Christo
knaldempers
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Ja 3 x reg

Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
SPEED KILLS.....NIE NET DIE PROOI NIE....
ONS MOET DALK N PUNT BEGIN WAAR ONS SPEKULEER EN REDENEER OF N UGLY SE KEEL LANGER HOU AS N STD KALIBER S'N..
DIS NOU AGV. DIE HOEK WAARTEEN ONTBRANDING PLAASVIND ENS....KAN DIT WEES OF NIE
ENIGE MANNE EN MANINNE MET ONDERVINDING DAT UGLyFISASIES SE MANGELS NIE NOGIG HET OM SO VINNIG VERVANG TE WORD SOOS DIE STANDAAARD MANNE SINNE NIE...
HOU N LOOP LANGER OF DIESELFDE AS JY BV DIE 243 UGLYFISEER EN STANDAARD HOU...OF HOU DIE KEEL LANGER..LAAT WEET DIE WAT WEET WANT EK WEET NIE....
MOOI DAG EN MOOI DINK
CAREL DUP EN N SEKER GOGGIE HET ALTYD GESE: 'U CANT BEAT SPEED' GEEN RUBGYSPELER KAN SO VINNIG SOOS DIE BAL BEWEEG NIE...BEHALWE DIE BULLE..
EN HOE VINNIGER JY DIE BAL BY DIE VLEUEL KRY HOE MEER KANSE HET JY...
SO HOE VINNIGER JY DAAI PROJEKTIEL BY DIE PROOI KAN KRY HOE BETER (OF NIE) AS HY DAN SY BLAD WIL KRAP MET SY VOET , SKIET JY HOM IN DIE BLAD VOOR SY VOET DAAR KAN KOM OM TE KRAP.... EN AS HY WOU DRAAI NET TOE JY DIE SNELLER DRUK , TREF DAAI PROJEKTIELLIETJIE HOM NET VOOR HY KON DRAAI.....
AMPER VAKANSIE MANNE , ONS KAN WEER ROER HIERDIE WEEK TOT EN MET SO DINSDAG WOENSDAG AS ONS MOET..

Shoot straight and tell the truth!
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Ek skiet n .243AI en ek gee nie om hoe lank wat hou nie. Al wat ek weet is dat elke skoot is n meester stuk. Mane WAAR LE DIE BLOU BULLE NOU OP DIE RANGLYS? Hulle beweeg heel duidelik nie die bal vinnig genoeg nie. 
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
Worshond:
Ek wonner nou ma net of daai ugly met rooi punte skiet..Ek noem dit sommer rooi hoed punte. En die feit dat elke skoot n meestrstuk is moet ek se geluk .
Ek nog te maklik om elke skoot n meesterstuk te noem... Nee man ons hier redeneer nie meer oor kalibers nie, ons het ooreengekom dat alle kalibers goed is , hang net af van die gebruiker.. en dat elke kaliber sy doel het (veral die bonzai kalibertjies vir klein ongediertes ). GRAP.
Welkom hier worshond Ek dink ons moet jou n trofee gee vir elke meesterstuk skoot wat jy aftrek.....U KNOW WHAT I MEAN.........
NS.
DIT MAAK NIE SAAK WARA DIE BULLE NOU LE NIE, DIT MAAK SAAK WAAR HULLE EINDIG (ON TOP NATUURLIK)

-
theterminator
Re: knaldempers
Hi Manne
Jacques se vraag oor of 'n ackley kamer minder slytasie in die loop veroorsaak, vra gerus vir Isak Hatting, sy 243 A het meer as 6000 skote geskiet en om alles te kroon was dit op 'n Truvelo loop
ek self het 'n paar verskillende 6mm Ackleys, vriend Jacques het al met van hulle geskiet en was baie saam waar dierkies met hulle geskiet is, die goed maak mooi, waai ook nie so baie weg as daar 'n briesie waai nie, die rooi punte maak mooier dood as enige ander punt wat ons al getoets het. die manne wat nog nie V-maxe geskiet het nie, probeer gerus julle gaan die resultate geniet, die manne wat die velle wil gebruik probeer 'n ander punt
die ouens wat spoedvrate is dink hieroor: die spoed waarteen die punt die loop verlaat beteken niks, dit is die spoed waarteen die jakkals op 200m (of enige ander afstand) getref word wat tel.
die manne wat op die groter kalibers die ligte punte gebruik kan gerus die skietdata in 'n ballistiese program voer en na die resultate kyk, hoeverder die afstand word hoe vinniger verloor die ligter punte hul spoed, gevolglik gaan 'n swaarder punt met 'n stadiger spoed iewers langs die pad by die ligte punt verby gaan.
geniet julle jagnaweek
clarence
worshond wat gebruik jy op jou ackley en wat doen dit??

Intercooler
Ek skree vir die span wat nou nes laas jaar bo-op die punte leer le, ja die span wat die naweek met die Vrystaat afgereken het en net so ruk terug die blou verse op loftes gaan laat les op se.
Waarmee skiet jy as ek waag vra?
Jaques:
Ek het verneem dat jy nie meer deel van die rooi hoed punte club is nie, Hoekom? Het jy afgetree? ???

Terminator:
Ek gebruik Hornady 87gr V Max teen so 3460fps en dit maak regtig mooi en skiet klein daarby.

intercooler
Re: knaldempers
1 dag as ek mooi groot is will ek ook n ackley besit, en die mane wat na dit as n ugly verwys is net verlee en jaloers dat hulle nie een het nie. 
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Skiet niemand met 220 Swift nie? 
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: knaldempers
Dawie. Ek dink die 220 gebuik te veel kruit. jy hou nie by nie. Sy doppe hou ook nie te lank nie. Van die v maxe breek ook op as die spoed oor 4000 v/s gaan. ek dink die 220 is net te duur om kovensioneel mee te jag. Dit is maar my eie mening. Nie almal mag daaroor saamstem nie. Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
-
theterminator
Re: knaldempers
raven en beretta het julle die foto's gekry?
ek sal dit ook later op die forum plaas
c
ek sal dit ook later op die forum plaas
c
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: knaldempers
Dankie Japie
Ek het iewers gelees dat die 220 glo akurater as die 22-250 sou wees. Net gewonder want ek dink nie iemand het al die kaliber (220 Swift) vreeslik op die forum gepromoveer nie. Lyk wel of die 243 "flavour of the month" nou is

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
En nog vir baie maande daarna, in die een of ander vorm, sou ek raai.Dawie wrote: ... Lyk wel of die 243 "flavour of the month" nou is![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: knaldempers
Nee nog nie wag in spanning 
Groete
Beretta
Groete
Beretta
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: knaldempers
MAC
Ek wag nog om te hoor wat se spoed jy met die 270 kry met die V max.
ek skiet ook 270 met V max en glo nogal daarin. In kas staan 243 en 308, maar ek en 270 is getroud.
groete Chris
Ek wag nog om te hoor wat se spoed jy met die 270 kry met die V max.
ek skiet ook 270 met V max en glo nogal daarin. In kas staan 243 en 308, maar ek en 270 is getroud.
groete Chris
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: knaldempers
Chris
Louis
Ns. Dit was net 'n grappie. Jakkie 735 glo ook net aan sy 270 met V-Max'e gelaai. Ek is seker hy hou julle geselsie mooi dop.
Tyd om 'n goeie prokureer te gaan sien!CHRIS wrote:
... In kas staan 243 en 308, maar ek en 270 is getroud.![]()
Louis
Ns. Dit was net 'n grappie. Jakkie 735 glo ook net aan sy 270 met V-Max'e gelaai. Ek is seker hy hou julle geselsie mooi dop.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: knaldempers
Chris,
Ek het nie n' chrono nie, so ek kan jou regtig nie se nie, ek laai 110gr Vmax voor 53gr S 355, en ek is 2 duim hoog op 100m. so 4 duim laag op 300, en wat by my groot punte tel is dat ek kan " Aim for the hair, not the air" werk heel goed vir my.
Beyers het n' chrono, as ek en hy weer by mekaar uitkom, sal ek jou kan se. QPS se manne praat ook van so 3300 tot 3400fps.
Cheers,
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: knaldempers
Aan die manne met ondervinding
Wie maak die beste knaldempers en wat is julle aanbeveling vir Sako 222
Dankie Beretta

tafjak
Re: knaldempers
Worsie
Pragtig man!!!!
Ek skiet n .243AI en ek gee nie om hoe lank wat hou nie. Al wat ek weet is dat elke skoot is n meester stuk.
Pragtig man!!!!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: knaldempers
Terminator,
Ek het jou foto's gekry, dankie man.
Groete
Raven
Ek het jou foto's gekry, dankie man.
Groete
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"