Soek herlaai data op .270win

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Dankie Piet.

Ja ek het al gesien dat my 270 se patroone nie in een van my friende se kamers pas nie.
Ek gebruik lot 64 op die oomblik.
Ek het dam nog n blik en n half oor van die s365.en so 80 rem punte.
As ek nie met die 80 punte regkom nie sal ek ander punte probeer.dis maar n buget punt
en wil nou nie top performance wewag nie.
Ek soek n mooi groep so punte sal ek verander tot die roer skiet.

Ek dink daaraan om die 90 grainers van sierra of die 110 v-max volgende te probeer.

Wat dink julle.sal die kite vlieg.

Piet ek het al 56.4g s365 met hierdie rem punte geskiet,met n mooi konstante spoet van 3204-3206-3207 op die drie patroone,sonder om n probleem
met die druk optetel.

Dankie Naas
Last edited by Naas on Wed Jan 25, 2012 10:38 am, edited 1 time in total.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by PITSMIT »

weet jy naas ek het al bevange groepe met gewone goedkoop pmp 130gr koeels geskiet

daai goed dop n jak mooi binne buite  hulle ontplof lekker daar by 3100

het jy n sako geweer want dit verklaar die lang kamer  my pel se doppe van sy sako pas ook nie in my brno nie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Vlakvark »

Naas
As jy deprime doen jy full lenght resize of net die nek
Ek sal net die nek doen of dan net partial full lenght
hoop dit maak sin
Image
Image
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

@ Piet,nee dit is n Mauser aksie met n bouforts loop.
was n ou oorlog geweer.Hy het die ingeboude detatcable scope mounts ook.

@Vlakvark,Ek neck size net.op die oomblik.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Jes Manne.

Jammer ek is so dom,maar hoe moet ek die loop presies meet.
Soek julle die lengte met die kaamer.met anderwoorde as die slot toe is meet ek die loop
van voor tot teen die bold face.of net die deel van die loop wat die pont in travel.

Ek wil net seker maak dat julle die regte inligting het.

Dankie Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by PITSMIT »

naas jy span die geweer leeg en druk jou cleaningrod in tot teen die boltface

maak n kepie op jou stok met n mes presies op die mm waar die loop eindig

meet in mm en convert na duim  dis jou volle looplengte
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

More Piet.

Ek het die roer gekry.
Die loop is nou presies 615mm (24.21 duim)
Soos jy se ek hom moet meet.

Die kroon het hy ook baie mooi gesny en dit seelglad gepolish.

Ek is heel opgewonde om die nuwe ladings te gaan try.

Naas
Last edited by Naas on Thu Jan 26, 2012 3:11 pm, edited 1 time in total.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Ek het gou die patroone wat ek vir die 26 duim gelaai het gaan skiet.
Ek het op die 3 skoot groep afgekom,daar is 2 patroone deer die een gat.maar moet se dat geen een van die ander ladings so gegroep het nie.

Kan julle dalk vir my uitwerk of ek n node geslaan het of nie.

Ek het 56.2 s365 lot64 gegooi met n rem lr primer
die doppe is net geneck size en dop lengte is 64.50mm
tpl was 85.00mm.

Ek gee die geweer se gegeewins weer.

h2o 70.2 grain ( rem & pmp doppe )
Punt 130 grain rem psp 26.55mm lank
loop is dun en is 24.21 duim
ek gebruik s365 lot 64 en rem lr primers.
twist 1:10

Baie dankie
Naas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Naas on Thu Jan 26, 2012 7:39 pm, edited 1 time in total.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by James Wilson »

Naas wrote: @ Piet,nee dit is n Mauser aksie met n bouforts loop.
was n ou oorlog geweer.Hy het die ingeboude detatcable scope mounts ook.
Naas
Naas, ek probeer altyd n probleem wat nie wil weggaan op n ander manier benader. op n ligter noot: Spock het gese as jy alles probeer het wat logies is dan is dit wat oorbly(hoe onlogies ook al) die moontlike antwoord. wat ek eindelik wil se is dat ek gladnie hou van die deatchable scope mounts nie. dis n onding wat in Europa sy oorsprong het. daar skiet die litte nie sommer verder as 120 yards in die woude nie. so n groep op van 40mm uit n jaggeweer is meer as aanvaarbaar. teensy ek jou post verkeerd verstaan glo ek nie daardie mounts is geskik vir die mate van konstantheid wat n jagter benodig in Afrika se afstande nie. wat ek van daardie mounts gesien het is hulle gewoonlik van aluminuim. as dit in jou geval so is dan se ek nou vir jou dis n onding om met sulke mounts te skiet.

kry sommer nou vir jou thor of lynx staal mounts. as dit nie ten minste n derde verbetering op jou groeppe het nie sal ek jou staal mounts se koste betaal. ( Nie rerig nie, ek probeer net n punt maak ;))  soos ek se ek probeer net n probleem uit n ander hoek benader.  want, wat my pla van jou situasie is dat n 270 net so maklik of amper so maklik soos n 308 groepeer. jou lang gesukkel met n 270 klink nie reg nie.

Dok, ek wonder sommer oor jou opinie oor hierdie aluminuim mounts en konstantheid by groeprings. dalk sit ek die pot nou heel mis.

Sterkte Naas, hou onsop hoogte.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by James Wilson »

Naas, terloops ek sien jy se die geweer was n ou oorlogs geweer. ek glo iemand het dit so aan jou oorgedra. ek is nie seker wat by ou oorlogs geweer bedoel word nie. ek is bang iemand het jou onder  verkeerde denke geplaas, want n 270 was nooit n militere kaliber nie.

daar is wel 2 miljoen 270 gemaak uit die P14 en die P17 na WW1. miskien is dit wat bedoel word met n oorlogs geweer.

amptelik was dit nooit in n oorlog gebruik nie. n ander intresantheid van jou info is dat jou 270 n 26" loop gehad het, en nou n 25' loop, soveel te meer rede om S365 te gebruik.

ek wil glo dat jou 270 nog meer akuraat moet wees as ander 270's
Last edited by James Wilson on Thu Jan 26, 2012 9:03 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

@ James

Om by die begin te bigin,my pa het die geweer op n boedel veiling gekoop.
Die geweer het hy as n 270 gekoop.dit was n fulstock mauser.

Toe ruil ek die geweer by my pa vir my .22.ek het toe eers die geweer mooi begin
bestudeer en gesien dat die geweer n 8x60 was.dit is op die slot aksie uitgeslaan.
ek het ook gesien dat die calis scope kan afhaal.
so die geweer is op nstaduim geherloop na .270.
Die veit dat ek se dit was n oorlogs geweer is omdat dit n 8x60 was.
dit was n duitser se geweer want sy naam is ip die kolf uitgeslaan ( A Rodebush ).

Die aksie is n Obendorff mauser en die .270 loop is n bofforts.

Nou,Ek het begin om die scope net te vervang met my lynx wat ek daai tyd gehaat het,maar
ek kon nie,omdat die mounts tegroot was en ek nie daai mounts om n ander scope kan kry nie.
Ek het toe n n8 staal bracket laatmaak wat op daai clip on manier werk,omdat ek nie die karakter van die geweer wou verloor nie.
Die bracket stel my nou instaat om thor mounts te gebruik,wat ek op het.Die bracket clip op n snaakse manier op,en kan inelkgeval nie
gebruil word nie omdat my nuwe scop telaag gemount is,so ek het die mount gelocktite.Gloo my hy sit.

Oor die loop.Ek het die loop as 26 duim by my Pa gekry.Maar daai loop is nog nooit geedecopper gewees nie,so
toe ek hom kry het ek begin skoonmaak.En toe ophemerk dat daai baie erge pitmerke in die punt is.
Ek het net eers so gebruik vir n tyd lank,maar het nou met die gesukkel van die ladings besluit om die loop bietjie
aftesny.daarom die 25 duim.Die loop moes bietjie meer gesny word en is nou 24.21 duim lank.


Ek het al baie goe groepe met die geweer gekry,daarom is ek nie met eenege groep tevreede nie.
ek het die heele geweer oorgedoen.so hy lyk nou soos n moderne geweer.

Ek hoop jy verstaan nou beter met die bietjie agtergrond.

Baie dankie vir jou hulp en raad.ek wardeer dit tegtag baie.

Ek sit n foto van before and after op.Daar sal jy kan die hoe die bracket lyk wat ek van praat.

Naas Potgieter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by PITSMIT »

Naas
Skuus ek reply nou eers. Moes my nuwe bb gou uitsort
Ek. Sal vandag gou loer vir jou as ek gap kry. No probs.  Ek vermoed jy is op node 6
Is dit die spoed vd 3 rondtes wat daar op die teiken is dan kan ek dit gebruik om jou lading te finetune met die burnrate factor. 
Sal jou bitji later s?
Lekker dag
Jackie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by James Wilson »

Naas, nou verstaan ek. wie het die kroon afgesny en teen watter grade?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Dankie Piet.Ja dit is die spoed wat op die kaart staan.

Ek het die kroon by ons passer en draaier laat sny.die kroon is teen 11 graade gesny.
Die carbon merke sit baie mooi eegalig geslaan op die kroon.so ek is vol vertroue dat hy nou reg is.

Baie Dankie vir julle belangstelling

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Jagtersdok »

Naas
Baie jammer ek kom nou eers terug
Dinge was maar aan die rowwe kant
Die specs soos ek hom lees is jy naby aan node 5. sy spoed moet wees hier by 2975ft/sec
die volgende node se spoed is node 4 en sy spoed is 3179ft/sec

Dit is jammer jyt nie daai loads met die nuwe looplengte oor die chrono geskiet en vir ons kon gee nie

James Aliminium mounts in my boek is knyp toe en p#%#$@#@ weg
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by PITSMIT »

dagse naas

pm my jou epos adres dan stuur ek jou die jpeg van jou huidige lading en specs en dan ook een van waar ek dit aangepas het

dok neels was reg jy is naby node 5

ek sal my nr bysit dan bel jy as jy wil vra oor iets  jy kan dit vir dok neels ook forward dan kan hy my berekeninge na sien

dis altyd beter om n twede opinie ook te kry

groete

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

More Manne.

Ek wil julle tog weer pla.

Ek het al my s365 uitgeskiet en wil nou s355 probeer.

Sal julle dalk so gaaf wees om vir my die lading
op ql tehardloop.En of net die spoed op max druk tegee.

h2o 70.2 grain ( rem & pmp doppe )
Punt 130 grain rem psp 26.55mm lank Flat bace
loop is dun en is 24.21 duim
Rem lr primers.
twist 1:10

Ek wil ook kyk wat maak die 110 v-max punte uit die roer.
So as dit moontlik is hardloop tog vir my die v-max ook.

Baie Dankie Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by PITSMIT »

dagse naas

jy gaan nie resultate met die 130gr op 355 kry nie jou dopvul gaan te veel wees voor jy resultate kry

355 is vir ligte koeels  jy gaan wel met die 110gr n lading met dit kan kry

sal hom bitji vir jou uitwerk en dan jou laat weet hoor

lekker dag daar
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

PietSmit

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek het saterdag so paar patroone gaan skiet.
Ek het sochem se boekie gekry en volhens hom eers gewerk.

Ek het ladings van 52 grain s355 gelaai met inkremente van .5 tot by 54 grain.
Ek moet se dat die dopvulling nie na wense is nie.daar is nog hoope plek in die dop.

Ek het op 53,5 die beste groep gekry.3 gaatjies sny mekaar net net nie op 100 meter.
Ek kry my crony vandag tyerug.en gaan die laading gou manidag oor die crony skiet.

Ek het die seat gelaai met inkrimemte van .10 van n mm.bedoelende 82.50mm 82.60mm 82.70 mm 82.80mm 82.90mm 83.00mm
Ek het gesien dat my roer wel van n grooter jump hou,daarom al die tpls onder die voorgestelde 83mm en langer.

Ek wil nogsteeds daai 110 v-max punte ook try.aangesien hulle bc baie hoeer is as die 130 grain punte wat ek tans gebruik.
So as ek hulle bietjie vinneger kan stoot gaan ek wen.Ek skiet max 350 meter.en glo daai 110 gaan die job tot op daai afstan kan doen.

Baie dankie vie die hulp.dit sal interidant wees om tesien wat die spoed is.

Naas Potgieter
Last edited by Naas on Tue Mar 13, 2012 9:53 am, edited 1 time in total.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Ek heg die kaarte aan wat ek gou gister gaan skiet het.
As julle my dalk kan raad gee,wat van hieraf.

Daar is van die goepe wat baie mooi sit,met een weg.
Ek wil graag daai tpls weer gaan skiet,net om seker temaak ek was nie die probleem nie.

Baie Dankie by voorbaat,
Naas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek herlaai data op .270win

Post by Naas »

Hier is die ander 3 kaarte.
Ek het hulle genommer van 1-6
om dit makliker temaak

Baie Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Post Reply