Gesoek: Rietbok om te jag
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Gesoek: Rietbok om te jag
Naandse Jagters, Skerpskutters, Naweek skuts en Spekskieters
Ek hoor Rietbok maak van die beste biltong an ek het nog nooit een geskiet nie - om die waarheid te se dink ek ek het hulle nog net op fotos gesien. Weet iemand miskien waar mens van hulle kan jag? En miskein wat die pryse is?
Groetnis!

BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Phil,
Die beste roep is maar Natal en jy kan maar regmaak vir minstens R2,200+ net vir die bok. Ek het onlangs in Natal begin jag en 'n paar van hulle in die veld gesien. Is ook op my lysie vir die toekoms!

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Dankbaar Meester Sako75
Op watse afstand staan die knape gewoonlik? Ek neem aan dis effens verder as jou gemiddelde bosveld skoot met die dat hulle in gras en in valleie voorkom? Ek is nogal lus om die .300 bietjie wind te gee.
Het jy miskien name van jagplase in KZN waar jy hulle gesien het?
Groete!
Op watse afstand staan die knape gewoonlik? Ek neem aan dis effens verder as jou gemiddelde bosveld skoot met die dat hulle in gras en in valleie voorkom? Ek is nogal lus om die .300 bietjie wind te gee.
Het jy miskien name van jagplase in KZN waar jy hulle gesien het?
Groete!
BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Hello varkb,ag toe maar. Sako 75 is 100% reg as hy natal voorstel. Ek het in Februarie n ongelooflike lekker jag gehad met Hamish Skead van Lowlands Safaris in Estcourt se wereld. Daai klein ingilsman ken van rietbok jag!! Ek het in drie dae n 18.5 duim blesbok en n 15.5 rietbok gejag. Baie rietbokke gesien elke dag asook baie rooiribokke,koedoes,zebras,elande ens.
Hy jag hoofsaaklik met plaaslike jagters maar doen ook gereeld jagte met buitelanders.Hy het n moerse nice lodge/jagkamp en doen baie moeite vir n mens.Rietbokke is in die omgewing van so R2000 tot so R4500 en mens het ook deesdae n TOPS permit nodig vir hulle. Gaan loer gerus na sy web tuiste by: www.lowlands.co.za .Sy kontak nommer is: 0832970422
Meeste jagte vind plaas tussen Mooirivier en Escourt al langs die Drakensberge.Hoop dit help.Groete

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Baie dankie Kallie - dis waardevolle inligting. Sal die website bietjie deurkyk en met Hamish gesels.
Groete uit Nigerie!
Groete uit Nigerie!
BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Ek het baie van hulle gejag en ge oes in die Natal Middelande. Hulle is gewoonlik nie wild nie, en maak eerder staat op hul kamofleuring, en l? eerder plat en hoop jy sien hom nie. Maar as hulle vlug, gee hul so fluit en hardloop. met n harde fluit kan jy hom gewoonlik stop om n skoot op hom te kry.
Beter dro?wors as die van n Rietbok s'n wil ek nog proe.
Beter dro?wors as die van n Rietbok s'n wil ek nog proe.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Dagse Kallie
Ek het toe met een van Hamish se mense gepraat en 'n jag by Lowlands geboek vir volgende jaar. Hulle klink heel op die bol en baie behulpsaam.
Nogmaals dank vir die details.
Groete
Ek het toe met een van Hamish se mense gepraat en 'n jag by Lowlands geboek vir volgende jaar. Hulle klink heel op die bol en baie behulpsaam.
Nogmaals dank vir die details.
Groete
BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Hi daar vark.., eks bly jy het reg gekom. jy sal nie spyt wees nie ,glo my ! Hou ons asb op hoogte wanneer dit gebeur en as jy klaar is. Terloops wat op aarde maak jy in Nigiere??????
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Hier is van die Natal Middelande Rietbokke wat ek al ge oes het.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag014.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag013.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag011.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag014.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag013.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... jag011.jpg[/img]
- BarkVallas
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Dec 11, 2011 8:52 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Kallie
Ek sal laat weet hoe dinge afgellop het - maar dis eers in Mei. In die tussentyd het ek gou 'n springbok jag in die Karoo gereel vir Januarie
Ek is so opgewonde soos 'n stangerd 4 laaitie voor sy eerste vry!!
Piet - daai rietbooke lyk verskriklik mooi! Ek het nie besef hulle is so groot nie. Hoeveel vleis kry mens omtrent uit hulle uit? Lyk amper na so 50% meer as 'n rooibok?
Groetnis!
Bark
Ek sal laat weet hoe dinge afgellop het - maar dis eers in Mei. In die tussentyd het ek gou 'n springbok jag in die Karoo gereel vir Januarie
Piet - daai rietbooke lyk verskriklik mooi! Ek het nie besef hulle is so groot nie. Hoeveel vleis kry mens omtrent uit hulle uit? Lyk amper na so 50% meer as 'n rooibok?
Groetnis!
Bark
BarkVallas
Sako .300 WinMag Hunter 85
Sako .300 WinMag Hunter 85
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Maggies Piet dis regtig mooi bokke daai. Ek sal self doen met so iets. Daai wil dan vir my lyk of dit n Willjak mes kan wees, is ek reg?
Last edited by Dawid on Sat Dec 17, 2011 10:16 pm, edited 1 time in total.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Rietbok ramme in daardie omgewing slag so tussen 46 - 58kg uit (skoon karkas). Die groot ramme se nekke lyk soos die van Mike Tyson op sy piek. Ons noem hulle ook "Tysons"
Ek kan nie onthou wie die mes gemaak het nie. Ek het hom gewen by Laeveld Jagters se intertak skiet so 4 jaar terug op Sabie. daar was sowat 50 of gemaak vir Laeveld Jagters se 25 0f 50ste jaar herdenking. Ek kan nie mooi onthou. Maar dit is regtig n lekker mes.

Jacques
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Hallo, was die naweek by bushmans safari Lodge Ellisras, Amerikaaner het een geskiet, billtong jag se prys R3000.00
Ek is opsoek na n 30-06, weet julle meskien van iemand ?
Ek is opsoek na n 30-06, weet julle meskien van iemand ?
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Gesoek: Rietbok om te jag
Ek lees bietjie laat hierdie post maar nogmaals gedink as daar manne is van die Gauteng area wat nie te ver wil ry vir Rietbok nie kan ek help. Lindleyspoort so 50 km anderkant Rustenburg is waar Rietbokke nog volop voorkom op die oop plase ook en mooi trofees nie n skaarste is nie. Het n paar wildsplase daar se nommers met volop Rietbokke om te jag asook oop plase. PM my gerus as ek kan help
Groetnis
Vincent
Groetnis
Vincent
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator