Wat se die wet oor die volgende...
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Wat se die wet oor die volgende...
Dagse Almal
Ek sit met die volgende "probleem".
My oom erf nou 'n boedel met 'n paar gewere, hy het klaar te veel in sy naam en kan dus niks daarmee doen nie.
Hy wil sommer vir my een van die handwapens gee maar nou moet ek eers weet hoe 'n ou dit gaan hanteer in terme van lisensies ens.
Ek het reeds 'n kluis en geweer.
Die gewere staan huidliglik by die polisie en hulle moet dit glo "release" sodra die boedel afgehandel is.
Vrae:
Sal hulle dit doen sonder dat hy 'n lisensie vir die goed het?
Waar moet die geweer gestoor word totdat die lisensie deurkom?
Wie se details moet ek op die applikasie invul bv aan wie dit behoort ens.
Ek het nog net 'n geweer gekoop van die rak af en daai proses gevolg so verskoon maar as dit dom vrae is.
Groetnis!

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Hi
Sover ek weet kan jy aansoek doen vir 'n bergings permit terwyl jou aansoeke vir die lisensie goedgekeur word. Dan kan die wapens by jou gestoor word, maar dis al.
Dan moet jy maar wag vir die lisensies en competancy.
Hoop dit help!
Laat weet maar as daar dalk 'n oortollige .270 is?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Die eksekuteur van die boedel moet dokumentasie verskaf dat die vuurwapen na jou oorgedra moet word. Dan eers kan jy aansoek doen vir die lisensies en 'n bergingspermit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Dags?,
1.As jy reeds 'n wettige vuurwapen eienaar is kan jy aansoek doen vir 'n bergings permit, mits jy bevoegdheid het om die spesifieke wapen te besit. Met ander woorde jy kan net 'n jag geweer by jou stoor as jy bevoegdheid het vir jag geweer. Dieselde met ha?lgeweer, handwapen, ens. Met die dokument mag jy net die vuurwapen in jou kluis stoor, maar nie gebruik nie. Daar is ook 'n klompie dokumente wat jy gaan moet kry: Toestemming brief van eienaar om die wapens te mag stoor{Prokureur in die geval?}en 'n ID kopie.
2.Alle party gaan die wapens by hulle wil hou, SAPS gaan s? dis veilig by hulle, die Prokureur gaan dit wil berg want hy mag 'n fooitjie vra en jy gaan dit wil berg om seker te maak hulle word nie beskadig nie. As ek jy was het ek seker gemaak ek slaan die hardste en dat hulle by my bly, dit gaan neerkom op wie die beste kan motiveer. Ry op die sentimentele waarde van die wapens. Mits jy nie bevoeg is.
3.Die besonderhede op die aansoek gaan die wees van die persoon wat hul wetiglik besit. In die geval gaan dit nog op Oupa se naam wees? Kyk op die lisensies, die einaar se naam staan daar.
Sterkte hoop dit help bietjie.
Mooiloop
Marc
PS: Laat weet my as julle enige van daai wapens wil wegmaak. Ek sal hulle 'n goeie huus gee, belowe
{Ek het reeds ha?lgeweer .22, .243,30-06 en 9mm, maar daars altyd plek vir nog 'n ha?lgeweer.}

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Naands? Hein,
Sjoe dis bietjie meer gekompliseerd. Ek het 'n paar goeie koneksies met die uniform manne en is gese?n met 'n pa en broer in die regbank. Gaan probeer vis en terug kom.
Hush hush maar eers met te veel details, mens weet nooit wie lees hier nie?
Groetnis,

bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
if those guns were not licensed then they were more than likely stolen guns and if they still have a serial number on then the true owners will be notified that they were found and returned . if a firearm is stolen from you it stays on your name and someone else can't just go and licence them .
i recon you'll end up loosing your mind trying to licence them .
i recon you'll end up loosing your mind trying to licence them .
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Marc
Waar woorde
Waar woorde
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Dankie Marc
Noted..
Noted..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Ouens om n berginspermit te kry moet jy nie "dedicated status" he nie? Ek vra want ek het n haelgeweer gekry by familielid. Ek het nou al bevoegtheid gekry vir haelgeweer en wag nou maar vir die lisensie. Kan ek n bergingspermit kry vir hom of moet ek een of ander dedicated status he om dit reg te kry?
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
303,
Jy kan aansoek doen vir bergingspermit, hoef nie toegewyde status te he nie. Ek het dit al met drie gewere gedoen sonder moeite, sommer ter selfde tyd met my aansoek vir die lisensie gedoen. Het ook 'n stoorpermit gekry vir 'n geweer waar my vriend aansoek gedoen het vir die lisensie. Hulle reik dit daar en dan by die stasie uit onder goedkering van die DFO.
Kry net verkoper se ID en lisensie en verkoopsbrief.
Jy kan aansoek doen vir bergingspermit, hoef nie toegewyde status te he nie. Ek het dit al met drie gewere gedoen sonder moeite, sommer ter selfde tyd met my aansoek vir die lisensie gedoen. Het ook 'n stoorpermit gekry vir 'n geweer waar my vriend aansoek gedoen het vir die lisensie. Hulle reik dit daar en dan by die stasie uit onder goedkering van die DFO.
Kry net verkoper se ID en lisensie en verkoopsbrief.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Het nou net die CFR gebel om te hoor wat gaan aan met my .308 se lisensie. Dit wys as ontvang 18 November 2011. Daar is blykbaar al weer en of ander 'restructure' aan die gang. So hulle is besig om die week te trek, moet maar weereens geduldig wees.
Wonder hoeveel leers gaan wegraak?
Wonder hoeveel leers gaan wegraak?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Hein,bobby wrote: i recon you'll end up loosing your mind trying to licence them .
Ek "qote" Bobby want hy het dalk 'n punt beet. Het bietjie rongevra en kon die volgende vir jou uitvind:
Begin heel voor, kry jou oupa se besonderhede: ID nommer, adres, ens. Gaan DFO kantoor en vind uit of jou oupa "moontlik enige gelisensie?rde wapens" op sy naam gehad het? Catch my drift ? Kan noem dat daar 'n boedel is en jy vermoed hy het wapens gehad, of so iets. Enige ou rekord gaan vir jou goud wees, al is dit 'n rekord van daai bitter ou papier lisensies! Dalk net was hy al iewers gelisensie?rd en oupa was net nie lus vir al die nuwe wette nie
Dit is nie onmoontlik om ongelensie?rde wapens wettig op iemand se naam se te kry nie, gaan net 'n m**rse proses wees. Ek gaan jou aanraai om die inligting vir die prokureer te gee en hom die huiswerk laat doen en baklei, hy word in elk geval betaal en is dit is sy plig om die boedel afgehandel te kry.
Om die pad te begin gaan jy ernstig moet oorweeg om toegewyde jagters status te kry en gou ook, dit gaan 'n GROOT verskil maak. Daar is duidelik aan my gestel dat sentiment geen waarde dra nie en jou aansoek sal afgekeur word as dit die enigste motivering is
Jy gaan 'n SAP 13 invul, die wapen gaan Pretoria toe moet gaan vir forensiese toetse en as daar geen rekord is van kriminele aard, is daar 'n goeie kans dat jy die lisensie toegestaan sal word. Ek glo net teen die tyd jy hier uitkom gaan daar so twintig jaar van jou lewensverwagting afgetrek word, tensy jy die geduld van 'n slak het.
Dis wat ek het vir nou, hoop dit help darem bietjie? Jy moet iemand soos George Nell{Adverteer in meeste jag boeke} gaan sien as jy ernstig is oor die wapen?
Groetnis,
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Manne, baie interessante draadjie die.
Het gister met my skoonma gepraat. Haar pa het 'n ou 6.35 pistooltjie gehad. Hy is in 1991 oorlede. My skoonma kan nie onthou of die pistooltjie toe na sy vrou te gegaan het nie (boedel). Sy kan ook nie onthou of haar ma (my vrou se ouma) ooit die lisensie gekry het vir die pistooltjie nie. My vrou se ouma is in 2010 oorlede, en my skoonma het die pistooltjie by haar nou. My vrou het gese dat sy baie graag die pistooltjie sal wil kry, want dit is lekker klein om te versteek vir self verdediging.
Wat sal julle voorstel ek moet doen? My skoonma kan nie eers my vrou se oupa se ID nr onthou nie, en weet ook nie of sy dokumente het met sy ID nr op nie.

ek soek nog wapens...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat se die wet oor die volgende...
Daai is die beste raad, PUNTCONFLICT wrote: Die beste is om maar net te probeer en as jy nie kry nie dan kan jy altyd apeleer.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner