KD opinie

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: KD opinie

Post by Jagtersdok »

Het jy gekyk dat die loop vry is met die KD op en tot waar en ook vir ten minste 5 skote na mekaar?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: KD opinie

Post by Henk100 »

Dok
Ek sal die week die geweer uitmekaar haal en sien of daar iets anders is.
Wat ek nou aan dink is haal die manne die gewere uit makaar as hulle draad op die loop sny?
Haal hulle die teleskoop af.
As dit die geval is, kan daar iets fout gegaan het.
As ek tyd het, sal ek Woensdag gaan skiet en terugvoering gee afhangende werksdruk.
Dankie vir die terugvoering.
Groete
Henk
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: KD opinie

Post by douw »

HALLO HENK

EK HET SO 3 WEKE TERUG VIR MY 'N TERMINATOR OP MY 300WM LAAT SIT. CLARENCE HET DIE TELESKOOP AFGEHAAL OM DIE SKROEFDRAAD TE SNY. EK HET DIE WEEK DIE TELESKOOP OOR LAAT "BORESIGHT" SAL DIE NAWEEK WEER GAAN PROBEER, EN OOK SOMMER TERUGVOER GEE OOR DIE EFFEK VAN DIE TERMINATOR OP DIE 300.

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: KD opinie

Post by Henk100 »

Douw
Ek wonder of dit my probleem is nie. Ek sal al die skroewe moet kyk of dit vas is.
Miskien het daar 'n foutjie ingesluip.
Groete
Henk
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: KD opinie

Post by JJVR »

Nou die ander dag die advies gekry van 'n ou skut...
Maak jou teleskoop se ringe wat op die brug vasdraai warm op stoofplaat en terwyl dit warm is draai dit vas op die brug wat op jou geweer is. So soos die ringe afkoel krimp dit weer in en verseker dat jou teleskoop nie los vibreer nie. Wanneer dit afgekoel is plaas jou teleskoop op die onderste ringe en draai vas die ringe wat bo-oor pas.
Last edited by JJVR on Mon Jan 16, 2012 8:02 pm, edited 1 time in total.
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: KD opinie

Post by grumpy »

Henk, maak seker die KD is styf vas gedraai! Dit kan ook probleme veroorsaak. Maak seker die scope is goed vas, Die KD is styf vas gedraai en reg gebore sight en gaan skiet hom dan in. Dit is van die groot redes vir so skiet.
Post Reply