Ek sien dis nog net die Noord Kaap se 2012 wetgewing wat beskikbaar is hier op Jaracal. Ek verneem sommige provinsies se seisoene en bepalings gaan baie verander van verlede jaar. Is dit moontlik dat iemand bietjie kan help om die nuwe proklamasies geplaas te kry of n link kan gee waar om dit tr kry? Klink of veral die Oos Kaap seisoene heelwat kan verander.
Dankie by voorbaat vir die manne wat gaan help.
Jag Proklamasies 2012
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Jag Proklamasies 2012
Oos kaap wag nog vir handtekening.
Die draft is wel beskikbaar, en dit lyk of dit finaal sal word.
Seisoen vir Kudu Julie+Aug. vir meeste areas. Aberdeen heeltemal toe. Pearston + Somerset slegs bulle vir Julie
Hankey + Steytlerville slegs Julie.
Sal die proklamsie post as dit uitkom.
Groete
D

Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Jag Proklamasies 2012
Triple 2
Het Cradock distrik ook n voorgeskrewe jagseisoen? of is dit heel jaar lank soos in die verlede?

Het Cradock distrik ook n voorgeskrewe jagseisoen? of is dit heel jaar lank soos in die verlede?
As ek jou sien gaan jy val
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Jag Proklamasies 2012
Dit het mos al in 2002 oop gemaak. 
Maar selfde as GRT 1 Jul - 31 Aug.
Maar julle het mos CAE op "AL JULLE PLASE"
Maar selfde as GRT 1 Jul - 31 Aug.
Maar julle het mos CAE op "AL JULLE PLASE"
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Jag Proklamasies 2012
222222
Jammer man dit was n swak vraag. Ek het vergeet van al daai CAE's
Jammer man dit was n swak vraag. Ek het vergeet van al daai CAE's
As ek jou sien gaan jy val