leopold vx-r
-
bullseye
leopold vx-r
Middag manne
Het iemand dalk n leopold vx-r teleskoop ,of dit al gebruik of deur dit gekyk?ek wil graag weet hoe groot daai illuminated kolletjie is en of dit n goeie teleskoop is.
Groetnis
Ben.

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: leopold vx-r
Ben ek het vanmiddag deur een geloer en moet se hy lyk soos VX3 daai illuminated kolletjie is van baie dof tot baie helder dit lyk my na n wenner

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: leopold vx-r
Ben
Ek is in Australia QGE Qeensland Gun Exchange
Ek het van die scope gehou Wel ek Koop net Leupold Hulle waarborg is die beste
Toe ek na die scope gekyk het het die verkoopsman my gese ek moet eerder n swarovski vat. Toe se ek nee ek koop eerder die waarborg en kry die scope verniet toe se hy nee maar Swarovski het in 30 jaar waarborg wat seker ook goed is en ek sal nou nie probeer stry nie die Swarovski het beter lense en is n beter scope hoe goed hulle wel agter hulle waarborg staan weet ek nie
Wat ek wel weet is dat ek n Leupold laat val het die scope was net n maand oud en dit was my skuld. Na die geweer geval het ,het ek die duik uit geslaan en daar was verf wat afgekom het agv. my pannelbeeting ek is skietbaan toe en die geweer was nog steeds spot on
ons het eers n jag trip wat geboek was gaan doen en die scope toe terug gestuur ek het n brief ingesluit wat ek erken het dat dit my skuld was en ek is bereid om te betaal Ek moes wel die vervoer betaal hulle het daai scope herstel kosteloos en dit nadat ek hom gepanelbeet het die parte is vervang. Die buis en die bel
Dit is diens
Ek sal altyd by LEUPOLD bly

Dis die een waarvan ek gehou het
http://www.theriflescopestore.com/lelevxri2baf.html
http://www.leupold.com/hunting-and-shoo ... -2-7x33mm/

Last edited by Vlakvark on Wed Jan 04, 2012 11:11 am, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: leopold vx-r
Ben
Iceman1982 op die forum het die geskryf (tik)
Het so rukkie terug die "nuwe" reeks van Leupold , die VX-R op die .308 gesit. Dit is die 4-12 x 40 met die 30mm tube. Die kruishaar is die Plex met die firedot, wat outomaties aan en af sel. . Baie beindruk met die produk.
Hy lyk asof hy gebou is om te hou.
Gee hom n pm hy sal jou meer inligting kan gee

baie dankie vir terugvoering ek stel ook belang in daai 3-7x33 waarna jy gekyk het, as jy daai austaliese dollar oorgaai na rande wat kos daai scope?
groete
Ben.
baie dankie vir terugvoering ek stel ook belang in daai 3-7x33 waarna jy gekyk het, as jy daai austaliese dollar oorgaai na rande wat kos daai scope?
groete
Ben.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: leopold vx-r
naand manne dis francois hier...die mail wat hul van leupold gestuur het wys fotos dat die rooi kol die selfde dukte is as jou plex maar as hy aan skaakel omdat hy skyn hy grooter vertoon\
hoop dit help
cheers
hoop dit help
cheers
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: leopold vx-r
Manne,
Het nou hierdie post gesien so sal komentaar lewer oor die scope en my vindings. Het so ruk terug die 4-12 x 40 opgesit op die .308 Win. Ek skiet 130 gr GSC teen so 3000fps uit hom, so het gevoel ek soek iets wat lekker kan sien op n afstand. Kliente wat n geweer by my huur, gebruik ook hierdie geweer, en dit is hoekom ek die Leupold opgesit is. Toe ek hom optel, toe voel ek sommer, die ding is goed gebou. Ek moet se, al my ander gewere het Swarovski's op, so ek is nie n Leupold preker nie. Maar, die VX-R sal julle nie mee verkeerd loop nie. Soos ek gese het, het die scope die plex recticle, met die firedot. Jy kan die firedot aan of afskakel, soos jy wil. Soos opgemerk is, kan hy van baie helder na baie dof stel. Hoe dowwer hoe beter. Op sy helderste, dan skyn hy eintlik die teiken weg, veral op jakkals. Al wat jy nodig het, is daai fyn dowwe kolletjie, om te wys waar die kruishare ontmoet. As jy besluit om die firedot te gebruik, en die geweer le stil vir so 5 minute, dan skakel hy vanself af. Totdat die geweer beweeg na die 5minute, dan skakel hy outomaties weer na sy laaste verstelling.
Julle kan maar gerus kyk na die VX-R. Waarde vir geld.
Groete,