Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Manne, die Saterdae is almal vol tot einde April. Heinrich het nie n beswaar om die kursus vir ons op n Sondag aan te bied. Wat is julle gevoellens daaroor, en het iemand n beswaar daaroor.
Hierdie Sondae is beskikbaar:
19de Feb
26 Feb
18 Maaart
25 Maart
Hierdie Sondae is beskikbaar:
19de Feb
26 Feb
18 Maaart
25 Maart
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Dankie vir die terugvoer Piet.
In my geval sal ek eerder wag vir 'n Saterdag al is dit eers in Mei.
Kom ons hoor hoe voe die res.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Mei maand so met die aan breek van winter en die "moeilike tyd" 
Is dit dalk n opsie Piet?
Is dit dalk n opsie Piet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Nooit so daaraan gedink nie.Mei maand so met die aan breek van winter en die "moeilike tyd
Peet
Work to live, don"t live to work
-
viperian
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Hi Almal
Ek sien hierdie is 'n gevorderde kursus, sal ek as 'n leek ook baat vind of sal dit bietjie bo my vuurmaak plek wees?
Ian
Ek sien hierdie is 'n gevorderde kursus, sal ek as 'n leek ook baat vind of sal dit bietjie bo my vuurmaak plek wees?
Ian
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Jy sal altyd leer by so 'n kursus!!! Maak nie saak hoeveel jy reeds weet nie.
Koop Hein se E-Boek voor die tyd, werk hom deur en jy is reg vir die kursus.
Dis wat ek sou doen.
Peet
Koop Hein se E-Boek voor die tyd, werk hom deur en jy is reg vir die kursus.
Dis wat ek sou doen.
Peet
Work to live, don"t live to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
viperian
Die kursus dek al die fasette van roep. Van die grondbeginsels tot hoe om die skelm jakkalse uit te oorle^. So van die persoon wat nog nooit geroep het nie tot die persoon wat al lank roep baat by die kursus. Ek probeer altyd almal in ag neem wanneer ek die kursus aanbied. Selfs die ou hand het so nou en dan 'n refresher nodig want mens val maklik in 'n groef.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek sal ook eerder vir n saterdag wag
-
viperian
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Dankie Hein
As die datums reg is, is ek sekerlik ook daar.
Kan nie wag om meer oor hierdie baie interesante aangeleentheid te leer nie
THX

- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
As Sondae die enigste is sal die in Feb die beste wees. My ooie begin Mrt te lam en dan begin my moeilikheid ook. Maar as die meeste manne vir N Satedag wag sal Mei maand ook pas.
Dankie
NS Jakkalse vang op Sondae ook.
Dankie
NS Jakkalse vang op Sondae ook.
Last edited by FrancoisN on Fri Feb 03, 2012 7:00 am, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
As dit reg is met Heinrich, kan die volgende Saterdae ook werk:
5 Mei
19 Mei
2 Junie
5 Mei
19 Mei
2 Junie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek is reg vir enige van die datums.Piet Breedt wrote: As dit reg is met Heinrich, kan die volgende Saterdae ook werk:
5 Mei
19 Mei
2 Junie
Dankie vir al die moeite Piet hoop dit werk reg vir Heinrich ook.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek is in vir enige van die 3 Saterdae.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Mei is vir reg maar Junie raak moeilik ek glo nie net vir my nie maar vir baie ander ook. die jag seisoen is dan vol aan die gang en ek is elke naweek vol geboek met jagters.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
19Mei is uit vir my, ek verjaar die dag daarna en daar sal verseker gekuier word!
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Geno
Ek dink eerder jy dit is n geval van jy is uit want jy is nou bang na taf se kursus. hahahaha
Ek dink ons moet maar n poll opsit met die datums en kyk watter een pas die meerderheid manne.
Ek dink eerder jy dit is n geval van jy is uit want jy is nou bang na taf se kursus. hahahaha
Ek dink ons moet maar n poll opsit met die datums en kyk watter een pas die meerderheid manne.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Manne en maninne
Ek wil nie so lank soos Mei vooraf 'n datum vasmaak nie, te veel aan die verander en gebeur hier. Is daar 'n moontlikheid van 'n Vrydag of Donderdag. Ek weet van die manne moet dan verlof neem maar wil graag hoor hoe voel julle daaroor. Dan is daar ook die moontlikheid van 2 kursusse, een vir ouens nou in die naby'e toekoms en die ander later. Dit is altyd moeilik om bedrywige ouens se kalenders te laat klop. Laat weet of moet ek 'n Poll opsit met datums en dan werk ons dit van daar.
Groete
Heinrich
Ek wil nie so lank soos Mei vooraf 'n datum vasmaak nie, te veel aan die verander en gebeur hier. Is daar 'n moontlikheid van 'n Vrydag of Donderdag. Ek weet van die manne moet dan verlof neem maar wil graag hoor hoe voel julle daaroor. Dan is daar ook die moontlikheid van 2 kursusse, een vir ouens nou in die naby'e toekoms en die ander later. Dit is altyd moeilik om bedrywige ouens se kalenders te laat klop. Laat weet of moet ek 'n Poll opsit met datums en dan werk ons dit van daar.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Blok
Ja eers was dit recoil en nou swys wat gaan met die jong manne aan
Beretta
Ja eers was dit recoil en nou swys wat gaan met die jong manne aan
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
H
Donderdae is gewoonlik n probleem want hy val middel in die week, Vrydae sal enige tyd kan werk en sal nie n weeks roetine so omkeer nie.
Ek dink tog sit n poll op dan kan ons n idee kry om van te begin werk.
Groete
Oom Beret.
Ja kyk dit lyk my ook die manne word al sagter. Wonder of ons nie ver in die toekoms met n klomp moffie jagters gaan sit nie. Maar ja dit kan seker vir die oom n goeie ding wees geen kalante om by die dogter op te pas nie. Ek wonder nou net wat sal ek dan met al my vrye tyd moet aanvang. hahaha
Donderdae is gewoonlik n probleem want hy val middel in die week, Vrydae sal enige tyd kan werk en sal nie n weeks roetine so omkeer nie.
Ek dink tog sit n poll op dan kan ons n idee kry om van te begin werk.
Groete
Oom Beret.
Ja kyk dit lyk my ook die manne word al sagter. Wonder of ons nie ver in die toekoms met n klomp moffie jagters gaan sit nie. Maar ja dit kan seker vir die oom n goeie ding wees geen kalante om by die dogter op te pas nie. Ek wonder nou net wat sal ek dan met al my vrye tyd moet aanvang. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Blok
Jaaaa voorwaar n groot probleem ek en jy sal maar ons skills met die tegnieke (baie skiet ens) maar moet opskerp
ai die rokkies is voorwaar TE PERS
Beretta
Jaaaa voorwaar n groot probleem ek en jy sal maar ons skills met die tegnieke (baie skiet ens) maar moet opskerp
Beretta
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek het die eerste Poll opgesit. Ek sal later weer een opsit indien die datums nie pas nie.
Ek wil ook graag weet of julle 'n naweek daarvan sal maak as ek dit hier by my aanbied Suid Vrystaat. Koste sal dieselfde wees maar julle moet eie drinkgoedjies en vleisie saambring. Moontlik is die manne bereid vir 'n saamry geleentheid. Ongeveer 6 ure van PTA.
Hierdie is 'n 33 000ha reservaat. genoeg plek vir dagjag en nag demonstrasies.
Groete
Heinrich
Ek wil ook graag weet of julle 'n naweek daarvan sal maak as ek dit hier by my aanbied Suid Vrystaat. Koste sal dieselfde wees maar julle moet eie drinkgoedjies en vleisie saambring. Moontlik is die manne bereid vir 'n saamry geleentheid. Ongeveer 6 ure van PTA.
Hierdie is 'n 33 000ha reservaat. genoeg plek vir dagjag en nag demonstrasies.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Oom Heinrich,
Daai is 'n bakgat plan. Ek is seker die manne sal inwees vir 'n naweek! Iewers in Maart dalk?
Groete,
Eugene
Daai is 'n bakgat plan. Ek is seker die manne sal inwees vir 'n naweek! Iewers in Maart dalk?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Klink ook lekker die plan in die Vrystaat, ek en Geno sal maar moet saamry dat ek hom kan oppas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Gaan baie lekker wees. Maak nie saak waar dit gaan wees nie.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel
Ek is ook in vir die naweek. Kan net lekker wees!
Groete,
C.J.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)