Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sien Tewis het hier 'n deftige cd vol klanke. 21 van hulle. Locator en nog 'n span van die nare geskrouery. Wonder van waar kom darie groot springbok. Hier kom 'n paar pakke slae.
21?? Ek sien dan die man se daars 27 wat net die jakkalse gebruik om mee te kommunikeer(of het Landbou weekblad verkeerd aangehaal???) en mens moet weet wat om hulle wanneer mee te antwoord.... Nou hoe nou?
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
WillJak wrote:

Gelukkig is die jakkalse in die Ooskaap nie so ge"cultivated" nie. Kan nog net inkom, vloek en weghol.
Gelukkig is die jakkalse in die Ooskaap nie so ge"cultivated" nie. Kan nog net inkom, vloek en weghol.
Ja nee, as ek eers met die man moet redekawel praat ek nou nou my bek verby "kom hier, broer, ek is besig om lam te slag, kom eet 'n stukkie... en ignoreer ma daai ou Landy wat daaaaaar langs die bos staan, hulle het hom daar gelos oor hy nie wil start nie...... en daai liggie wat jy so nou en dan sien is 'n optiese illusie...kom nader, kom nader swaer"
Nou trek hy skoon vannie plaas af....
Last edited by WillJak on Thu Oct 01, 2009 1:03 pm, edited 1 time in total.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...