Spitfire Antena

Post Reply
jakalsbuster
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Jan 11, 2009 9:51 pm

Spitfire Antena

Post by jakalsbuster »

Ek lees op 'n ander forum as jy die antena van die spitfire verleng verbeter die opvangs. Van so 50m het my spitfire nie altyd reageer veral op die mute.
Ek het die antena na buite gebring met 'n ou wifi antena wat ek gehad het. Die spitire reageer nou baie beter van ek die antena verleng het. Probeer gerus
Ek dink net die waarborg is nou m**r toe na die modifikasie.

Groete

AJB 
AB
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Spitfire Antena

Post by grumpy »

Onthou net, n antenna word gesny volgens frekwensie. Ek weet want ek is n radio amateur en bou ook antennas. Jy kry kwart golf, half golf, 5/8 golf, volg golf ens. Horisontale en vertikale antennas. Horisontaal is meer diresioneel. So pasop!
jakalsbuster
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Jan 11, 2009 9:51 pm

Re: Spitfire Antena

Post by jakalsbuster »

Grumpy
Stem saam oor lengte / frekwensie ek het net die draad aan 'n 2,4mhz socket vas soldeer en die antena opgeskroef - dit werk vir my. My spitfire reageer
baie beter. As ek 'n probleem optel maak ek net die soldeersel los en verwyder die antena.

Op die ander forum se die ou jy verleng net die antena draad, boor 'n klein gaatjie en laat die ektra stukkie draad daar uithang. Die terugvoer van almal daar is
ook baie positief. ONTHOU NET DIE WAARBORG IS DAARMEE HEEN AS JY DIT DOEN!!!!!!!!!!!!!.

Groete

AJB
AB
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Spitfire Antena

Post by James Wilson »

Ajb, plaas asb n foto van jou modifikasie. ek is nie seker waar die antenna is nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
jakalsbuster
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Jan 11, 2009 9:51 pm

Re: Spitfire Antena

Post by jakalsbuster »

James
As jy die spitfire oop maak is die antena draad bo in die handstuk. Ek het net 'n gat in die sf dop geboor, die wifi antena se socket daar deur vas gemaak en die punt van die draad aan die antena socket vas soldeer, Ek kan die antena afskroef. as ek wil

Groete
ajb
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
AB
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Spitfire Antena

Post by Jassie »

Grumpy

Hiers jou kans om vir ons die setup te bekyk, dit klink my jy maak uit hiervan. Ek sukkel ook met die Spitty se ontvangs veral as hy bietjie v?r 80m is en die sender se batterykrag onder 9.1V val.

Sou jy nie in so 'n geval die sender se lugdraad kon verleng nie en indien wel met hoeveel.

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spitfire Antena

Post by Geno »

Jassie wrote: Ek sukkel ook met die Spitty se ontvangs veral as hy bietjie v?r 80m is
Oom Jas,
Toe ek nog 'n Spitfire gehad het, het ek ook so gesukkel. Die triek is om hom so 800mm na 1,2m hoog op te hang dan vang hy sommer baie v?r op.
Hou ook die remote regop, met die remote se rugkant in die rigting van die roeper as die knoppies gedruk word.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Spitfire Antena

Post by Jassie »

Geno

Thanks man

JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Spitfire Antena

Post by James Wilson »

Dankie, ek gan bietjie my spitfire beloer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
jakalsbuster
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Jan 11, 2009 9:51 pm

Re: Spitfire Antena

Post by jakalsbuster »

Grumpy sal ons seker meer kan verduidelik, ek weet nie op watter frekwensie werk die spitfire nie. Ek het die atenna opgesit oor ek so paar van die goed het van wifi radio's wat deur weerlig beskadig is en dit lyk beter as 'n stukkie draad wat uit die spitfire hang. Werk dit maar nie die selfde as die bakkie se radio - hoe verder jy die  antenna draad uit trek hoe beter is die opvangs? My spitfire is altyd op 'n kamers tripod so 1 meter van die grond en van so 50m het ek  veral met die mute gesukkel. Die ding reageer nou beter van ek die modifikasie aangebring het.
ajb
AB
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Spitfire Antena

Post by Jassie »

Grompie

Op die topic het ons jou kennis dringend nodig -- nie stilbly nie asb?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Spitfire Antena

Post by grumpy »

Jassie, ek bly nie stil nie my maat. Ek lees. Is daar iemand wat weet wat die frekwensie is dan sal ek vir julle n vol golf lengte antenna uitwerk. Dit is heel moontlik n kwart golf of 5/8 golf lengte.

Soos Geno se, lig hom net so bietjie op. Die opvangs sal beter wees want soos ons praat van "line of sight" Daar moet niks in sy pad wees nie. 

Kan julle nie die remote oopmaak en miskien die frekwensie daar binne sien nie. So nie moet julle na n radio winkel gaan wat n frequency counter het dat hulle kan die frekwensie kry. Vat die remote eers en sien of hulle jou han help.

As die antenna vertikaal is sal sy opvangs beter wees so nie kan n horisontale antenna soos n tracker gebou word en na jou rigting wys om die sein op te vang. Dit alles werk in golf lengtes en ek moet die frekwensie weet so nie moet ek een sien om te weet wat ek kan doen om te help.
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Spitfire Antena

Post by Jassie »

Grompie

Sal so bietjie rondvra by die radio manne vir 'n toets van frekwensies ens. dan kom ons weer terug.

JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Spitfire Antena

Post by grumpy »

Met plesier Jassie. Sal help net waar ek kan.  8)
Post Reply