Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom Dehan,
Hier sal jy baie raad kry!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Dehan

Welkom ou maat, hier sal jy antwoorde op al jou vrae kry. As jy te veel sukkel reel n plek en dan bel jy my en ek help jou. Ek is net om die draai by Potch. Geniet die forum

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

Welkom Dehan,

Blok jy moet maar reel vir n sessie dat jy vir Dehan kan wys hoe dit gedoen word man...

Ek praat nou van jakkals roep en skiet nie van kar wag werk nie...  :o  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ian »

Dehan

Welkom by die grootste familie in SA. Jy is welkom om 'n draai by my te kom maak hier in Klerksdorp dan ontmoed ek jou ook. My sel 0834494495.

Groete Ian
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek kry n e-pos met elke nuwe aansluiting en dit gons behoorlik die laaste ruk! Van my kant af baie welkom aan al die manne wat die laaste ruk aangesluit het. Raak gou deel en vra asb vrae of lewer gerus bydraes. Hier is top manne op die forum en elkeen  lewer altyd n bydrae maak nie saak hoe groot of klein nie. Moet asb nie bang wees om iets te skryf nie al is dit net mooi geskiet of so iets dergliks en voor jy jou oe uit vee het jy nie meer tyd vir iets anders nie!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wielie Waps »

Welkom Jaco
Ek het jou gese - dis ons kerk se mense die.
Groete
Willem
Geroer-nie geskud nie
jacques777
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jacques777 »

hallo almal my naam is jacques,ek is van bloemfontein en baie lief vir jag en hengel
sako 270,howa 223,zastafa375h&h,baikal haelgeweer
User avatar
Pauljj
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Sep 26, 2011 9:10 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pauljj »

Dagse manne ek is Paul Joubert kom van De Doorns in die Wes Kaap is al 'n tydjie op die forum geniet al die inligting en kennis wat gedeel word. Geniet jag en velskiet asook bietjie visvang by Struisbaai en as ek kan Henties.
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by WillemS »

Pauljj

Baie welkom! Glo jy sal dit geniet!

;)
User avatar
Bosmeerkat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Bosmeerkat »

Hallo almal

Sien uit na die forum en om sommer baie te leer.  Het grootgeword in die Suid Vrystaat. Plaas tussen Smithfield en Bethulie.

Groete

Martin
Groete

Martin

.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Naand Martin

Baie Welkom by ons!

Groete Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Karoo
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Feb 12, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Karoo »

Hallo. Dankie dat ek kon aansluit. Ek is van die Griekwaland-Wes tak van SA Jagters.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Karoo

Baie welkom hier, jy gaan alles kry wat jy soek en nog meer. Pasop net vir verslawing ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Pieter G
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jan 16, 2011 5:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pieter G »

Hallo manne

Ek is al lank lid op die forum maar het myself nog nie voorgestel nie. Ek bly in Pretoria en geniet jag, visvang en die buitelewe. Het al n paar 'tanne manne' gedreun en hope geleer by julle deur net tel lees op die forum. Ek gaan roep gereeld as ek n kans kry saam my neef C.J (ook n lid op die forum) en my broer , die jakkals inroep is n gogga wat my hard gebyt het.

Groete
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by C.J. »

Mooi man Pieter, Uiteindelik!

Nou kan jy lekker met die 243 "Ugly" manne gesels, hier is 'n klomp van hulle.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Alle nuwe manne....

WELKOM, hoop julle like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
rob
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Jan 19, 2012 10:30 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by rob »

Hello daar

Ek is van die Weskus (Jacobsbaai se w?reld) en jag al baie jare, maar het sopas op hierdie puik forum afgekom en onmiddelik aangesluit.

Dit lyk vir my sommer asof 'n mens hier baie inligting kan inwin, nie net van jag plekke nie, maar ook van alles en nog meer omtrent skietgoed en verwante bedrywe.

Ek sien uit daarna om gereeld te lees wat die manne en vroue te s? het.

Groete aan almal, Rob
Rob
22LR BRNO
22-250 Sako
270 Win Friedrich Heym
303 Lee Metford
375 H&H Winchester Safari Express
12 Br Winchester model 23 Waterfowl
12 Br Winchester model 23 Pigeon grade
44 Mag Ruger Redhawk
45 ACP Glock
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Dags? Rob

Baie welkom, man jy gaan alles hier kry en nog so ietsie ekstra, pasop net vir verslawing !


Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by axe942 »

Hallo Rob, baie welkom !
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PJS »

Welkom al die nuwe manne

Ek wil net noem, dat die forum meer verslawend is as drank en slegte vrouens, vra maar vir BLOK.    :o
;D  ;D
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Baie beter vir jou gesontheid ook as daai twee. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PJS »

:-[
Ai wat kan ek s?.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Welkom julle
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Scrappies »

Middag almal!

Freddie van Wyk bly in bfn. Met jag,skiet en visvang oor die kop geslaan.

Lekker om al die manne se menings op die forum te lees!

Ek kyk uit vir julle!

Geniet hom!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom aan al die nuwe manne! Geniet dit hierso!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply