ek jou, veral in terme van ligdeurlating, boukwaliteit en waarde vir geld.

Die 4B kruishaar soos aangeheg, blyk gewild te wees vir jakkalsskiet.

Groete

Jan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Ja ek verwys na 3-12*56 het so tik voutjie gemaak bo
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Het reggemaak
Ek het 'n 3-10*50 ook moet se net so helder en optisie kwaliteit net so goed.
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by klipspringer »

Fanie,

Ja die Meostar R1 3-10x50 is dieselfde kwaliteit maar met 'n ander aanwending. Baie lekker teleskoop.

Het jy of enigiemand anders ondervinding met die Meopta Artemis 2000 3-12x50?

Groete

Jan
Zack Benade

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Zack Benade »

Hallo Almal

Ek is in die mark vir 'n scope.  Ek het ook na die Rodolph gekyk maar ek sal graag wil weet hoe vergelyk dit met die Meopta.  Ongelukkig het ek nog nie self deur hulle gekyk nie, maar die prys lyk reg.

Groete
Zack
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by jaracal »

Zack
Ongelukkig kan ek nie praat oor die Rudolph scope nie maar skiet nou al meer as 3 jaar met die Meopta Meostar R-1, 4-16X44.
Eers op die 22-250 gehad maar is nou op die 7x57 Ackly. Moes nou 'n paar maal gekwesde bokke in die 500yrds afstand uithaal en is dit een van die mees positiefste verstellings wat ek nog gesien het. Ek gebruik die verstellings weekliks vir 250 - 350 range en kom die scope elke keer terug na Zero. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Indien ek nog 'n scope soek koop ek weer 'n Meopta.

Groete
Jaracal
Last edited by jaracal on Thu Feb 16, 2012 12:23 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Zack jy kan met geruste hart Meopta koop, sal nie vout maak nie. Baie goeie waarde vir geld
Groete Fanie
Zack Benade

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Zack Benade »

Jaracal, Fanie
Dankie vir julle positiewe terugvoer.  Dis die geselsies wat hierdie forum laat uitstaan bo enige ander forum.  Ek gaan beslis dan een kry. 
Hoe is hulle naverkoopdiens en waar is die beste plek om een te koop?

Jaracal , ek is nogal verbaas dat jy die 1.3-16 x44 gekies het.  Sou die 50 of 56 lens nie beter werk nie of is jy heeltemal tevrede met die 44 lens?

Groete
Zack 
Gerard

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Gerard »

Ek het die eerste Meopta teleskoop hier in '95 rond op 'n kli?nt se geweer gesit.  Sedertdien het ek heelwat van hulle voorsien.  'n Maand of twee terug het ek drie op gewere gemonteer.

Ek het nog nie een gehad wat moeilikheid gegee het nie en,sonder uitsondering, is die manne baie tevrede met die werkverrigting.  Dit is werklik goeie waarde vir geld.  Ek is amper spyt ek het nie 'n teleskoop nodig nie.
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Ek sal nie sommer weer ander teleskoop koop as Meopta nie
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by DSBW »

Kan iemand asseblief aandui waar die Meopta's orals beskikbaar is in SA of Nam?
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by muishond »

Zack

Ek sien Jaracal het jou nog nie geantwoord ivm die 44mm voorste lens van die Meopta nie.
Het so bietjie gaan loer op die net en die volgende waargeneem ivm " field of view "  :

Lynx  2.5- 15 x 50  is  6.8ft op 100m gestel op x15
Bushnell  2.5- 16 x 50 is 7ft op 100yards  op x16
Burris  4- 16 x 50 is  7.5ft op 100yards op x16
Meopta 4- 16 x 44 is 7.2ft op 100yards op x16

So Meopta doen glad nie sleg met sy 44mm voorste lens nie, wat "field of view" aan betref.

Groete
Muishond
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Lamtjop »

Klipkat.
Jy kan vir Raychell hier op forum kontak, of klipspringer( hy's by Optics International) of Brooklyn Circle Gunsmith in Brooklyn, hulle almal verkoop Meopta's.
Groete
Gerard

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Gerard »

Daar is geen vergelyking nie.  Ek het by drie geleenthede met verskillende modelle Nikon die probleem gehad dat, sodra die lig van agter sterker is as die lig van voor, kan ek nie deur die Nikon sien nie.  Ek het net met twee Meoptas onder dieselfde omstandighede gewerk maar die verskil was soos dag en nag.
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by muishond »

Piet

Monarch x  4-16 x 50      6.6ft op 100yards by  x16

Groete
Muishond
Gerard

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Gerard »

Dis 'n goeie vraag en ek het geen ide? nie.  Weet iemand dalk, anders sal ek moet wag tot dit nodig is, om uit te vind. Gegrond op die afgelope 16 jaar kan dit dalk lank vat.  ;)
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Piet-skiet
MY meopta is op my 300wsm, en my geweer ry baie bakkie, lelike grondpad en hy hou sy zero 100%. Helderhied baie baie baie helder.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by blaser »

Wat prys hierdie scopes
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by wlm »

Wat prys hierdie scopes
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Fanie Nel »

Kontak vir raychell hier op forum sal vir jou prys kan gee. Weet nie of prys dalk opgegaan het met rand wat so verswak het nie
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by Koos Barnard »

Dags?
Ek het so pas 'n Meopta R1 4-16x44 Meostar getoets. Dis 'n bul scope. Julle kan hom maar koop. Sover ek weet kos hierdie betrokke model R10 000. Ek het Alfons Ilko die afgelope jaar goed leer ken (die Meopta agent) hy koop ook baie Swarovski by ons. Ek dink sy naverkope diens is puik. Vir die artikel, sien die nuutse Magnum wat binne die volgende paar dae op die rakke behoort te wees.
Mooi loop
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: Meopta teleskoop: kwaliteit optika

Post by klipspringer »

Hello Manne

As ek mag, kyk asb. ook op ons webwerf vir meer inligting rakende Meopta: http://opticsinternational.co.za/rifle- ... pta-1.html

Groete

Jan
Post Reply