Kom julle ook sulke goed oor?

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by SV MAD (Henk) »

Bwahaha!

Dis baie snaaks.
Nog nie met 'n geweer nie, maar het een al in 'n boogwinkel raakgeskiet. Nogals komieklik as jy sien hoe die chrony sommer ewe skielik 'n pyl aangegroei het.
ek soek nog wapens...
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Jeagermeister »

Kokkie wrote: Ek wou vir my een gekoop het,ma hoekom sal ek dit doen as ek hom in sy m&*r in gaan skiet? ;D
Maklik, leen 'n ander ou s'n, hulle skiet jy die heel lekkerste in sy kanon in!! Probleem is net na die tyd moet jy vir  een betaal wat jy nie juis besit of die gebruik van het nie..

Ek en Witpiet skiet gewoonlik saam as daar ge-chrony word... dan word die roer opgestel, slot uitgehaal en een man staan en wys dan so met die vinger se punt tussen die screens op en af, as jy dan die vingerpunt in die middel van die loop sien kan jy dan dienooreenkomsptig sien waar die koeeel gaan deurtravel..

Maar ons metode.. tot nou toe nog sonder voorval..

Mooi loop

Jm
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Flip Nel »

Jeagermeister

Jy moet hom vra om sommer die vinger daar te hou waar jy die skoot wil he  ;D die skoot sal net onder die vinger verbyskiet, ek is seker jy sal dan nie die Crony stukkend skiet nie :angel:
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Frederik »

Nadat ek een keer die Oehler Chrony se een plastiek arm geklip het het ek toe besluit om altyd die geweer maar te bore sight voor ek skiet maar dit kon maar net sowel die hele ding in sy moer gewees het. Gelukkig is Oehler se masjien eenkant jy kan net die arms en die stand stukkend skiet.  :o
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Dawie D »

Kokkie

Ek stem saam. As jy wil koop, koop net die soort wat nie n magneet in het nie,dit lyk my daai goed trek die punte aan ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Jagtersdok »

Dagse

Al die manne wat al die chronies so raak geskiet het. Eks opsoek na daai wit shades wat mens bo monteer, het my chrony vir pel geleen en nou is die goed weg :'(
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Sako75 »

Neels,

VLT verkoop hulle in stelle apart van die chrony.  My wit skerms het laas jaar gekraak en ek het hulle maklik vervang met so stel.

Groete,
Danie
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Jagtersdok »

Dankie Sako

Wat prys hulle? Kan jy dalk onthou?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by tripodmvr »

Jagtersdok wrote: Dagse

Al die manne wat al die chronies so raak geskiet het. Eks opsoek na daai wit shades wat mens bo monteer, het my chrony vir pel geleen en nou is die goed weg :'(
Ek neem aan jou pel is ook weg?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Cobus(Cobb) »

Marius, ek het ook gewonder of hulle nog pelle is....

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Jagtersdok »

Weet julle wat. Ongelukke gebeur en ek een van daai ouens eks pel vir altyd tensy iemand my in die rug steek
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Sako75 »

Neels,

Ek kan nie onthou nie maar dit maar 'n paar honderd rand gewees.  Ek skat so R300-R400 toe ek laas jaar gekoop het.

Groete.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Jagtersdok »

:o Eish okay
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Sako75 »

Ek voel dieselfde.  Ek raai oor die prys maar dink dit was daar rond gewees.  Dis darrem effe goedkoper as om nuwe chrony te koop het ek geredeneer.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Kom julle ook sulke goed oor?

Post by Spanner »

Ek reken 'n ou kan die goed self maak, stuk plastiek of perspex of so iets.  Die doel van die skerms is tog net om die koeel te laat uitstaan teen die agtergrond.  Ek reken dit behoort redelik maklik te wees om iets soortgelyks te prakseer.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply