Ringe
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
Hi Johan
Ek het 'n lapping tool in USA gekry en my ringe daarmee begin lap. Die eerste wat ek gesien het is dat die ringe baie min vatplek op die scopes gehad het, tot so min as 25%. Jy sien dit maklik waar die "bar" die verf op die ringe wegvat. Maw wat jy sal wen is dat die ringe nou nie net op sekere plekke op jou scope raak nie, maar meer as 75%.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Dankie Hein
Dit is ook belangrik dat mens 100% seker moet wees dat die ringe presies ewe hoog moet wees voordat jy begin lap.Natuurlik kan jy die telleskoop nou stres vry monteer nadat die ringe gelap is,maw die telleskoop se buis word nie in n rigting gebuig nie.Dit is baie belangrik vir volgehoue akuraatheid.
Nog iets waarna mens moet oplet is om elke ring se boonste halfmaan by die regte onderste deel te pas,let op na die masjienmerke aan die binnekant van die ring.As jy klaar gelap het,MERK elke ring bo en onder aan die een kant,sodat jy presies weet wat hoort waar.

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
Ek het 'n probleem met 'n linx basis stel gekry op my Sako waar die agterste basis laer was as die voorste, het my teleskoop tot einde gedraai sonder om op teiken te kon kom. Ek dink dit is belangrik dat ringe en basis 100% moet wees. Ek stel ook met die windage screws die teleskoop eers tot in die middel. Goeie tip om die ringe te merk. Het dit nog nooit gedoen nie maar sal in die vervolg. 
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Hein
Die probleem met die Sako blokke van Lynx is dat bv die A-reeks(I,II,III) en S491 en M591 en L691 en die hele 75 reeks se groewe die selde lyk op die gewere,MAAR die 75reeks verskil van die res as jy dit mooi meet.
Nou is die probleem dat vandat die 75reeks uitgekom het,1998/99 as ek reg onthou,maak LYNX net blokke wat die 75 pas, die blokke word verkoop as om op alle Sakos te pas maar die agterste blok pas nie die ouer Sakos nie.Wel die blok pas maar nie heeltemal reg nie,as jy dus n ouer Sako besit en jy het die ouer tipe blokke, bewaar dit soos goud.Hein ek skat dis jou probleem,ou roer nuwe blok.
johan
Die probleem met die Sako blokke van Lynx is dat bv die A-reeks(I,II,III) en S491 en M591 en L691 en die hele 75 reeks se groewe die selde lyk op die gewere,MAAR die 75reeks verskil van die res as jy dit mooi meet.
Nou is die probleem dat vandat die 75reeks uitgekom het,1998/99 as ek reg onthou,maak LYNX net blokke wat die 75 pas, die blokke word verkoop as om op alle Sakos te pas maar die agterste blok pas nie die ouer Sakos nie.Wel die blok pas maar nie heeltemal reg nie,as jy dus n ouer Sako besit en jy het die ouer tipe blokke, bewaar dit soos goud.Hein ek skat dis jou probleem,ou roer nuwe blok.
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
Ek moet jou se, ek het nogal gesukkel om die probleem uit te "figure". Ongelukkig het ek nie meer oues nie. Ek wonder of Thor eng. sulke blokke maak? Ek moet juis nou 'n nuwe basis en ringe kry. Sal maar sako se eie ook opsoek. As jy dit kan regmaak sal ek moet kom kuier.
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Hein
Onthou tog dat die grub screw op die blok nie daar is om die blok op die geweer te monteer nie(by die tyd weet jy dit beslis)
Die blok moet van agter af bitter styf op die typer groewe in getik(soms harder) word met n blok hout.
Ek sny n strokie 0.5mm SS plaat(mail my pos adres, dan stuur ek jou n stuk,dis feitlik onverkrygbaar)en pas dit dan regs(die kant met die skroef) in die typer groef in ,voordat ek die blok inslaan(verskoon intik)
Dis net die agterste blok wat sukkel,voor is gewoonlik reg
Ek verseker jou dit werk vir my,en altwee my Sako 223s werk hard.
Jy is altyd welkom hier, dit weet jy tog.
johan
Onthou tog dat die grub screw op die blok nie daar is om die blok op die geweer te monteer nie(by die tyd weet jy dit beslis)
Die blok moet van agter af bitter styf op die typer groewe in getik(soms harder) word met n blok hout.
Ek sny n strokie 0.5mm SS plaat(mail my pos adres, dan stuur ek jou n stuk,dis feitlik onverkrygbaar)en pas dit dan regs(die kant met die skroef) in die typer groef in ,voordat ek die blok inslaan(verskoon intik)
Dis net die agterste blok wat sukkel,voor is gewoonlik reg
Ek verseker jou dit werk vir my,en altwee my Sako 223s werk hard.
Jy is altyd welkom hier, dit weet jy tog.
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
Johan
Ek gaan kom kuier sodra ek my nuwe lisensie gekry het vir die geweer. Ek wil nog 'n nuwe kolf ook kry van die ouens in Potch, dan kan ons alles in een slag doen dat my geweer totaal reg is.
Dankie ook vir jou bereidwilligheid.
Groete
Hein
Ek gaan kom kuier sodra ek my nuwe lisensie gekry het vir die geweer. Ek wil nog 'n nuwe kolf ook kry van die ouens in Potch, dan kan ons alles in een slag doen dat my geweer totaal reg is.
Dankie ook vir jou bereidwilligheid.
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Hein
My plesier.
Is jou kolf klaar gebou?Het jy al gedink in die rigting van n beddingblock of pillars?Ek sou op die minste twee pilare laat inmould.Dit verrig wondere vir konstante akuraatheid.Het jou aksie die ronde butten op die onderkant,mav het dit die los recoil lug?
johan
My plesier.
Is jou kolf klaar gebou?Het jy al gedink in die rigting van n beddingblock of pillars?Ek sou op die minste twee pilare laat inmould.Dit verrig wondere vir konstante akuraatheid.Het jou aksie die ronde butten op die onderkant,mav het dit die los recoil lug?
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
Ja ek het die los recoil lug, het dit met pins vasgesit. Nee ek wag eers vir my lisensie voor ek al die goed laat doen. Skiet solank met die Rem. Ek sal by jou moet kom kuier vir die beddingblock.
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Hein
Jy het die beste Sako aksie,en een van die bestes op die mark,ek ag dit selfs beter of net so goed as Rem of RSAmagasyn model.Bewaar dit,en dit sal jou lewenslank van diens wees.Jy weet natuurlik as jy die beddingblock roete stap,(in die oorspronklike houtkolf ingebou)dan hou die sintetiese kolf baie min voordele in wat akuraatheid aanbetref.
johan
Jy het die beste Sako aksie,en een van die bestes op die mark,ek ag dit selfs beter of net so goed as Rem of RSAmagasyn model.Bewaar dit,en dit sal jou lewenslank van diens wees.Jy weet natuurlik as jy die beddingblock roete stap,(in die oorspronklike houtkolf ingebou)dan hou die sintetiese kolf baie min voordele in wat akuraatheid aanbetref.
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Ringe
My houtkolf het al te veel battle-scars opgedoen en het ook al deurgekraak na 'n val. So ek is in die mark vir 'n nuwe een. Sal nog sien of ek nie 'n tipe sniper kolf gaan kry vir die sako nie. Gebruik die geweer meer vir jakkalse skiet as andersins.
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
tafjak
Re: Ringe
Johan
jy kan mos nie 'n beddingblok vir Hein gee nie. waar sal ek dan in die vervolg geld(met jakkalse) kan verdien.
nee, grap net, daar is geen replacement vir 'n blok soos jy het nie. in die verlede het ek jaakalse so gereeld misgeskiet, amper so gereeld soos ontbyt, maar na jou geskenk is daai jakkalse met JULY-siekte maar min.
baie dankie ou maat en dat die voorspoed jou in die nuwejaar verveel.
tafjak
jy kan mos nie 'n beddingblok vir Hein gee nie. waar sal ek dan in die vervolg geld(met jakkalse) kan verdien.
nee, grap net, daar is geen replacement vir 'n blok soos jy het nie. in die verlede het ek jaakalse so gereeld misgeskiet, amper so gereeld soos ontbyt, maar na jou geskenk is daai jakkalse met JULY-siekte maar min.
baie dankie ou maat en dat die voorspoed jou in die nuwejaar verveel.
tafjak
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Taffie
As ek jou nou reg verstaan klink dit my dat Slingervel nou op autopilot werk, jy rig hom op die jakkalse en dan dop hulle om!!
Hoeveel keer het jy zero al verloor na die blok in is?
Ouboet ek weet jy is baie beskeie,maar ek wonder soms of die manne besef dat jy die voorste jac-call-killer in die isten cape is?Jy beter oppas dat natuurverwarring nie daarvan te hore kom nie.
johan
As ek jou nou reg verstaan klink dit my dat Slingervel nou op autopilot werk, jy rig hom op die jakkalse en dan dop hulle om!!
Hoeveel keer het jy zero al verloor na die blok in is?
Ouboet ek weet jy is baie beskeie,maar ek wonder soms of die manne besef dat jy die voorste jac-call-killer in die isten cape is?Jy beter oppas dat natuurverwarring nie daarvan te hore kom nie.
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: Ringe
Johan
Ek weet nie van voorste jakkalsjagter nie, maar ek kan jou vertel dat ou slingervel net skietbaan toe gaan as aan die herlaaiwerk verander word en dit is ook maar baie selde.
So 'n rukkie gelede skiet ek als waar ek nie aanle nie, ek gaan toe baan toe en ek sien dat die ou nog tiptop is. Seker maar swak sien jong. Na jy darie blok vir my geskenk het is die ou miskietery op 'n einde. So hier en daar is nog ene wat tol maar defenitief nie die blok se skuld nie.
Ek skuld jou groot vir darie ene.
Groetnis
Tafjak

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ringe
DALK MOET JULLE VOORSTE JAKKALS JAGTERS VAN DIE KOLONIE ONS BIKI KOM WYS HOE ONS JAKKALSE MOET JAG ....
DALK N DVD MAAK .... EK HOU VAN DIE GESELSKAP VAN DIE ERVARE JAKKALS (NIGHTSTALKERS) JAGTERS
EN HET MET DIE JARE UITGEVIND DAARS N VERSKIL TUSSEN ERVARE EN GROOTPRAAT...
GROETNIS TOT EK JULLE ONTMOET

Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Meso
Verskoon ons maar,ons probeer werklik nie grootpraterig wees nie,ons praat maar so baie.
Ons bring egter per geleentheid n ou jakkalsie of wat om die lewe hier in die isten kolonie
johan
Verskoon ons maar,ons probeer werklik nie grootpraterig wees nie,ons praat maar so baie.
Ons bring egter per geleentheid n ou jakkalsie of wat om die lewe hier in die isten kolonie
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ringe
VIR DIE OUENS WAT GEREELD GEWERE BOU HIER IS BAIE GOEIE KOLWE TEEN GOEIE PRYSE WAT NOGAL VAN DIE JAGGEWEER SKIET MANNE BAIE GOEIE WOORDE VOOR HET: Bestel vir jou een by Richards Microfit Gunstocks. Ek het al my kolwe daar gekoop, dit is goeie kolwe en die prys is baie goed. Hier is die website:
http://www.rifle-stocks.com/
EN DAN OM JOU RINGE TE TOETS:
https://www.midwayiberica.com/apps/eproductpage.exe/ShowProduct?saleitemid=599514:
DAN SAL JY VOOR JY SCOPE OPSIT REEDS WEET DAARS FOUT...
EN OM JOU BASIS TE TOETS: http://www.basebed.com/
2
Bedding your scope ring bases with BASEBED?
The BASEBED? Alignment Bar allows gunsmiths and novices alike to quickly and accurately align both front and rear "Weaver-style" and Mil-STD 1913 (Picatinny) scope ring bases to one another and then properly mount them to your rifle.
Using the BASEBED? Alignment Bar is a very simple, yet unique concept upon properly mounting your scope rings and bases on your rifle or handgun. With the use of epoxy and the BASEBED? Alignment Bar, you can now achieve perfect alignment between your scope rings. The common process of "Lapping" your scope rings is a thing of the past.
Complete BASEBED? Kit With Detailed Scope Ring Base Bedding Instructions
Instruction - .PDF Format
The BASEBED? Alignment Bar Kit comes complete with instructions on how to properly align your scope ring bases on your rifle or handgun. In the kit includes:
1 Basebed? Alignment Bar w/ clamps
1 Package of 5-minute Epoxy
1 Tube of epoxy dye
1 Container of release agent
1 Mixing cup
1 Stirring stick
1 Detailed set of Instructions
An Example of Typical Misalignment Problems
INSIGHT INTO THE WORLD OF TELESCOPIC SIGHT MOUNTING
The inherit problems of proper scope ring alignment is as old as the first rifle scope. Anyone who has attempted to mount their own scope, using various manufactures ring and bases have all encountered the same thing, whether or not they identified the problem is another topic. The scope rings, which hold the scope onto your rifle or handgun, are not perfectly aligned together. The misalignment of your scope rings is why we are here, taking you through the process to explain why your scope rings are misaligned and how to prevent it from happening ever again.
It has become an acceptable procedure in past years to do something called "Lapping" your rings. The individuals who have become aware of the fact that their rings are not aligned correctly are implementing the only way of correction that has become apparent to them. Today, however you are about to become aware of not only a different and unique way, but the only correct and proper way to aligning your rings.
First and foremost, the customer, being yourself, must understand a couple things about the manufacturing of firearms, scopes, rings and scope bases. Virtually, every firearm that is manufactured in the world, past and present has the same inherited problems. They are all unique. Unique in the fact that no two are the same, and the areas that mates with your scope ring bases are the areas that is of concern today. The receivers on rifles and handguns are machined and then polished, typically by hand. By hand polishing along with typical machining tolerances, you have irregular radiuses, surfaces and dimensional heights to which you must align and eventually mount your scope ring bases onto. Because of these differences, is what causes your scope rings to be misaligned, which is why the attempted correction has been to "Lapp" your rings.
All components, such as your firearm receiver, scope rings and bases all have dimensional "manufacturing" tolerances in them. However, you will typically find that most quality oriented manufactures in the scope, scope ring and base market provide an accurate product, since they are typically machined on the critical surfaces, compared to a firearm receiver which as been polished by hand.
If the world were perfect, your firearm receiver would be as well. However, we know this not to be true, so we accept the problem and find means to correct it. The Basebed? Alignment Bar aligns your bases, even if they themselves may not be perfect. The alignment bar aligns your bases together, in three (3) different planes, and then allows you to mount the bases in their aligned state of position perfectly to your firearm receiver. In using the Basebed? Alignment Bar, you will have eliminated the largest aspect of misalignment in the mounting of your scope. Nothing can take the place of precision and accurate rings and bases, so we highly suggest that when decide to purchase your next set of rings and bases consider the quality and accuracy of both in regards to how they mount on your firearm.
EK HOOP NIE EK VERVEEL JULLE MET GOETERS WAT JULLES AL LANKAL DOEN EN WEET NIE...
GROETNIS

Mens kan julle ook niks nuut leer nie!
Nee dis als goed en wel,maar eks van die ou skool,30mm staal as,valve grindingpaste,heelwat ondervindig en siedaar.
johan
Mens kan julle ook niks nuut leer nie!
Nee dis als goed en wel,maar eks van die ou skool,30mm staal as,valve grindingpaste,heelwat ondervindig en siedaar.
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ringe
johan:
gelukkig doen n mens dit net een keer, anners sou daai as al 28 mm gewees het...
grappie..
gelukkig doen n mens dit net een keer, anners sou daai as al 28 mm gewees het...
grappie..
Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Ringe
Taffie
Jong vir ons tipe roere sal ek nou maar heel tevrede wees met Lynx ringe en blokke,as ek mag sal ek later vir jou(of wie ookal belangstel) n paar fynnere punte uitwys waarna mens moet oplet om die produk 100% reg voor te berei,voor mens dit monteer.
Dan is daar murse duur goed soos Appel se af swaai sisteem.
Die bench en f klas manne gebruik weer die Piccatiny en of Kelby tipe.
Dan die europese tipe waar die teleskoop die rail klaar ingebou het,Zeiss en S&Bender is lief daarvoor.
Ook Leopold asook Sako maak ringe met bassise,Sako sin het n ring binne die ring,wat die lap onnodig maak,dit lyn die telleskoop vanself op.
Weawer en Parker-Hale was eens baie gewild.
My keuse bly maar LYNX,dis bekostigbaar,oral verkrygbaar en werk baie goed as dit reg voorberei word.
Ag daar is seker nog 100 soorte wat sal werk.
johan...QBE
Jong vir ons tipe roere sal ek nou maar heel tevrede wees met Lynx ringe en blokke,as ek mag sal ek later vir jou(of wie ookal belangstel) n paar fynnere punte uitwys waarna mens moet oplet om die produk 100% reg voor te berei,voor mens dit monteer.
Dan is daar murse duur goed soos Appel se af swaai sisteem.
Die bench en f klas manne gebruik weer die Piccatiny en of Kelby tipe.
Dan die europese tipe waar die teleskoop die rail klaar ingebou het,Zeiss en S&Bender is lief daarvoor.
Ook Leopold asook Sako maak ringe met bassise,Sako sin het n ring binne die ring,wat die lap onnodig maak,dit lyn die telleskoop vanself op.
Weawer en Parker-Hale was eens baie gewild.
My keuse bly maar LYNX,dis bekostigbaar,oral verkrygbaar en werk baie goed as dit reg voorberei word.
Ag daar is seker nog 100 soorte wat sal werk.
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ringe
johan:
het jy al met THOR se ysters gewerk. Ek dink hulle maak dalk selfde gehalte as lynx maar teen n redeliker prys....
die rail metode is nogal gewild, maar soos ek glo dat dit die scope vir my so laag as moontlik op die geweer moet wees.(dis nie altyd die beste nie) maar ek het n gebrek aan nekspasie nie in die kamer nie maar op die lyf... en ek oet altyd maar my ringe oplyn en kyk dat hulle reg is. want dis vreeslik maklik om n foutjie te maak veral as jyu gaatjies moet laat boor om basis te mount en dis ook hoekom die ringe presies moet sit en hoekom jlle die ringe lap, wat ek moet bieg nog nooit gedoen het nie..
dis lekker om met julle kundige mense te chat. ek steel elke dag van julle kundigheid met die oog...
Julle moet dal nou begin om jullle diepste diepste roep geheime en geluide en tegnieke met ons leeke te deel..ek leer wel stadig maar deeglik...