n Vriend van my het n HATSAN (No 1) windb. gekoop en wil nou n teleskoop opsit. Ek het toe aanbeveel dat hy n Nico stirling 4x32 opsit . Nou vertel die sekere vuurwapen handelaar vir hom dat hy sy geld gaan mors want die scope sal nie hou op die windb. nie. Het nou met hom geskiet oor die chrony (1100vt/s) met 7,5gr koeel. Hy skop nogal baie vir n pellet en raas verseker te veel om in beboude gebied mee te skiet. Wat se julle van die scope storie
GROETE
GERT
windbuks scope
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
windbuks scope
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: windbuks scope
Gert
Die handelaar is heeltemal reg. Windbuksteleskope is so ontwerp dat dit die vibrasies van die windgeweer kan hanteer. Dir is nou die heen-en-weer bewegings as die wapen gevuur word. Geweerteleskope (selfs die heel duur fabrikate) is so ontwerp dat dit die terugskopaksie kan akkomodeer (een rigting beweging). Dus sal 'n geweerteleskoop nie hou op 'n windgeweer nie. Koop dus liewer 'n kwaliteit windgeweerteleskoop.
Hier is 'n aanhaling daaroor:
Air Rifle Scopes- An Overview
IMPORTANT INFORMATION CONCERNING MOUNTING SCOPES ON BREAK BARREL AIR RIFLES
Break-barrel rifles can be inherently inaccurate when used with a scope. This is because of the design; constantly breaking the barrel can cause droop and the barrel can get loose over time. You never replace the barrel in the exact same spot as it was before. It can be microscopic, but with minute of arc in mind it can make a difference at long ranges.
The way to see this is with using the open sights, because they are attached to the part of the barrel that moves you will have consistent accuracy with those sights. When you mount a scope, it is sighted in relevance to the position of the barrel. Should the position of that barrel stray or loosen over-time, it can cause all kinds of accuracy problems when using the scope. This problem is unavoidable with this style of air gun.
We recommend a fixed-barrel spring pneumatic rather than the break barrel style if you are serious about using a scope on an air gun. With a fixed-barrel, you cock the gun with a lever usually positioned on the side or underneath the barrel. You get the power of a spring pneumatic with the added assurance of accuracy knowing you never have to move the barrel. This will make it much easier to sight and keep a scope sighted in. For recommendations, please feel free to give our sales department a call and we'll help you get the right scope/rifle combination for you.
Air Rifle Scopes
Choosing the right air rifle scope can be a daunting task. There are dozens to choose from and all of them have different features to offer you. To make things easier, lets examine the basics of airgun scopes. Essentially, a scope simply magnifies an image you are targeting and puts you on the same visual plane as the object. It does this by using a series of lenses inside the scope to bend the light that enters so that it magnifies the image. An air rifle scope is special because it can withstand the unique vibration and double recoil of an air rifle. NEVER PUT A FIREARM SCOPE ON AN AIR RIFLE
Hoop dit help...
Mooiloop!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: windbuks scope
Nikko Sterling Goldcrown Airking is die outjies wat daarvoor ontwerp is.....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: windbuks scope
Hein,
Dankie, ek verstaan dit so. Se my dan net watter teleskope is windbuks teleskope? Dieselfde handelaar het n ORYX 4X32 aan my verkoop vir my made in china pelet en ek is nogal tevrede met die scope
GROETNIS
GERT
Dankie, ek verstaan dit so. Se my dan net watter teleskope is windbuks teleskope? Dieselfde handelaar het n ORYX 4X32 aan my verkoop vir my made in china pelet en ek is nogal tevrede met die scope
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: windbuks scope
Gert
Gamo maak ook goeie kwaliteit windbuksteleskope. Die kwaliteit van die mounts/ ringe / hoeveelheid verstelskroewe op die ringe tel ook baie met die scopes se leeftyd.
'n Ander teleskoop sal werk, maar dit is soos om met 'n Ono grondpad te ry. Sy wiele val gouer en onverwags af...

Last edited by Hein M. on Sat Jan 14, 2012 4:08 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: windbuks scope
Ek het ook een van daai airkings van Niko Stirling op my Gamo Shadow, dit is 'n 2-7 en die scopie werk vir my goed.
Groete
Groete
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: windbuks scope
Ek het n nikko mountmaster 4x32 saam met my hatsan70 gekry wat 2de hands was met nikko mounts. Ek kon hom nie zero want hy het orals geskiet agv die recoil. Ek dog toe die scope is gebreek. Ek sny toe die hatsan se spring korter en doen al die klein goedjies en grease en so. Die hatsan se recoil is nou ligter dit voel soos of dit vinniger gebeur. Anyway nou skiet hy mooi groepe met daardie selfde scope en mount.(maar hy raas nog te veel na my sin) Die hatsans oor die algemeen is bekend daarvoor vir hulle baie recoil en hulle maak baie geraas. Die beste is om dit minder te maak want jy het regtig nie soveel spoed nodig nie. En dan verbeter die akkuraatheid ook. Dieselfde hatsan het al n paar hase gedrop so hy het nog genoeg krag. 800fps is oorgenoeg en dalk nog te veel vir agterplaas werk. Wil jy se my geweer skiet 1250fps maar kan nie n coke blikkie konstant raakskiet op 25m nie of wil jy se myne skiet 5 skote in n 15mm gat op 25m?
Die cfx is alreeds n lae recoiling geweer en ek dink nie die mounts maak so groot verskil nie. Gamo scopes klink soos die beste goedkoop scopes deesdae as jy iets soos n 3-9 soek. En kry n one piece mount vir n springer. Ek moes my splinternuwe nikko gameking 4-16 terugstuur vir n replacement na die een se kruishaar gedraai het saam met die magnification. So ek het vertroue verloor oor die Nikko's en is bekommerd oor die een wat nou op my pcp is. Die beste goedkoop scopes deesdae klink of dit Gamo of Leapers gan wees wat albei "spring rifle rated" is.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: windbuks scope
Ek het self nou al twee jaar n Gamo VE3 3-9x40 op my Gamo Shaddow 1000, en kan eindlik niks negatief van die scope se nie. Inteendeel is ek opsoek na n goedkoperige scope vir my .22LR, en die Gamo is so helder dat ek dit sterk oorweeg om vir my ook so scope op die .22 te sit.
Veiligheid eerste manne!
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: windbuks scope
Dag Manne
Ek het self n Hatsan mod 80... 1000 voet per sekonde na beweering...
Hy is nie rof op n scope nie maar die Hatsan Mod 125, 1250 voet per sekonde se probleem is dat die scope rail, waaraan die mounts vasgemaak word los skeur van die geweer af.
Het dit nou al 2 keer gesien gebeur....
Geen scope gaan op daai geweer werk nie.... hy skiet n bars hou..
Groete
Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: windbuks scope
Ek het self ook n hawke 3-9x40 md en is baie goed vir sy prys.