Mooi gedoen met daai jongspan, waneer was dit
To kill, or not to kill?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: To kill, or not to kill?
A nee James waar is jou respek mens hang nie jakke so aan die draad op nie. ;D
Jy sal dat Hugo jou op die vingers kom tik

Mooi gedoen met daai jongspan, waneer was dit
Mooi gedoen met daai jongspan, waneer was dit
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: To kill, or not to kill?
Jagbehep
As jy so rof is met die "point second second" wil ek nie by wees as jy 'n "point second second second" byderhand het nie!
ml

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: To kill, or not to kill?
Blokkie
Nee man!
Nee man!
..............Jagbehep eer die jakkalse se gevoelens en hang hulle eerder hoog as wat hulle sommer net so op die grond los!!!!! A nee a, los die man!A nee James waar is jou respek mens hang nie jakke so aan die draad op nie. Jy sal dat Hugo jou op die vingers kom tik
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: To kill, or not to kill?
nie seker nie, hoe laat's dit nou?BLOK wrote: Mooi gedoen met daai jongspan, waneer was dit
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: To kill, or not to kill?
Bly maar lekker ne'

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: To kill, or not to kill?
Jagmal
Ek trek my woorde sumier terug. (ek sien jy het darem 3 van die 49 laat bakkie ry)
en jagter, jy moet besef dat ek weet dat dit nie maklik is om selfs net een te laat bakkie ry nie. (Lang ure in die koue, moedeloos, gatvol......... en dergliks). In my boeke is dit egter 'n hoogstaande effort en kan jy met 'n oop gemoed gaan rus......... Douw sal nou weer by jou oorvat
(as hy net sy vrou oortuig kan kry, maar ek glo hy gaan hard probeer......
... is dit nou die grensdraad tussen jou en die "geleerde veearts" wat nie toelaat dat jy die jakke verniel en "so die lot laat aanteel nie. Ek verstaan nou waar die ander 46 deur gekom het
moet net nie moed verloor nie ou vriend.
Grootliks Groete
JAS
Ek trek my woorde sumier terug. (ek sien jy het darem 3 van die 49 laat bakkie ry)
... is dit nou die grensdraad tussen jou en die "geleerde veearts" wat nie toelaat dat jy die jakke verniel en "so die lot laat aanteel nie. Ek verstaan nou waar die ander 46 deur gekom het
Grootliks Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: To kill, or not to kill?
Blok
Hier het so tydjie gelede 3jagters in elk sy eie bakkie gespring en na week is sowat 400jakkalse geskiet. Dit laat man se hare regop staan as verdere rumours loop dat dit op minder as 50 000 hektaar gedoen is.
Wat sal gebeur as alle jakkalsbeheer deur die land se malles onwettig verklaar word! Hoe groot is die gronde waarop geboer word? 2miljoen, 4miljoen ?? hektaar? 1miljoen jakkalse? Wetie? Toe, waar is die slimmanne?
Hier het so tydjie gelede 3jagters in elk sy eie bakkie gespring en na week is sowat 400jakkalse geskiet. Dit laat man se hare regop staan as verdere rumours loop dat dit op minder as 50 000 hektaar gedoen is.
Wat sal gebeur as alle jakkalsbeheer deur die land se malles onwettig verklaar word! Hoe groot is die gronde waarop geboer word? 2miljoen, 4miljoen ?? hektaar? 1miljoen jakkalse? Wetie? Toe, waar is die slimmanne?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: To kill, or not to kill?
ek kry net een!!!tafjak wrote: Toe, waar is die slimmanne?
[img width=360 height=480]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00175.jpg[/img]
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: To kill, or not to kill?
Blikslater

Watse plaas is dit gewees, jakkalsboerdery en die man net sy jaarlikse oes afgehaal. Ek hardloop weg as n boer my bel om beheer toe te pas en dit gebeer, watse rekening stuur jy so man aan dit is mos daglug berowery. @ R500 is dit R200 000 - of hy dit nou vir die jagters betaal het om die probleem weg te vat of die jagters hom betaal het vir die oes wat hulle afgehaal het, maak nie saak nie dit is n astronomiese klomp jakkalse.
Watse plaas is dit gewees, jakkalsboerdery en die man net sy jaarlikse oes afgehaal. Ek hardloop weg as n boer my bel om beheer toe te pas en dit gebeer, watse rekening stuur jy so man aan dit is mos daglug berowery. @ R500 is dit R200 000 - of hy dit nou vir die jagters betaal het om die probleem weg te vat of die jagters hom betaal het vir die oes wat hulle afgehaal het, maak nie saak nie dit is n astronomiese klomp jakkalse.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: To kill, or not to kill?
[/quote]Nou jou 8/287 is sommer gr?nd teen die "buurman" se 2/117(beter uitgedruk as 8/464)![/quote]
Taffie ek was positief en ek het ook so gedink maar toe ek vir Mammie hierdie storie vertel en dat ons nog 'n paar ooie ook moet terughou en dat ons nie nou alles kan bemark nie .... glo my ..... sy het gecrack.
... en toe ek vir haar en die kinders bymekaar kry om my gesin oor die situasie in te lig dat die springbokke ook geen lammers kon grootkry nie en verder s? dat ou Douw ons nie kan help nie het die kinders net stil gebly en gekyk hoe hulle Moeder inmekaar sak .... ek het net gestaar en deur die venster die arbeider gesien en na 'n rukkie gedink "waar gaan ek nog so 'n goeie man in die hande kry as ons dalk eendag weer op ons voete kom".
Groete
JAS
Taffie ek was positief en ek het ook so gedink maar toe ek vir Mammie hierdie storie vertel en dat ons nog 'n paar ooie ook moet terughou en dat ons nie nou alles kan bemark nie .... glo my ..... sy het gecrack.
... en toe ek vir haar en die kinders bymekaar kry om my gesin oor die situasie in te lig dat die springbokke ook geen lammers kon grootkry nie en verder s? dat ou Douw ons nie kan help nie het die kinders net stil gebly en gekyk hoe hulle Moeder inmekaar sak .... ek het net gestaar en deur die venster die arbeider gesien en na 'n rukkie gedink "waar gaan ek nog so 'n goeie man in die hande kry as ons dalk eendag weer op ons voete kom".
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: To kill, or not to kill?
Jagbehep
Ek dog die man is by die groot party in Bloemfontein
die slimmes is mos oral
Beretta
Ek dog die man is by die groot party in Bloemfontein
Beretta
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: To kill, or not to kill?
Jagbehep
Darie man is volgens my een van geniusse van die bunnyhuggers.
Om net aan die idee te dink hoeveel jakkalse daar kan wees, as alle beheeraksies nou gestop word, in die jare wat volg, is skrikwekkend!
Die punt is: Ons kan nie ons plig teenoor Moeder Natuur versium nie!
Bumper Sticker- Ek is 'n jagter, wat doen JY vir die natuur!- pragtig en gepas n?!
Mooiloop
Ps. Wonder wie kan so paar laat maak en dit die dag van die 26ste Januarie 2012 uitdeel?

.......ag, glo(volgens berigte) sommer op plase wat aan buitelanders en die Regering behoort. Hoofsaaklik net wildplase en reservate.Blikslater
Watse plaas is dit gewees, jakkalsboerdery en die man net sy jaarlikse oes afgehaal.
Die punt is: Ons kan nie ons plig teenoor Moeder Natuur versium nie!
Bumper Sticker- Ek is 'n jagter, wat doen JY vir die natuur!- pragtig en gepas n?!
Mooiloop
Ps. Wonder wie kan so paar laat maak en dit die dag van die 26ste Januarie 2012 uitdeel?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: To kill, or not to kill?
Ek bestel twee solank die Jaracal logo net ook op is.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: To kill, or not to kill?
Ek ken mense met 'n printing plek. Sal vra hoe om tewerk te gaan. Ek belowe niks, asb. as daar nog iemand is wat kan help of kontakte het, s? so anders maak ons 2 stelle of niks.
Sal iemand my kan help met ontwerp

Peet
Sal iemand my kan help met ontwerp
Peet
Work to live, don"t live to work
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: To kill, or not to kill?
Jong, Louis is nogal gr?nd met hierie tipe goete! Wonder(as hy ook hier lees) of hy nie jaracal-sticker kan neem en die logo fade in die agtergrond en die woorde mooi duidelik op die voorgrond sit nie? Sticker kan maar groter wees virrie manne met swak o? soos myne.
Wetie?
As die ontwerp daar is, kan seker enige drukker dit maar maak? Of hoe?
Wetie?
As die ontwerp daar is, kan seker enige drukker dit maar maak? Of hoe?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: To kill, or not to kill?
Ek help graag. Sal sien wat ek kan doen maar sal Louis se insette wardeer.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: To kill, or not to kill?
Ek wag nog, dis net n week voor PMP en ek hoor nog niks van die stickers nie. Lyk my ook net ons drie wat soek as ek so na die komentaar kyk
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: To kill, or not to kill?
Stadig oor die klippe BLOK
Daar is nog van ons wat stickers wil he asb
On is net nie altyd so vinnag nie man verskoon maar so n bietjie

As ek jou sien gaan jy val