Kleinvee verliese vir lamseisoen
-
tafjak
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ambessa
Dit is ook maar 'n geval van "die skoenmaker se kinders loop kaalvoet". My suster is gou as die kans homself voordoen om dit uit te wys en so bietjie sout saam in te vryf. Sy reken ek kan maar die goeters by ons ook skiet, sal nie sommer betaling daarvoor kry n nie, maar so ook nie blyplek, kos ens nie.
Taffie

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Taffie ek neem aan die Landrover of Toyota se seat slaap ook noe baie lekker nie, al raad wat ek vir jou het is om maar jou "shares" op die regte plekke hoog te hou.
Aaai, dis maar moeilik vir 'n jagter om orals gelyktydig te wees - en vlekkie weet dit.
Aaai, dis maar moeilik vir 'n jagter om orals gelyktydig te wees - en vlekkie weet dit.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ambessa
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Hallo Tafjak

Bly maar intussen aan sus se regte kant.
Ambessa
Ja, 'n dagloon kan ook maar in natura verdien word?tafjak wrote:...'n geval van "die skoenmaker se kinders loop kaalvoet"... ...so bietjie sout saam in te vryf... ...maar die goeters by ons ook skiet, sal nie sommer betaling daarvoor kry n nie, maar so ook nie blyplek, kos ens nie.
Bly maar intussen aan sus se regte kant.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Hallo Tafjak / Freek

Ambessa
Eish. As tantieme gehef kon word op verwysings na die skietlorretjies (LR of Toy...) sal dit nogal 'n aardige bedraggie per jaar as verdienste lewe. Veelbesproke werktuie hierdie van Tafjak, of selfs soms slaaptuie?Freek wrote:...die Landrover of Toyota se seat slaap ook noe baie lekker nie, al raad wat ek vir jou het is om maar jou "shares" op die regte plekke hoog te hou.
Ambessa
-
tafjak
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ambessa
Daar het al mooi stories uitgekom van te windgatterig wees. 'n Klient by wie ek redelik baie jag(nie v?r van my kaia nie) wil vir my toe eendag laat verstaan dat ek meer op my hoede moet wees vir jakkalse en katte. Ek weet weer te s? dat ek "in die nag slaap"(segwoord as jy wil laat weet dat jy jou huiswerk gedoen het) en boer noem nogal dat ek nie die goeters sal doodkry as ek dit(slaap in die nag) doen nie.
So lately hou ek maar my te? as dit by te veel geselskap kom oor jakkalse ens.

Onthou, hier op die forum kan jy maar die wyshede aanhou gooi...tafjak wrote:...So lately hou ek maar my te? as dit by te veel geselskap kom oor jakkalse ens.
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ek hoor gister by een van my bure toe ek gaan basaarlyste uitdeel van 'n proef wat hy so 2 jaar gelede gedoen het. In 'n trop skaap van hom was daar 4 lammers wat redelik uitgestaan het bv. een was heel wit en ander bont op hulle manier. Hy merk hulle toe anders net om te kyk wat van hulle raak. Maak bymekaar na omtrent 'n maand, toe's 2 weg, ooi getal reg. Na die 3de keer 2 maande later was al 4 weg, nooit 'n karkas gekry nie, ooigetal reg.
Ander keer weer ry ek en my broer na afgele? plaas van hom. Hy't klomp lammers gemerk wat ons moes gaan haal. Haak nogal ewe trailer, ten minste 20 moes gelaai word. Skaap innie kraal ooi getal min of meer reg, ons laai 2 op. Daar's baie sulke riller stories.
Dawie
Ander keer weer ry ek en my broer na afgele? plaas van hom. Hy't klomp lammers gemerk wat ons moes gaan haal. Haak nogal ewe trailer, ten minste 20 moes gelaai word. Skaap innie kraal ooi getal min of meer reg, ons laai 2 op. Daar's baie sulke riller stories.
Dawie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Daai bogenoemde storie by my broer
Dit was Desember 2007, 26 gemerkte lammers gereduseer na 2....
Dit was Desember 2007, 26 gemerkte lammers gereduseer na 2....
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Dawie... eeeeeeina
Ek dink 'n situasie soos daai sal enige "groen" boer onmidelik laat oorskakel in 'n jakkals rasis.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Almal hier betrokke
Sover 1310 verliese deur 13 persone aangeteken
Groete
Ben
Sover 1310 verliese deur 13 persone aangeteken
Groete
Ben
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Yalair, as daai verliese skaap is dan beloop die koste rof weg R1048000.00.
Breken teen 'n gemidelde prys van R800/skaap. Of val ek uit die bus uit?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Freek
As jy die som ingeheel maak is dit baie meer as dit, vat een ooi lam maak haar groot vir aanteel, nou verloor jy loshande.
Ek wonder net wat gaan gebeur as mens die skade op wild ook kan bereken, moet miljoene wees ?

Jong jou lanklass hier gewaar. Jy is 'n ou vir syfers. Moet skrikwekkend wees as jy dink dat jy nie eers blesbok by ram kan sit wanneer jy wil as lam gevang is nie. Jy is reg, dit moet astronomies wees in die lyn van geld.
Groete
Taffie
Jong jou lanklass hier gewaar. Jy is 'n ou vir syfers. Moet skrikwekkend wees as jy dink dat jy nie eers blesbok by ram kan sit wanneer jy wil as lam gevang is nie. Jy is reg, dit moet astronomies wees in die lyn van geld.
Groete
Taffie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ek sien nou eers die pol
Sou ek dit in 2006 moes invul sou ek nie kon deelneem nie, daai getalletjies is te klein.
Dit was droog ook daai jaar. Die manne wat weet behalwe vir ooie wat lammers weggooi en van natuure doodgaan vang die gediertes ook meer in droogte? Ek neem aan dit sal makliker gaan met die vangery, maar is daar bewyse om dit te staaf

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
[img width=800 height=600]http://i618.photobucket.com/albums/tt26 ... bokooi.jpg[/img]
Vanoggend op die springbok ooi afgekom. Duidelike bytplek aan die keel en onder die oor. Jakkie se werk.
Die water is so 1500meter+ ver van die vang plek maar daar is 'n pan wat nou water het so 500meter. Hoop net nie die bliks@%&*s loop maak moeilikheid nie. Ek sal maar moet nagskof werk.
Robert

Oorwining deur opleiding
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Daar voer ek al weer 'n lam aan Bok Boolie se troeteldiere
[img width=560 height=420]http://i618.photobucket.com/albums/tt26 ... etelam.jpg[/img]
Daai jakkie gaan bakkie ry
Robert
[img width=560 height=420]http://i618.photobucket.com/albums/tt26 ... etelam.jpg[/img]
Daai jakkie gaan bakkie ry
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
My broer Christiaan vertel my laasweek hierdie stuk....
Hy en sy een buurman (Lammerfontein, Moordenaarskaroo) besluit om om 'n deel 'n trop van 370 ooie saam te boer, my broer sit toe 'n paar maande gelede die skaap in sy plek wat langsaan grens (Klipgat). Hulle merk iets in die 90 lammers dink 94. Laasweek of die vorige week vertel hy my daar is net EEN lam oor.
Laas wat ek met hom gepraat het het hy noggie genoeg moed bymekaargeskraap om sy "partner" te vertel nie.
Mens kannie so oorleef nie.
Hy en sy een buurman (Lammerfontein, Moordenaarskaroo) besluit om om 'n deel 'n trop van 370 ooie saam te boer, my broer sit toe 'n paar maande gelede die skaap in sy plek wat langsaan grens (Klipgat). Hulle merk iets in die 90 lammers dink 94. Laasweek of die vorige week vertel hy my daar is net EEN lam oor.
Laas wat ek met hom gepraat het het hy noggie genoeg moed bymekaargeskraap om sy "partner" te vertel nie.
Mens kannie so oorleef nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Nog 'n stuk.....
In die week vertel die baas en die voorman van +-14000ha boerdery wat meer as 1000 ooie op geboer moet word wat langs die Anysberg Natuurreservaat grens dat hulle laasjaar ZERO lammers bemark het, die voorman s? daar is 7 lammers in die kraal oor wat hy hans groot gemaak het.
Die ou het bitter baie skade van bobbejane en kolkat ook gehad, gelukkig het die eienaar ander inkomste. Selfs die ooie het deurgeloop.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Manne,
Hou moed, roep mooi, en skiet raak!
Sterkte,
Eugene
Hou moed, roep mooi, en skiet raak!
Sterkte,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Soos Geno se hou moed.
@ Robert
Laat daai bl@*&^% bakkie ry, hy jaag nou net nonsies aan.
As hy gery het wys ons sommer hoe die varl(lees jak) gelyk het dat ons vir hom/haar kan lag..

Maak mooi
@ Robert
Laat daai bl@*&^% bakkie ry, hy jaag nou net nonsies aan.
Maak mooi
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
[img width=560 height=448]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... o-0013.jpg[/img]
[img width=560 height=448]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... is/SAM.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... NY0038.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... NY0023.jpg[/img][img width=560 height=448]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... s/SAM2.jpg[/img]
Jakkals moes sy beste uitgehaal het om daai baster te vang. hulle het 45kg geweeg en is baie wild.

Last edited by FrancoisN on Fri Mar 11, 2011 7:00 am, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Die manne wat ken van die goete kan ons nie weer 'n poll oopmaak vir die jaar se verliese nie, manne se ooie nou hier 50% of net aan die begin van lam.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen 2011
222
Het pol skoongemaak so manne wat wil kan vote dan sal ek die getalle weer opsit
Groete
Ben
Het pol skoongemaak so manne wat wil kan vote dan sal ek die getalle weer opsit
Groete
Ben
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Ben
Ek weet nie wat gaan hier aan nie maar by my en die buurman word/is daar omtrend niks gevang nie. By my is dit maar lammers wat swak is wat gevrek het (6) en ek kry niks in die veld nie, buurman s? hy het 1 gekry maar dit lyk of dit van die rooimeerkatte kan wees wat hom gekou het.
Kom ons hoop hierdie is nie die stilte voor die storm nie.
Askuus ooie is nou al amper klaar gelam en lammers is nog klein, is mos gewoonlik lekker take away vir die jakkalse
Ek weet nie wat gaan hier aan nie maar by my en die buurman word/is daar omtrend niks gevang nie. By my is dit maar lammers wat swak is wat gevrek het (6) en ek kry niks in die veld nie, buurman s? hy het 1 gekry maar dit lyk of dit van die rooimeerkatte kan wees wat hom gekou het.
Kom ons hoop hierdie is nie die stilte voor die storm nie.
Askuus ooie is nou al amper klaar gelam en lammers is nog klein, is mos gewoonlik lekker take away vir die jakkalse
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
222
Sterkte vir julle manne en hoop dat die lammers sommer mooi sal word so met die tyd saam en dat jakkie se kind sal wegbly.
Groetnis
Sterkte vir julle manne en hoop dat die lammers sommer mooi sal word so met die tyd saam en dat jakkie se kind sal wegbly.
Groetnis