Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Geno »

Oom Jas,
Kan Oom vir my ook stuur asb?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Jassie »

Kursusgangers en Gaste

Aangesien almal vegetaries is sal ek die etes dienooreenkomstig beplan -"Vrystaat toebroodjies" vir die oggend en Geno se blink plan vir Pronuto in die aand - hy s? hy's te haastig.

Ons maak diere dood -ons kan hulle mos dan nie nog eet ook nie - te wreedaardig!!


Geno

Ek neem jou alergie vir rooivleis in ag.

Jou PM is deur

JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Geno »

Dankie Oom Jas, PM ontvang.

Ja sien, ek's nie allergies vir rooivleis nie. Ek skiet jakkalse om die vleisprys te probeer afbring sodat ek dit ook kan bekostig!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Arno Pienaar »

Geno.                        Jy moet bietjie vrydag aand op let in die klas as oom dawie die kursus gee jy kan miskien is leer by hom hahaa.                        Arno Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Manne die kursus gaan groot wees.

Ons het baie tyd om deur als te werk, genoeg tyd om vrae te vrae en dan nog 3 of 4 praktiese skiet in die veld.

Ek wil ook nog sien hoe gaan iemand anders soveel kennis onder een dak bymekaar kry.

Dankie Andre, jy het mooi beplan. Hou net nie baie van jou spyskaart nie. Sal maar Mr. Delivery se nommer naby hou.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Dawie D »

Pvdw

Ek stem, Daai spyskaart het dan net haas kos en geelmielies op.

n Man kan net dalk honger word en lus vir kos
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by marno »

Kan julle nie die kursus op video kamera vas l? en dit as dvd verkoop nie?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Problem Animal Control »

Marno,dis n goeie idee! Ek wil dit baie graag bywoon maar dit kos n R1000 minder as my salaris wat ek huis toe vat. Asb manne oorweeg Marno se voorstel?

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by marno »

Ek sou aangebied het dat my kamera gebruik kan word indien die manne dit kan doen, maar hy moet saam Nylstroom toe.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Ai Marno, en daar verkoop jy jou eersgeboorte reg vir 'n pot lensie sop :P :P ;D ;D. Grap net 8) 8)

Iemand moet seker die brakke op Nylstroom skiet terwyl ons paar manne so by Ian se plekkie daar langs die Vaal sit en sweet aan al die info wat Taffie ,FM en JB ons mee gaan toe gooi :'( :'(

Jammer julle kan dit nie maak nie, dit gaan 'n puik opvolg na die PMP dag wees.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by marno »

Eish Peet,  moet dit nie nog in vryf ook nie.  Jy verstaan nie hoe graag wil ek dit bywoon nie. 

Ek het nou al aan enige plan gedink hoe ek uit die jag kan kom, maar ek het hom belowe ek sal kom, so ek kan
hom nie drop nie.  Ek kan nie terug gaan op my woord nie. 

Ek sal wel my kans kry een of ander tyd.  Ek ga nie vinnig van die jakkals "scene" af verdwyn nie, LOL

Ek gaan nie eers se julle moet dit geniet nie want dis vanselfsprekend.

Jy moet bietjie vir ons loer hoe lyk die vaal da sodat ons bietjie geelvis kan ga vang da op vlieg ook.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Ian »

Net om julle lus te maak vir die kursus.
Hierdie klompie is 10 van die 16 wat ek eergisteraand geskiet het. Het die volgende oggend nog drie opgetel. Mag die kursus ons almal se sukses laat styg.
Bring julle Foxpro's, Fluite, ens saam. ( Ek het net 'n fluit en box). Ek begin nou opgewonde raak.
Kursus groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Jy moet bietjie vir ons loer hoe lyk die vaal da sodat ons bietjie geelvis kan ga vang da op vlieg ook
Nee nee Marno, ek gaan nie net kyk nie, die stokke gaan saam. Ian s? hoeka daar is 'n poel of 2 met grootbekke in ;D ;D ;D

Die #5 en #8 is reeds reg.

Marno, maak daai boer 'n deal. S? vir hom dat as jy kan uitstel dan bring jy nog 'n p?l saam 'n week later en dan roer julle op 2 plekke. Dis nou as daar genoeg plek is.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Ian, Ian ju maak my juik!!!

Waarsku die geles dat ek oppad is en laat daai rooi honde lig loop volgende naweek.

Ek bring my als ook saam. 223, lig Foxy, fluite ammo stoel en als ;D

Ek hoop nog manne bring want so leer ons van mekaar.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by marno »

Pvdw wrote: Nee nee Marno, ek gaan nie net kyk nie, die stokke gaan saam. Ian s? hoeka daar is 'n poel of 2 met grootbekke in ;D ;D ;D

Die #5 en #8 is reeds reg.

Marno, maak daai boer 'n deal. S? vir hom dat as jy kan uitstel dan bring jy nog 'n p?l saam 'n week later en dan roer julle op 2 plekke. Dis nou as daar genoeg plek is.

Peet
JHO!!! Dis darem lekker as mens 'n zonker of half a chicken deur daai diep poele trek en 'n largie of groot baber vat hom.  Die smallmouths sal ook lekker in die rapids wees nou na al die reen wat ons gehad het.  Daai Schoemansdrift area is flippen lekker geelvis plek, ons het op baie van die privaat plase daar gevang toe ek nog Central Gauteng gevang het.

Wat die kursus aan betref, ek maak nou maar vrede met dit dat ek nie sal kan gaan nie.  Ek sal maar weer by julle manne goed optel.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Geno »

marno wrote: Ek sal maar weer by julle manne goed optel.
Roofkyker! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by marno »

Geno wrote:
Roofkyker! ;D
Hahahahahahaha Mens mag mos maar met die oge en die ore steel of hoe....
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Gerhard »

Moet van middag bosveld toe om te kan betaal vir volgende week se kursus...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Geno »

Roer hulle Gerhard!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Pvdw »

Manne ek het gister met die rep van NIKON gesels.

Hy leen ons sy 2 demo Rangefinders om tydens die kursus te toets en te bekyk.

As ek reg onthou is dit die NIKON 550 en die NIKON 1000 AF.

Ongelukkig moet ek hulle terug gee na die naweek maar ek glo dit gaan 'n lekker oefening wees om die 2 rangefinders te vergelyk met mekaar en dalk enige

ander wat julle saambring.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by JACQUES BOTHA »

eK BRING N customized lig saam wat deur blok gebou geuglyfiseer is -- weet nie of die  lig goed of sleg lig nie maar hys beter as niks....
Groete
Jacques
Ek ondersteun gerard se kovooi ryery van PTA na Parys...klink amper internationaal?
Sien uit na donderdag ek gaan nog in die week n argetyn lelik bemurd laat oor my af daggies met haar jaar openings vergadering wat "verpligtend " moes wees
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Jassie »

Manne net bietjie meer inligting (Ian hier moet jy maar help as ek nou str....t praat)

Die persone wat die PMP-storie by woon kan net na die afhandeling daarvan afbeweeg na "Paris in the Freestate". Dis so min of meer 190km. Probeer net die groot "verstopping" in JHB vermy en nie later as 3:45 deur  te beweeg nie, dit vat so 40 minute vanaf PMP om in die JHB verkeer te kom.

Die hoofstraat van  Parys is ?n goeie beginpunt vir verduideliking so as die manne wil skakel vir rigting doen dit dan daarvandaan. Neem die straat suid in die rigting van Vredefort  afdraai na regs (na die rivier toe) soos op die aanwysings in die begin van die post beskryf word.

Die meeste mannne behoort dan so @ 19h00 daar te wees.

Die ander vriende wat nie by PMP  was nie moet my of iemand skakel vir inligting en hulp as daar iets onduidelik is op die vorige posts se kaarte.

Die reelings is nou finaal getref en die ouens wat iets moet saambring, weet reeds daarvan.

As daar probleem is moet julle net skree- ek hoor so na ?n lang tyd as dit baie hard is.

Groete en geniet dit
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by BLOK »

Jas

Ja daar is n probleem - Donderdag wil nie gou genoeg kom nie. hahaha

Newat dink alles is mooi deur gegee dankie vir al jou moeite.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Ian »

Die ouens wat dalk alleen ry, pm my en ek sal jou kontak met die aanwysings na Kommandonek. Net 'n voorstel, save my sel no: 0834494495 sodat julle my kan skakel indien iets verkeerd loop. Hoe se ek altyd, "always expect the unexpected". Die roete van Jhb, ry N1 tot by Parys / Sasol afdraai. Draai regs na Parys bo-op brug. Parys nou 20km. Ry in Parys in tot eerste stop. Draai regs na Vredefort. Net na Vaal de Grace golfbaan draai regs op Schoemansdrift pad (+- 3km uit Parys). Die teerpad word later grondpad tot by T. (+-8km). Draai regs by T.  +- 3KM  links in by hek met goue geelvisse op hek. Ek sal vir julle wag met so 'n botteltjie deurskynende witvloeistof net vir verwelkoming.

Groete Ian
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kursus: (Uiteindelik) Vrystaat, Transvaal & Noordwes

Post by Geno »

Ian,
Ek sien bitter baie uit na die naweek by jou!
Al die kennis en ondervinding saam op een plaas is verseker goud werd!!!!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply