Was nou die dag in Windhoek en koop daar haastig vir my punte. Dis Nosler en toe ek by die huis kom sien ek dis Nosler Shots. Nog nooit gehoor van die shots nie. Ek het toe op die internet rond gekyk en die volgende gevind.
Yeah fellas they are only sold in Australia. they are a flat base soft point in 50gn and 55gn(.224) and I think they are doing them in .20 cal too. They are a roo shooting bullet that is also a pretty good varmint bullet. Roo shooters have to head shoot there kills so these bullets are designed to be accurate but also cheap enough for economical high volume shooting. Also due to head shot requirements they do not have to be a bullet you would expect would be used on an animal the size of a full grown roo (up to 6ft tall standing). They seem to make good fox and bunny rounds for varmint shooters.
Lyk my die ouens waarby ek die punte gekoop het voer dit weer van Australie af in hier na ons toe.
Ek het nog nie van dit gelaai nie maar is nogal nuuskierig om te sien wat die punt sal maak.
Nosler Shots 55grn
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nosler Shots 55grn
Henk 100
Ek het ook al van die Nosler shots geskiet. Ek moet se ek het geen klagtes nie as ek dit kan vergelyk is dit maar soos Hornady vmax.
Beretta
Ek het ook al van die Nosler shots geskiet. Ek moet se ek het geen klagtes nie as ek dit kan vergelyk is dit maar soos Hornady vmax.
Beretta
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nosler Shots 55grn
Henk100
Ek koop die Nosler shots 55gr vir papier skiet en kry baie goei groepe uit hulle
nog nie op n dier gebruik nie
ons betaal so $70.00 vir 500 = R600.00 vir 500
Ek koop die Nosler shots 55gr vir papier skiet en kry baie goei groepe uit hulle
nog nie op n dier gebruik nie
ons betaal so $70.00 vir 500 = R600.00 vir 500


