Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Jassie »

Wie het 'n bussie??

JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Michiel(MCR) »

Naweek sal vir my en Chrisjan pas.Sal n motor reg wees of eerder n bakkie?

Groete.
Michiel.
Last edited by Michiel(MCR) on Fri Feb 03, 2012 1:18 pm, edited 1 time in total.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Die pad is nie te bad tot by my nie. Laaste 20 Km grondpad maar my vrou ry dit met 'n Polo. So enige voertuig behalwe 'n Ferrari se laagte behoort te werk.

Lyk my ek moet eerder die poll opsit om uit te vind wanneer die naweek sal werk?

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Michiel(MCR) »

Enige naweek sal ons pas,dankie Heinrich.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Piet Breedt »

BLOK wrote: H




Ja kyk dit lyk my ook die manne word al sagter. Wonder of ons nie ver in die toekoms met n klomp moffie jagters gaan sit nie.

Hier is klaar n moffie jagter op die forum...!!!!!


Gee my n soentjie dan s? ek jou wie dit is..!!!
Last edited by Piet Breedt on Fri Feb 03, 2012 2:28 pm, edited 1 time in total.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by BLOK »

Hahahahaha

Oom Piet

Jy sal maak dat ek nou nooit weer forum nie netnou is dit aansteeklik. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Dippies »

EISH  :-* :-* :-* :-* :-* :-*
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by junglejulian »

oom Hein!
ek is asb in vir kursus daar langs die oranje.bloem is lekr naby.enige datum na die einde van die maand en verde aan kan werk.die wirehair wat ek by oom gekry het is n uistekende hond.sal binnekort n maatjie moet kry ook.baie dankie.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by tafjak »

Jis Manne

Dit klink na 'n bakgat plan om onner in die Vrystaat die naweek te maak! Dit kan net goed wees en die jag(alles) sal uit die boonste rakke wees!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Nuwe Poll opgesit vir 'n naweek kursus

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by FrancoisN »

Hein

Moet se so n naweek klink na die regte plan. Maar soos reeds gese lam my ooie al en wag ek eerder dan vir n later een naby Piet hulle.

Dankie
Francois
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by visstok »

Oom Heinrich, n naweek kurses sal mooiloop! Ek gaan verseker plan moet maak om daar te wees! Sien uit! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by C.J. »

Oom Heinrich,

Enige een van die twee naweke sal vir my werk.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Spanner »

Ek het toegewyde jagterskursus die naweek van 9-10 Maart, so ek het vir die eerste naweek gestem.

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Lyk my ons moet 'n naweek na die Suid Vrystaat deurwerk op 'n stadium. Ek het 2 Naweke in Mei opgesit vir die kursus. Kom ons kyk hoe is die belangstelling en die werksaamhede nader aan die tyd.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by marno »

Oom Heinrich,

Die belangstelling is defnitief daar, dis maar net om op 'n naweek te besluit. 

Gaan kwaai lekker wees!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Smirre »

oom,
Die poll is van nigel in mei.Wat is die datum van die Suid Vrystaat?
Maart sal goed werk

Byvoorbaat dank
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Smirre
Ek sal 'n topic start vir die Vrystaat naweek kursus en dan die datums en belangstelling toets.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Hugov »

As die Kursus 5 Mei is sal ek bitter graag wil bywoon!
Die 12e is die Eerste biltong jag trippie van die jaar al sterk aan die gang  ;D
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Pvdw »

Hein die Nigel een sal ek kan maak, Vrystaat klink lekker maar tyd is nie aan my kant nie. ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Spanner »

Aanvanklik was daar vreeslik baie belangstelling in die Nigel kursus... en nou het slegs 9 ouens al gestem vir ;n datum.  Wat het van die ander ouens geword ?  Piet, wat is die minimum aantal ouens wat so 'n kursus die moeite werd sal maak ?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Penkop »

Gee kans Spanner!

(ek is) no 10, laat ek net sekermaak van die datums voor ek stem!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Hallo Spanner
Ek vat so 10 ouens minimum. Ek weet ook dat daar baie ouens op die laaste sal bykom en ook van die ouens sal wegval. So lyk of 5 Mei moontlik die beste datum sal wees.
Sal ook nader aan die tyd weer kyk wat se^ die ouens

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by C.J. »

Ek mis die Naweek kursus, so ek is in vir die Nigel kursus.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by johan1 »

Harlike goeie naand

Oor hoeveel dae strek die kursus?

Johan viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply